Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aangaande: wie is ons leiers...herken
Aangaande: wie is ons leiers...herken [boodskap #6686] Di, 02 Julie 1996 00:00
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hoe ons ons leiers sal herken ?....

Gloudina skryf oor Braam Fischer.
Laat my dink aan ons geestelike leiers ook.
Ons reken hulle nie, nie eers as hul voor ons staan nie.
Kyk net hoe het die Afrikaner vir Beyers Naude misken,
onder sy gat geskop...

Ja-nee.
Vorige onderwerp: Die Amerikaanse Verkiesing en ander sake
Volgende onderwerp: Vir Koos :Antwoord oor die pakkies van Glooskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 00:28:25 MGT 2024