Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Singetjie
Singetjie [boodskap #67262] Wo, 09 Oktober 2002 07:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons koor sing Vrydagaand in Stellenbosch - Endlersaal - konsert begin om
8nm - ons sing John Rutter, Pregiera uit Maria Stuardo en Verdi.
Kaartjies kos R15.
Annette
Re: Singetjie [boodskap #67268 is 'n antwoord op boodskap #67262] Wo, 09 Oktober 2002 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Was jy toe op Liriekeraai? En watter program? Watter bekende mense was
daar en het jy vir Suidwes gewaai?

"Annette" skryf in boodskap news:ao0lqg$hke6i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Ons koor sing Vrydagaand in Stellenbosch - Endlersaal - konsert begin om
> 8nm - ons sing John Rutter, Pregiera uit Maria Stuardo en Verdi.
> Kaartjies kos R15.
> Annette
>
Re: Singetjie [boodskap #67270 is 'n antwoord op boodskap #67268] Wo, 09 Oktober 2002 08:13 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe vra jy nou vir 'n oumens om 'n korttermyngeheue te hê?:))
Ja, ons was op 2 programme, en ek het heeltyd vir almal hande geklap:))
Op die tweede een - daar was balonne en goed want dit was die 100ste en
laaste program was dit Karlien wat gejodel het., 'n omroeper van Kyknet en
ek sal laat weet as ek die ander twee kan onthou
Op die ander een was dit daardie seksie enetjie van Eden, 'n komponis/sanger
van Bloemfontein en die tweeling van Akkedis.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3da3e1e1.0@news1.mweb.co.za...
> Was jy toe op Liriekeraai? En watter program? Watter bekende mense was
> daar en het jy vir Suidwes gewaai?
> "Annette" wrote in message
> news:ao0lqg$hke6i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Ons koor sing Vrydagaand in Stellenbosch - Endlersaal - konsert begin om
>> 8nm - ons sing John Rutter, Pregiera uit Maria Stuardo en Verdi.
>> Kaartjies kos R15.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Parfuum snuifery - waar of wolhaar?
Volgende onderwerp: Motorspeelgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 08:57:54 MGT 2024