Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vragie
Vragie [boodskap #66055] Vr, 06 September 2002 11:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat word die stuk gereedskap genoem waarmee drade styf getrek word?
Ons weet al die persoon wat die werk doen word 'n draadtrekker genoem:))
Annette
Re: Vragie [boodskap #66057 is 'n antwoord op boodskap #66055] Vr, 06 September 2002 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
leutwein[1]  is tans af-lyn  leutwein[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dog hulle noem dit Viagra.....

"Annette" skryf in boodskap news:ala2cb$1ongn5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat word die stuk gereedskap genoem waarmee drade styf getrek word?
> Ons weet al die persoon wat die werk doen word 'n draadtrekker genoem:))
> Annette
>
Re: Vragie [boodskap #66058 is 'n antwoord op boodskap #66057] Vr, 06 September 2002 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet nou nie met grend name kom nie!! Ek soek die plein boerenaam vir die
stuk gereedskap:)
Annette

"leutwein" skryf in boodskap news:3d788dbe.0@news1.mweb.co.za...
> Dog hulle noem dit Viagra.....
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ala2cb$1ongn5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat word die stuk gereedskap genoem waarmee drade styf getrek word?
>> Ons weet al die persoon wat die werk doen word 'n draadtrekker genoem:))
>> Annette
>>
>
Re: Vragie [boodskap #66064 is 'n antwoord op boodskap #66058] Vr, 06 September 2002 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis juis die draadtrekker waarvan jy praat. Die ou wat dit gebruik trek
die draad!

"Annette" skryf in boodskap news:ala3qq$1odavk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet nou nie met grend name kom nie!! Ek soek die plein boerenaam vir die
> stuk gereedskap:)
> Annette
>
>
> "leutwein" wrote in message
> news:3d788dbe.0@news1.mweb.co.za...
>> Dog hulle noem dit Viagra.....
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ala2cb$1ongn5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat word die stuk gereedskap genoem waarmee drade styf getrek word?
>>> Ons weet al die persoon wat die werk doen word 'n draadtrekker genoem:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Vragie [boodskap #66073 is 'n antwoord op boodskap #66055] Vr, 06 September 2002 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Buster  is tans af-lyn  Buster
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
'n hand???

"Annette" skryf in boodskap news:ala2cb$1ongn5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat word die stuk gereedskap genoem waarmee drade styf getrek word?
> Ons weet al die persoon wat die werk doen word 'n draadtrekker genoem:))
> Annette
>
Re: Vragie [boodskap #66074 is 'n antwoord op boodskap #66055] Vr, 06 September 2002 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Wat word die stuk gereedskap genoem waarmee drade styf getrek word?

Spanner?
Re: Vragie [boodskap #66128 is 'n antwoord op boodskap #66074] Ma, 09 September 2002 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ons het ook so 'n draadtrekker stuk gereedskap gehad, en dis wat hy genoem
word. Daar's g'n ander naam waaraan ek kan dink nie. Hoe skurf dit ookal
mag klink. (Dalk is die skurwe bedoeling daarvandaan afgely.)

Ek het self so een gehad waarmee ek opleiwingerd se staaldraad styf gespan
het. Jy werk daai draad soo styf dat jy eintlik kitaar met hom kan speel.
As mens meer as een draad oor dieselfde pale moet span, dan span jy eers die
boonste draad, en dan die onderste een. Dan die een in die middel. Mens
kyk altyd na die boonste draad om te sien of jy die ander drade te pap of te
styf span. As die boonste draad begin slap word, is die een wat jy span te
styf, en moet jy bietjie skiet gee. Mens moet ook speling gee vir die
vasmaak om die paal waar die loskant van jou draad is. 'n Fyn kuns om al
daai drade dieselfde spanning te gee. Mens moet ook rekening hou met die
tyd van die jaar. In warmer seisoene, dan moet jy die drade effens slapper
span om vir die inkrimping in wintertyd toe te laat.

Die apparaat werk daarmee dat jy die een kant aan 'n ankerpaar vas het, en
die anderkant het 'n knyper wat om die draad geklem word. Hoe stywer jy
trek, hoe beter klem hy aan die draad vas. As die draad nou op sy regte
spanning is, dan word die lospunt afgeknip, en om die ankerpaal vasgemaak.
En jy moet netjies werk, want daar moet nie los punte sit nie, anders kan
iemand kom en die draad afdraai.

Jy moet ook maar in jou pasoppens wees vir swakplekke in die draad, wat kan
veroorsaak dat die draad breek as hy te styf gespan word, en breek.

