Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek word gek van advertensies...
Ek word gek van advertensies... [boodskap #65561] Di, 20 Augustus 2002 14:44 na volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek's meestal 24 uur per dag online by die huis. Soms download ek
dinge, maar soms laat ek alles sommer net staan, ek betaal nie ekstra
nie.

Ek toets gereeld applikasies en tools van die internet. Nou't ek ook
agtergekom dat daar van die freeware is wat hulle geld maak deur
spyware op jou pc te installeer.

Nou't ek ad-aware gekry. Dis 'n tooltjie waarmee jy jou pc kan
skoonmaak van al die twak.

As ek saans my pc aan laat staan (online) en alle aplikasies afsluit,
staan daar 'n donnerse pop-up advertensie op as ek soggens daar kom.
As ek dié wegkliek, pop daar nog een uit. Ek word so die duiwel in -
en ek kan die oorsaak nie kry nie.

Ek weet hierdie is nie die regte nuusgroep om dit te vra nie, maar het
enige van julle vir my raad? (Behalwe format en alles oor installeer)

Byvoorbat dankie

Max_________________________________________________________ ___
Re: Ek word gek van advertensies... [boodskap #65563 is 'n antwoord op boodskap #65561] Di, 20 Augustus 2002 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bastiaan  is tans af-lyn  Bastiaan
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek had dieselfde probleem. Nou het ek Mcafee VirusScan 4.51 SP1 en daar is
nie meer kwaadgoed op my rekenaar nie.

Bastiaan

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0208200644.62710d5d@posting.google.com...
> Ek's meestal 24 uur per dag online by die huis. Soms download ek
> dinge, maar soms laat ek alles sommer net staan, ek betaal nie ekstra
> nie.
>
> Ek toets gereeld applikasies en tools van die internet. Nou't ek ook
> agtergekom dat daar van die freeware is wat hulle geld maak deur
> spyware op jou pc te installeer.
>
> Nou't ek ad-aware gekry. Dis 'n tooltjie waarmee jy jou pc kan
> skoonmaak van al die twak.
>
> As ek saans my pc aan laat staan (online) en alle aplikasies afsluit,
> staan daar 'n donnerse pop-up advertensie op as ek soggens daar kom.
> As ek dié wegkliek, pop daar nog een uit. Ek word so die duiwel in -
> en ek kan die oorsaak nie kry nie.
>
> Ek weet hierdie is nie die regte nuusgroep om dit te vra nie, maar het
> enige van julle vir my raad? (Behalwe format en alles oor installeer)
>
> Byvoorbat dankie
>
> Max_________________________________________________________ ___
Re: Ek word gek van advertensies... [boodskap #65564 is 'n antwoord op boodskap #65563] Di, 20 Augustus 2002 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bastiaan  is tans af-lyn  Bastiaan
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
Mcafee VirusScan 6.01 kan jy kry op
http://tucows.nl.uu.net/files/VSC601AD.exe (32MB)
As jy wil kan jy die sagteware "breek" op http://www.wtcracks.com/d/?n=64948

"Bastiaan" skryf in boodskap news:4cv89.158524$uV1.12212829@zwoll1.home.nl...
> Ek had dieselfde probleem. Nou het ek Mcafee VirusScan 4.51 SP1 en daar is
> nie meer kwaadgoed op my rekenaar nie.
>
> Bastiaan
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0208200644.62710d5d@posting.google.com...
>> Ek's meestal 24 uur per dag online by die huis. Soms download ek
>> dinge, maar soms laat ek alles sommer net staan, ek betaal nie ekstra
>> nie.
>>
>> Ek toets gereeld applikasies en tools van die internet. Nou't ek ook
>> agtergekom dat daar van die freeware is wat hulle geld maak deur
>> spyware op jou pc te installeer.
>>
>> Nou't ek ad-aware gekry. Dis 'n tooltjie waarmee jy jou pc kan
>> skoonmaak van al die twak.
>>
>> As ek saans my pc aan laat staan (online) en alle aplikasies afsluit,
>> staan daar 'n donnerse pop-up advertensie op as ek soggens daar kom.
>> As ek dié wegkliek, pop daar nog een uit. Ek word so die duiwel in -
>> en ek kan die oorsaak nie kry nie.
>>
>> Ek weet hierdie is nie die regte nuusgroep om dit te vra nie, maar het
>> enige van julle vir my raad? (Behalwe format en alles oor installeer)
>>
>> Byvoorbat dankie
>>
>> Max_________________________________________________________ ___
>
Re: Ek word gek van advertensies... [boodskap #65567 is 'n antwoord op boodskap #65561] Di, 20 Augustus 2002 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" schreef...
> As ek saans my pc aan laat staan (online) en alle aplikasies afsluit,
> staan daar 'n donnerse pop-up advertensie op as ek soggens daar kom.
> As ek dié wegkliek, pop daar nog een uit. Ek word so die duiwel in -
> en ek kan die oorsaak nie kry nie.

Ek is ook amper altyd online. Die laatste tyd het ek by die afsluit van my
rekenaar die melding gekry dat daar nog enig iemand met my rekenaar verbind
was. Daarom het ek 'Tiny Personal Firewall' geinstalleer. Positief by-effek
was dat die pop-ups het nog slegs een poging gewaag om op te kom en toe het
die firewall die programma die toegang tot Internet ontsê. Geen probleme
meer nie :)

http://tucows.wau.nl/preview/195417.html

Dis freeware.

