Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe het ons oorleef?
Hoe het ons oorleef? [boodskap #67288] Wo, 09 Oktober 2002 12:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vertaling onder Engels vir die wat net Afrikaans wil lees.

How Did We Survive?
Hoe het ons Oorleef?
------------------

Looking back, it's hard to believe that we have lived as long as we have.
Dit is moeilik om te glo ons kon oorleef so lank as wat ons het.

As children we would ride in cars with no seat belts or air bags.
Toe ons kinders was, het ons in motors gery sonder enige veiligheidsgodels
of lugsakke

Riding in the back of a pickup truck on a warm day was always a special
treat.
Om agterop 'n bakkie te ry was nogal 'n ekstra spesiale lekker ding om te
doen.

Our baby cribs were painted with bright colored lead based paint. We often
chewed on the crib, ingesting the paint.
Ons kotte was gewoonlik helder geverf - verf wat lood in gehad het. Ons
almal het lekker aan daardie geverfde sparre gekou met tandekrytyd.

We had no childproof lids on medicine bottles, doors, or cabinets, and when
we rode our bikes we had no helmets.
Ons het grootgeword sonder spesiale proppe op medisynebottels.
kinderbastande deure en kabinette en ons het fiets gery sonder enige
kopbedekking

We drank water from the garden hose and not from a bottle.
Ons het water gedrink uit die kraan buite of die tuinslang - water in 'n
bottel was ongehoord.

We would spend hours building our go-carts out of scraps and then rode down
the hill, only to find out we forgot the brakes. After running into the
bushes a few times we learned to solve the problem.
Ons kon kru karre bou sonder brieke, en het gou geleer hoe om die kar betyds
tot stilstand te bring.

We would leave home in the morning and play all day, as long as we were back
when the streetlights came on. No one was able to reach us all day.
Ons kon heeldag buite speel waar ookal, sonder 'n selfoon of beeper waar
uitgevind kon word waar ons presies is.
Solank ons sononder tuis was, was alles reg.

We played dodge ball and sometimes the ball would really hurt.
Ek weet nie van die een nie - wie wil nou deur 'n bal rakgeskop word?

We ate cupcakes, bread and butter, and drank sugar soda, but we were never
over weight; we were always outside playing.
Ons het koek geëet, brood en botter met konjem of stroop en
grondboontjiebotter op. Daar was baie min oorgewig kinders, en ons het altyd
buite gespeel.

Little League had tryouts and not everyone made the team. Those who didn't
had to learn to deal with disappointment.
Ons het almal geweet dat nie almal die eerste span kon haal nie, en dit
aanvaar.

Some students weren't as smart as others or didn't work hard so they failed
a grade and were held back to repeat the same grade. That generation
produced some of the greatest risk-takers and problem solvers.
As mens nie 'n jaar op skool kon slaag nie, is algemeen aanvaar dat die jaar
oorgedoen moet word. Ons generasie kan spog met baie ondernemende mense.

We had freedom, failure, success and responsibility, and we learned how to
deal with it all.

Ons het vryheid, teleurstelling, sukses en verantwoordelikheid beleef, en
geleer hoe om dit te hanteer.

Annette
Re: Hoe het ons oorleef? [boodskap #67352 is 'n antwoord op boodskap #67288] Do, 10 Oktober 2002 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
baie waar. my kinders kan vandag niks of baie min doen van wat ek
gedoen het.