Thys oppie Bos
> "Annette" schreef...
>> Wat word die stuk gereedskap genoem waarmee drade styf getrek word?
Re: Vragie [boodskap #66129 is 'n antwoord op boodskap #66074] Ma, 09 September 2002 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hy gebruik wel ook 'n draadtrekker as gereedskapstuk

"Arthur" skryf in boodskap news:alahcv$vfu$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Wat word die stuk gereedskap genoem waarmee drade styf getrek word?
>
> Spanner?
>
Re: Vragie [boodskap #66132 is 'n antwoord op boodskap #66128] Ma, 09 September 2002 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Thys, ek kan sien jy is 'n voorslag-draadtrekker;))
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:alhk1m$1dje$1@news.adamastor.ac.za...
> Ons het ook so 'n draadtrekker stuk gereedskap gehad, en dis wat hy genoem
> word. Daar's g'n ander naam waaraan ek kan dink nie. Hoe skurf dit ookal
> mag klink. (Dalk is die skurwe bedoeling daarvandaan afgely.)
>
> Ek het self so een gehad waarmee ek opleiwingerd se staaldraad styf gespan
> het. Jy werk daai draad soo styf dat jy eintlik kitaar met hom kan speel.
> As mens meer as een draad oor dieselfde pale moet span, dan span jy eers die
> boonste draad, en dan die onderste een. Dan die een in die middel. Mens
> kyk altyd na die boonste draad om te sien of jy die ander drade te pap of te
> styf span. As die boonste draad begin slap word, is die een wat jy span te
> styf, en moet jy bietjie skiet gee. Mens moet ook speling gee vir die
> vasmaak om die paal waar die loskant van jou draad is. 'n Fyn kuns om al
> daai drade dieselfde spanning te gee. Mens moet ook rekening hou met die
> tyd van die jaar. In warmer seisoene, dan moet jy die drade effens slapper
> span om vir die inkrimping in wintertyd toe te laat.
>
> Die apparaat werk daarmee dat jy die een kant aan 'n ankerpaar vas het, en
> die anderkant het 'n knyper wat om die draad geklem word. Hoe stywer jy
> trek, hoe beter klem hy aan die draad vas. As die draad nou op sy regte
> spanning is, dan word die lospunt afgeknip, en om die ankerpaal vasgemaak.
> En jy moet netjies werk, want daar moet nie los punte sit nie, anders kan
> iemand kom en die draad afdraai.
>
> Jy moet ook maar in jou pasoppens wees vir swakplekke in die draad, wat kan
> veroorsaak dat die draad breek as hy te styf gespan word, en breek.
>
> Thys oppie Bos
>> "Annette" schreef...
>>> Wat word die stuk gereedskap genoem waarmee drade styf getrek word?
>
Re: Vragie [boodskap #66133 is 'n antwoord op boodskap #66129] Ma, 09 September 2002 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Noumaargaaf!!
'n Saer gebruik 'n saag.
'n Plaer bestry plae
'n Ghriesjoggie gebruik 'n spanner
'n Niksnuts gebruik 'n hand
en
'n Draadtrekker gebruik 'n draadtrekker.

Die gedagte aan dit is te pynlik - iemand hier moet of 'n nuwe naam vir 'n
draadtrekker uitdink, of 'n nuwe naam vir die draardtrekker;))
Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:3d7c7b27$0$18851@hades.is.co.za...
> Hy gebruik wel ook 'n draadtrekker as gereedskapstuk
>
> "Arthur" wrote in message
> news:alahcv$vfu$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Annette" schreef...
>>> Wat word die stuk gereedskap genoem waarmee drade styf getrek word?
>>
>> Spanner?
>>
>
Re: Vragie [boodskap #66134 is 'n antwoord op boodskap #66132] Ma, 09 September 2002 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Saak is "thtyf gethpan" G'n los drade nie...

Thys oppie Both! ;-))

"Annette" skryf in boodskap news:ali2cq$1qcaa0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Thys, ek kan sien jy is 'n voorslag-draadtrekker;))
> Annette
Re: Vragie [boodskap #66135 is 'n antwoord op boodskap #66134] Ma, 09 September 2002 12:23 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar ith abtholuut nikth tho thekthie ath wanneer iemand virtueelth thexthy
praat nie:))
Anette

> skryf in boodskap news:ali395$1ibp$1@news.adamastor.ac.za...
> Saak is "thtyf gethpan" G'n los drade nie...
>
> Thys oppie Both! ;-))
> "Annette" wrote in message
> news:ali2cq$1qcaa0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Thys, ek kan sien jy is 'n voorslag-draadtrekker;))
>> Annette
>
Vorige onderwerp: Putsaer storie
Volgende onderwerp: Vir Max
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 15:28:28 MGT 2024