Groete,
Arthur
Re: Ek word gek van advertensies... [boodskap #65575 is 'n antwoord op boodskap #65561] Wo, 21 Augustus 2002 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
SOEK VIR POPUPKILLERS, WERK GOED

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0208200644.62710d5d@posting.google.com...
> Ek's meestal 24 uur per dag online by die huis. Soms download ek
> dinge, maar soms laat ek alles sommer net staan, ek betaal nie ekstra
> nie.
>
> Ek toets gereeld applikasies en tools van die internet. Nou't ek ook
> agtergekom dat daar van die freeware is wat hulle geld maak deur
> spyware op jou pc te installeer.
>
> Nou't ek ad-aware gekry. Dis 'n tooltjie waarmee jy jou pc kan
> skoonmaak van al die twak.
>
> As ek saans my pc aan laat staan (online) en alle aplikasies afsluit,
> staan daar 'n donnerse pop-up advertensie op as ek soggens daar kom.
> As ek dié wegkliek, pop daar nog een uit. Ek word so die duiwel in -
> en ek kan die oorsaak nie kry nie.
>
> Ek weet hierdie is nie die regte nuusgroep om dit te vra nie, maar het
> enige van julle vir my raad? (Behalwe format en alles oor installeer)
>
> Byvoorbat dankie
>
> Max_________________________________________________________ ___
Re: Ek word gek van advertensies... [boodskap #65579 is 'n antwoord op boodskap #65561] Wo, 21 Augustus 2002 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Aug 2002 07:44:18 -0700, maxiebu...@yahoo.com (Max) served
the following to the group:

> Ek's meestal 24 uur per dag online by die huis. Soms download ek
> dinge, maar soms laat ek alles sommer net staan, ek betaal nie ekstra
> nie.
>
> Ek toets gereeld applikasies en tools van die internet. Nou't ek ook
> agtergekom dat daar van die freeware is wat hulle geld maak deur
> spyware op jou pc te installeer.
>
> Nou't ek ad-aware gekry. Dis 'n tooltjie waarmee jy jou pc kan
> skoonmaak van al die twak.
>
> As ek saans my pc aan laat staan (online) en alle aplikasies afsluit,
> staan daar 'n donnerse pop-up advertensie op as ek soggens daar kom.
> As ek dié wegkliek, pop daar nog een uit. Ek word so die duiwel in -
> en ek kan die oorsaak nie kry nie.
>
> Ek weet hierdie is nie die regte nuusgroep om dit te vra nie, maar het
> enige van julle vir my raad? (Behalwe format en alles oor installeer)
>
> Byvoorbat dankie
>
> Max_________________________________________________________ ___

arthur se raad is goed. as jy 24/7 online is, is dit better om agter
`n firewall te sit. hierdie ouens gebruik goed soos port en ip scanner
om masjiene te soek wat online is. as jy net vir kort rukke online is
is dit gewoonlik nie `n probleem nie, tensy jy `n site besoek met
popups, daarvoor is popup killer soos koos voorstel goed, maar vir
24/7 online is meer aggresiewe maatreels nodig.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Ek word gek van advertensies... [boodskap #65580 is 'n antwoord op boodskap #65561] Wo, 21 Augustus 2002 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0208200644.62710d5d@posting.google.com...

> Nou't ek ad-aware gekry. Dis 'n tooltjie waarmee jy jou pc kan
> skoonmaak van al die twak.

Benewens Ad-Aware kan jy ook Spy-Bot probeer. Watter blaaier gebruik
jy, ou maat? Internet Exploder?
Re: Ek word gek van advertensies... [boodskap #65593 is 'n antwoord op boodskap #65575] Wo, 21 Augustus 2002 14:28 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, Koos, maar ek kan geen gratis popupkiller kry nie. Weet jy van
een?

Ek het in elk geval my probleem gekry. Die register deursoek (nie
maklik as jy nie weet waarna jy soek nie) en die fokkertjie gekry en
gedelete.

Dankie ook aan al die ander vir julle raad. Op hierdie stadium gaan
dit goed op my PC. Ek hoop dit bly so.

Groete
Max_________________________________________________________ __________

"koos" skryf in boodskap news:...
> SOEK VIR POPUPKILLERS, WERK GOED
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0208200644.62710d5d@posting.google.com...
>> Ek's meestal 24 uur per dag online by die huis. Soms download ek
>> dinge, maar soms laat ek alles sommer net staan, ek betaal nie ekstra
>> nie.
>>
>> Ek toets gereeld applikasies en tools van die internet. Nou't ek ook
>> agtergekom dat daar van die freeware is wat hulle geld maak deur
>> spyware op jou pc te installeer.
>>
>> Nou't ek ad-aware gekry. Dis 'n tooltjie waarmee jy jou pc kan
>> skoonmaak van al die twak.
>>
>> As ek saans my pc aan laat staan (online) en alle aplikasies afsluit,
>> staan daar 'n donnerse pop-up advertensie op as ek soggens daar kom.
>> As ek dié wegkliek, pop daar nog een uit. Ek word so die duiwel in -
>> en ek kan die oorsaak nie kry nie.
>>
>> Ek weet hierdie is nie die regte nuusgroep om dit te vra nie, maar het
>> enige van julle vir my raad? (Behalwe format en alles oor installeer)
>>
>> Byvoorbat dankie
>>
>> Max_________________________________________________________ ___
Vorige onderwerp: " Rendezvous " deur KOOT PIETERSE
Volgende onderwerp: Re: Wie het die "Witborskraai" geskryf?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 08:38:41 MGT 2024