Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suid-Afrikaanse Kuns
Suid-Afrikaanse Kuns [boodskap #6534] Di, 04 Junie 1996 00:00
Christo van Rensburg  is tans af-lyn  Christo van Rensburg
Boodskappe: 7
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Laat my toe om reklame te maak vir Suid-Afrikaanse kuns op die Internet,
en wel op die ___Universiteit van Pretoria___ se site:
http://www.up.ac.za/academic/arts/gallery.html

(Netscape 2 nodig: Frames word gebruik)

*** Aankondiging ***

Die "Gallery Page" se volgende uitstalling is nou gereed op die Internet.

Hierdie keer wys die Gallery onder andere werke van die jong kunstenaars
Anton Karstel en Minnette Vari.
Die uitstalling "The Way West" is tans by die
Newtown Gallery in Johannesburg te besigtig.

********************

"Ananzi: The South African Search Engine"
het onlangs die "Gallery Page" genoem as een van die beste
kuns-sites tans aktief op die Suid-Afrikaanse WWW.

Hopelik sal die nuwe uitstalling die help om die site verder te verbeter.

********************

En terwyl ek besig is met reklame:
Vir inligting oor kanker in die algemeen, maar veral borskanker
in Australia, sien:
http://www.nbcc.org.au/
Vorige onderwerp: waar is julle trots?
Volgende onderwerp: Bobbejaan klim die berg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:42:00 MGT 2024