Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog een: Vandag is:
Nog een: Vandag is: [boodskap #68086] Vr, 01 November 2002 13:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nasionale Wees Positief Dag.

Die Argus onderneem glo om 'n maand lank slegs goeie nuus op die voorbad te
plaas, en al die moorde, aanrandings, diefstalle, verkragtings, korrupsie en
politieke vergrype na die bineblaaie te verplaas.
Annette
Re: Nog een: Vandag is: [boodskap #68170 is 'n antwoord op boodskap #68086] So, 03 November 2002 23:13 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
dis JUIS sleg van die argus......crime en illegal dinge verkoop baie
goed...... wat sal jy doen as daar n koerant le wat wys: LYK GEVIND DAA
ONNER BYRIE DAM.... jip dan koop jy dit omdat n mens n aangebore
nuuskierigheid het.
en as dit net wys....... DAA IS MORE N KUNSSKOU BYRIE NG KERK....... dit
verkoop nie so goed as SKOKKEND nuus nie!
Maar eintlik is dit lekkerder om net die lekker goedjies te lees.......ek
lees nie eers meer die sad en bad stories nie. dis my mening dat dit net tyd
mors is.....en dit maak my net hartseer en laat my vrot voel.
So ek lees nettie lekka stukkies!!!!!! .......julle kan dan se: SEBS JY
IGNOREER DIE KLIPHARDE WERKLIKHEID!
Ja dis reg..... maar ek voel n fok!...... die klipharde werklikheid laat my
vrot voel.
So ek hoef nie daai nuus te hoor nie. En as hulle my roof..... nou ja .....
dis dan vrot vir my .. maar what comes around comes around.......en dan moet
jy dit maar net so dra.
Julle moet dit ook bietjie try...... nettie lekka stukkies lees.... en die
blokkiesraaiseltjie invul ... en dan die koerant innie flippen asblik
donner.... sonder om eers van die verkragtings en afslagtings en moorde en
babbaverkragting en daai anner kakgoetters te lees nie....... dis baie
lekker. ......(en wees eerlik.....dis BAIE lekkerder om oor die kunsskou te
lees byrie kerk as oor n babbaverkragting)

-xxx- Sebs

"Annette" skryf in boodskap news:apu3ir$4rfia$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nasionale Wees Positief Dag.
>
> Die Argus onderneem glo om 'n maand lank slegs goeie nuus op die voorbad te
> plaas, en al die moorde, aanrandings, diefstalle, verkragtings, korrupsie en
> politieke vergrype na die bineblaaie te verplaas.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Ons moordenaars is deeglik
Volgende onderwerp: " my country 'tis of thy people you're dying " deur FANIE OLIVIER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 20:13:03 MGT 2024