Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan iemand my help ?
Kan iemand my help ? [boodskap #67272] Wo, 09 Oktober 2002 08:24 na volgende boodskap
foilcut  is tans af-lyn  foilcut
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Is daar 'n Afr nuusgroep vir "cliparts"?
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67274 is 'n antwoord op boodskap #67272] Wo, 09 Oktober 2002 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie daar is nie - vra by Roekeloos - miskien kan hulle jou help (
roekeloos is nie 'n ng nie, maar 'n webblad)
Annette'

"FoilCut" skryf in boodskap news:3da3e571.0@news1.mweb.co.za...
> Is daar 'n Afr nuusgroep vir "cliparts"?
>
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67281 is 'n antwoord op boodskap #67272] Wo, 09 Oktober 2002 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan nie. Soek jy Afrikaanse prentjies?

"FoilCut" skryf in boodskap news:3da3e571.0@news1.mweb.co.za...
> Is daar 'n Afr nuusgroep vir "cliparts"?
>
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67286 is 'n antwoord op boodskap #67281] Wo, 09 Oktober 2002 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder nou net - hoe lyk 'n tipiese Afrikaanse prentjie?
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ao0ujh$oar$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek verstaan nie. Soek jy Afrikaanse prentjies?
>
> "FoilCut" wrote in message
> news:3da3e571.0@news1.mweb.co.za...
>> Is daar 'n Afr nuusgroep vir "cliparts"?
>>
>
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67287 is 'n antwoord op boodskap #67286] Wo, 09 Oktober 2002 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Moet iets met braaivleis wees

"Annette" skryf in boodskap news:ao13bu$i37u9$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder nou net - hoe lyk 'n tipiese Afrikaanse prentjie?
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:ao0ujh$oar$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek verstaan nie. Soek jy Afrikaanse prentjies?
>>
>> "FoilCut" wrote in message
>> news:3da3e571.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is daar 'n Afr nuusgroep vir "cliparts"?
>>>
>>
>
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67294 is 'n antwoord op boodskap #67286] Wo, 09 Oktober 2002 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis wat my eintlik puzzle.

K

"Annette" skryf in boodskap news:ao13bu$i37u9$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder nou net - hoe lyk 'n tipiese Afrikaanse prentjie?
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:ao0ujh$oar$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek verstaan nie. Soek jy Afrikaanse prentjies?
>>
>> "FoilCut" wrote in message
>> news:3da3e571.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is daar 'n Afr nuusgroep vir "cliparts"?
>>>
>>
>
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67304 is 'n antwoord op boodskap #67294] Wo, 09 Oktober 2002 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
of is dit sleg lojaliteit, Foelie Reep?

DD
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67305 is 'n antwoord op boodskap #67304] Wo, 09 Oktober 2002 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 09 Oct 2002 20:56:04 +0200, DD sê:

>
> of is dit sleg lojaliteit, Foelie Reep?
>
> DD

lees sleg as slegs:-)))

DD
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67359 is 'n antwoord op boodskap #67287] Do, 10 Oktober 2002 18:25 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 9 Oct 2002 13:26:25 +0200, "Pieter" sê:

> Moet iets met braaivleis wees
>
'n Castle logo?

DD
Vorige onderwerp: Hoe het ons oorleef?
Volgende onderwerp: Oorlog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 23:25:15 MGT 2024