Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bobbejaan klim die berg
Bobbejaan klim die berg [boodskap #6521] So, 02 Junie 1996 00:00 na volgende boodskap
Sean Hitchcock  is tans af-lyn  Sean Hitchcock
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hallo okies!

Ek is baaie jammer, maar die rest van hierdie brief gaan in Engels
wees, because I've been living in Holland (Ja, ek is amper 'n
kaaskop...) so long now, my English and my Dutch are better than my
Afrikaans. I will try to keep up with this new found newsgroup and
improve my Afrikaans, so that one day (soon?) I'll be able to post
without being scared that you won't understand me.

My question:

Could someone please mail me (or post) the words to 'Bobbejaan klim
die berg', and/or to 'Hansie slim', so I can teach my girlfriend a bit
of Afrikaans.

Baaie dankie vir nou,


Sean Hitchcock.
Re: Bobbejaan klim die berg [boodskap #6533 is 'n antwoord op boodskap #6521] Ma, 03 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , se...@euronet.nl says...
>
>

BOBBEJAAN KLIM DIE BERG

Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig,
bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig,
bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
Hoera vir die jollie bobbejaan!

O moenie huil nie, O moenie treur nie,
die Stellenbosse boys kom weer.
O moenie huil nie, O moenie treur nie,
die Stellenbosse boys kom weer.

HANSIE SLIM

Hansie slim, berg wil klim,
gaan die wye wereld in.
Stok en hoed pas hom goed,
hy is vol van moed.

Maar sy ma wil hom gaan haal,
Hans het dalkies al verdwaal!
Moeder sug, so bedug:
"Hansie kom tog terug."

Hansie swoeg, baie moeg,
hoog geklim, dit is genoeg!
Omdraai nou, ek se vir jou,
bergklim nie weer gou!

Tuis smeer ma die salfies aan,
Hans voel gou weer pure man!
Eerste keer, les geleer,
eendag weer probeer!

Ingetik deur Gloudina Bouwer
uit die F.A.K. Sangbundel
Re: Bobbejaan klim die berg [boodskap #6553 is 'n antwoord op boodskap #6521] Wo, 05 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Redgy van Hove[2]  is tans af-lyn  Redgy van Hove[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
On 3 Jun 1996 22:42:27 GMT, iz...@igs.net (Izak Bouwer) wrote:

> In article , se...@euronet.nl says...
>>
>>
Nou, dis interessant. At school in Belgium we were taught different.
> BOBBEJAAN KLIM DIE BERG

> Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig,
> bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig,
> bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.

om (vir?) die rooinek te vererg?
(nie polties korrek nie meer?)

> Hoera vir die jollie bobbejaan!

Hoera vir die ou Transvaal?
>
> O moenie huil nie, O moenie treur nie, Je moe nie ?
> die Stellenbosse boys kom weer. Die Stellenbosse keerls kom weer?
> O moenie huil nie, O moenie treur nie,
> die Stellenbosse boys kom weer.

> HANSIE SLIM

Die ken ek nie.

> Ingetik deur Gloudina Bouwer
> uit die F.A.K. Sangbundel

Both of them?

Verskoon die taal, ek is Afrikaans nie magtig nie.
rvan...@hookon.be
Redgy Morris van Hove
ercator College
Gent Belgium
Vorige onderwerp: Suid-Afrikaanse Kuns
Volgende onderwerp: SUBSCRIBE AFRIKAANS MAIL2NEWS GATEWAY
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:40:28 MGT 2024