On Wed, 9 Oct 2002 14:16:25 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Vertaling onder Engels vir die wat net Afrikaans wil lees.
>
> How Did We Survive?
> Hoe het ons Oorleef?
> ------------------
>
> Looking back, it's hard to believe that we have lived as long as we have.
> Dit is moeilik om te glo ons kon oorleef so lank as wat ons het.
>
>
> As children we would ride in cars with no seat belts or air bags.
> Toe ons kinders was, het ons in motors gery sonder enige veiligheidsgodels
> of lugsakke
>
> Riding in the back of a pickup truck on a warm day was always a special
> treat.
> Om agterop 'n bakkie te ry was nogal 'n ekstra spesiale lekker ding om te
> doen.
>
> Our baby cribs were painted with bright colored lead based paint. We often
> chewed on the crib, ingesting the paint.
> Ons kotte was gewoonlik helder geverf - verf wat lood in gehad het. Ons
> almal het lekker aan daardie geverfde sparre gekou met tandekrytyd.
>
> We had no childproof lids on medicine bottles, doors, or cabinets, and when
> we rode our bikes we had no helmets.
> Ons het grootgeword sonder spesiale proppe op medisynebottels.
> kinderbastande deure en kabinette en ons het fiets gery sonder enige
> kopbedekking
>
> We drank water from the garden hose and not from a bottle.
> Ons het water gedrink uit die kraan buite of die tuinslang - water in 'n
> bottel was ongehoord.
>
> We would spend hours building our go-carts out of scraps and then rode down
> the hill, only to find out we forgot the brakes. After running into the
> bushes a few times we learned to solve the problem.
> Ons kon kru karre bou sonder brieke, en het gou geleer hoe om die kar betyds
> tot stilstand te bring.
>
> We would leave home in the morning and play all day, as long as we were back
> when the streetlights came on. No one was able to reach us all day.
> Ons kon heeldag buite speel waar ookal, sonder 'n selfoon of beeper waar
> uitgevind kon word waar ons presies is.
> Solank ons sononder tuis was, was alles reg.
>
> We played dodge ball and sometimes the ball would really hurt.
> Ek weet nie van die een nie - wie wil nou deur 'n bal rakgeskop word?
>
>
> We ate cupcakes, bread and butter, and drank sugar soda, but we were never
> over weight; we were always outside playing.
> Ons het koek geëet, brood en botter met konjem of stroop en
> grondboontjiebotter op. Daar was baie min oorgewig kinders, en ons het altyd
> buite gespeel.
>
> Little League had tryouts and not everyone made the team. Those who didn't
> had to learn to deal with disappointment.
> Ons het almal geweet dat nie almal die eerste span kon haal nie, en dit
> aanvaar.
>
> Some students weren't as smart as others or didn't work hard so they failed
> a grade and were held back to repeat the same grade. That generation
> produced some of the greatest risk-takers and problem solvers.
> As mens nie 'n jaar op skool kon slaag nie, is algemeen aanvaar dat die jaar
> oorgedoen moet word. Ons generasie kan spog met baie ondernemende mense.
>
>
> We had freedom, failure, success and responsibility, and we learned how to
> deal with it all.
>
> Ons het vryheid, teleurstelling, sukses en verantwoordelikheid beleef, en
> geleer hoe om dit te hanteer.
>
> Annette
>
>
>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Hoe het ons oorleef? [boodskap #67354 is 'n antwoord op boodskap #67352] Do, 10 Oktober 2002 15:56 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons was bevoorreg.
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:a45bqu8fahm525n9od2p5bq2hjh9s4amne@4ax.com...
> baie waar. my kinders kan vandag niks of baie min doen van wat ek
> gedoen het.
>
> On Wed, 9 Oct 2002 14:16:25 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Vertaling onder Engels vir die wat net Afrikaans wil lees.
>>
>> How Did We Survive?
>> Hoe het ons Oorleef?
>> ------------------
>>
>> Looking back, it's hard to believe that we have lived as long as we have.
>> Dit is moeilik om te glo ons kon oorleef so lank as wat ons het.
>>
>>
>> As children we would ride in cars with no seat belts or air bags.
>> Toe ons kinders was, het ons in motors gery sonder enige veiligheidsgodels
>> of lugsakke
>>
>> Riding in the back of a pickup truck on a warm day was always a special
>> treat.
>> Om agterop 'n bakkie te ry was nogal 'n ekstra spesiale lekker ding om te
>> doen.
>>
>> Our baby cribs were painted with bright colored lead based paint. We often
>> chewed on the crib, ingesting the paint.
>> Ons kotte was gewoonlik helder geverf - verf wat lood in gehad het. Ons
>> almal het lekker aan daardie geverfde sparre gekou met tandekrytyd.
>>
>> We had no childproof lids on medicine bottles, doors, or cabinets, and when
>> we rode our bikes we had no helmets.
>> Ons het grootgeword sonder spesiale proppe op medisynebottels.
>> kinderbastande deure en kabinette en ons het fiets gery sonder enige
>> kopbedekking
>>
>> We drank water from the garden hose and not from a bottle.
>> Ons het water gedrink uit die kraan buite of die tuinslang - water in 'n
>> bottel was ongehoord.
>>
>> We would spend hours building our go-carts out of scraps and then rode down
>> the hill, only to find out we forgot the brakes. After running into the
>> bushes a few times we learned to solve the problem.
>> Ons kon kru karre bou sonder brieke, en het gou geleer hoe om die kar betyds
>> tot stilstand te bring.
>>
>> We would leave home in the morning and play all day, as long as we were back
>> when the streetlights came on. No one was able to reach us all day.
>> Ons kon heeldag buite speel waar ookal, sonder 'n selfoon of beeper waar
>> uitgevind kon word waar ons presies is.
>> Solank ons sononder tuis was, was alles reg.
>>
>> We played dodge ball and sometimes the ball would really hurt.
>> Ek weet nie van die een nie - wie wil nou deur 'n bal rakgeskop word?
>>
>>
>> We ate cupcakes, bread and butter, and drank sugar soda, but we were never
>> over weight; we were always outside playing.
>> Ons het koek geëet, brood en botter met konjem of stroop en
>> grondboontjiebotter op. Daar was baie min oorgewig kinders, en ons het altyd
>> buite gespeel.
>>
>> Little League had tryouts and not everyone made the team. Those who didn't
>> had to learn to deal with disappointment.
>> Ons het almal geweet dat nie almal die eerste span kon haal nie, en dit
>> aanvaar.
>>
>> Some students weren't as smart as others or didn't work hard so they failed
>> a grade and were held back to repeat the same grade. That generation
>> produced some of the greatest risk-takers and problem solvers.
>> As mens nie 'n jaar op skool kon slaag nie, is algemeen aanvaar dat die jaar
>> oorgedoen moet word. Ons generasie kan spog met baie ondernemende mense.
>>
>>
>> We had freedom, failure, success and responsibility, and we learned how to
>> deal with it all.
>>
>> Ons het vryheid, teleurstelling, sukses en verantwoordelikheid beleef, en
>> geleer hoe om dit te hanteer.
>>
>> Annette
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: sinnelose vrae
Volgende onderwerp: Kan iemand my help ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 12:48:01 MGT 2024