Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » waar is julle trots?
waar is julle trots? [boodskap #6522] Ma, 03 Junie 1996 00:00
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek het hierdie nuuwsgroep vandaag gevind. Wat leuk, ek wilde n.l. gra Afrikaans
leer, en alles oor Afrikaners. Wij word hier in ons land (Nederland) nogal eenzijdig
voorgelicht oor julle. Toevallig was ek vorige maand 'n paar dae vir mijn
werk in Suid-Afrika en maakte kennis met dat wat die koerante hier niet vertel.

En nu die nieuwsgroep, wat een geklaag! Julle lijk wel Hollanders! Julle
mag best wel een beetjie trots sij op jeself hoor! Lande die helemaal self
'n uraniumverrijkingstegnologie, bijbehorende fabriek, 'n eigen helikopter,
en 'n oliefabriek (Sasol) ontwikkel omdat hulle geboykot word, vind die
maar eens! Nederland het twintig jaar terug ook te lijd van 'n olieboykot,
maar ons regering voerde motorlose sondae in.

Nu lig daar 'n uitdaging die niet gemakkelijk is met julle nuwe situasie.
Maar julle kun 'n voorbeeld zijn vir die rest van die wereld. Overal, ook
bij ons, speelt die probleem van blank naast zwart. Alleen hier mag je er nie
oor praat nie, want dan is jij meteen een rassist. In julle land moet julle
Afrikaners die ekonomiese wa trek. Succes en baie veel geluk!

(Ekskuus voor mij slegt Afrikaans, dir is die eerste keer dat ek in hierdie
taal probeer te skrijf.)

Groetnis,

Aliki van Heek


************************************************************ ********************
  • E-mail: van...@ecn.nl Phone: +31(0)2246 4507 *
  • Netherlands Energy Research Foundation ECN Fax : +31(0)2246 3490 *
  • Department: NUC P.O. Box 1 NL-1755 ZG Petten The Netherlands *
************************************************************ ********************
Vorige onderwerp: Re: SUPER LOTERY REAL ESTATE
Volgende onderwerp: Suid-Afrikaanse Kuns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:16:55 MGT 2024