Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Motorspeelgoed
Motorspeelgoed [boodskap #67261] Wo, 09 Oktober 2002 07:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Enige van julle hier wat 'n speelding vir die motor het?
Ek het 'n klein droomvangertjie wat ek aan die truspieëltjie hang.
Annette
Re: Motorspeelgoed [boodskap #67263 is 'n antwoord op boodskap #67261] Wo, 09 Oktober 2002 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy't 'n beter kans op sukses as jy 'n stuk vlieëpapier daar hang.
Pasop net - mens raak nogal geheg aan die goed.

Kwit

"Annette" skryf in boodskap news:ao0kke$i86ra$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Enige van julle hier wat 'n speelding vir die motor het?
> Ek het 'n klein droomvangertjie wat ek aan die truspieëltjie hang.
> Annette
>
Re: Motorspeelgoed [boodskap #67266 is 'n antwoord op boodskap #67263] Wo, 09 Oktober 2002 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is nie 'n gehegraker nie;))
Ons het nie motorvli�e hier nie en ten spyte van die oorlopery het ons hier
in die Kaap nog steeds drome:))

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ao0lrd$cc7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink jy't 'n beter kans op sukses as jy 'n stuk vlieëpapier daar hang.
> Pasop net - mens raak nogal geheg aan die goed.
>
> Kwit
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao0kke$i86ra$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Enige van julle hier wat 'n speelding vir die motor het?
>> Ek het 'n klein droomvangertjie wat ek aan die truspieëltjie hang.
>> Annette
>>
>
Re: Motorspeelgoed [boodskap #67275 is 'n antwoord op boodskap #67261] Wo, 09 Oktober 2002 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ek dink nie die Hustler-shop het al iets om in die sigaret aansteker te druk
vir krag nie.Wel nog nie.

"Annette" skryf in boodskap news:ao0kke$i86ra$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Enige van julle hier wat 'n speelding vir die motor het?
> Ek het 'n klein droomvangertjie wat ek aan die truspieëltjie hang.
> Annette
>
Re: Motorspeelgoed [boodskap #67282 is 'n antwoord op boodskap #67275] Wo, 09 Oktober 2002 11:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie vir 'n wonderlike besigheidsidee:))
Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:3da3eb57$0$18847@hades.is.co.za...
> Ek dink nie die Hustler-shop het al iets om in die sigaret aansteker te druk
> vir krag nie.Wel nog nie.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao0kke$i86ra$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Enige van julle hier wat 'n speelding vir die motor het?
>> Ek het 'n klein droomvangertjie wat ek aan die truspieëltjie hang.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Singetjie
Volgende onderwerp: Postapartheidsrassebewussyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 20:35:13 MGT 2024