Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Max
Vir Max [boodskap #66151] Di, 10 September 2002 07:50 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max, more, 'n jaar gelede, was jy die een wat vir ons eerste hier vertel het
van die WTC ramp.
Hoop nie jy bring more weer slegte nuus nie:)
Annette
Re: Vir Max [boodskap #66180 is 'n antwoord op boodskap #66151] Wo, 11 September 2002 09:41 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja, sal ek ooit vergeet...

Amazing hoe die tyd verbyvlieg! Daar't gelukkig ook weer so baie gebeur intussen.

Nooit gedink dat Amerika 'n jaar later nog sou oorlog-oorlog speel nie.

Max_____________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Max, more, 'n jaar gelede, was jy die een wat vir ons eerste hier vertel het
> van die WTC ramp.
> Hoop nie jy bring more weer slegte nuus nie:)
> Annette
Vorige onderwerp: Vragie
Volgende onderwerp: Daar is hy - e.pos skam van SA!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 15:19:54 MGT 2024