Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Breinoefeninge
Breinoefeninge [boodskap #65450] Do, 15 Augustus 2002 07:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Einde September kom daar 'n boek uit oor breinoefeninge - uitgewer Human &
Rossouw.
Daar is glo oefeninge in om beter te kan onthou - ek dink ek gaan vir die
aantie hierdie jaar 'n krismisboks stuur:))
Annette
Re: Breinoefeninge [boodskap #65461 is 'n antwoord op boodskap #65450] Vr, 16 Augustus 2002 01:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Omsingel die aantie en stuur vier ...

"Annette" skryf in boodskap news:ajfmqk$1b277e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Einde September kom daar 'n boek uit oor breinoefeninge - uitgewer Human &
> Rossouw.
> Daar is glo oefeninge in om beter te kan onthou - ek dink ek gaan vir die
> aantie hierdie jaar 'n krismisboks stuur:))
> Annette
>
Re: Breinoefeninge [boodskap #65479 is 'n antwoord op boodskap #65450] Vr, 16 Augustus 2002 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal nie help nie....jy kan nie iets oefen wat nie meer daar is nie!

"Annette" skryf in boodskap news:ajfmqk$1b277e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Einde September kom daar 'n boek uit oor breinoefeninge - uitgewer Human &
> Rossouw.
> Daar is glo oefeninge in om beter te kan onthou - ek dink ek gaan vir die
> aantie hierdie jaar 'n krismisboks stuur:))
> Annette
>
Re: Breinoefeninge [boodskap #65482 is 'n antwoord op boodskap #65479] Vr, 16 Augustus 2002 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat het van jou oortjies geword?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d5cd621.0@news1.mweb.co.za...
> Sal nie help nie....jy kan nie iets oefen wat nie meer daar is nie!
> "Annette" wrote in message
> news:ajfmqk$1b277e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Einde September kom daar 'n boek uit oor breinoefeninge - uitgewer Human &
>> Rossouw.
>> Daar is glo oefeninge in om beter te kan onthou - ek dink ek gaan vir die
>> aantie hierdie jaar 'n krismisboks stuur:))
>> Annette
>>
>
Re: Breinoefeninge [boodskap #65485 is 'n antwoord op boodskap #65482] Vr, 16 Augustus 2002 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou's ek stupid......wat bedoel jy?

"Annette" skryf in boodskap news:ajilrh$1aq4ee$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat het van jou oortjies geword?:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d5cd621.0@news1.mweb.co.za...
>> Sal nie help nie....jy kan nie iets oefen wat nie meer daar is nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:ajfmqk$1b277e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Einde September kom daar 'n boek uit oor breinoefeninge - uitgewer
Human
> &
>>> Rossouw.
>>> Daar is glo oefeninge in om beter te kan onthou - ek dink ek gaan vir
> die
>>> aantie hierdie jaar 'n krismisboks stuur:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Breinoefeninge [boodskap #65488 is 'n antwoord op boodskap #65485] Vr, 16 Augustus 2002 13:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel die ore word mos ge-oefen om te kan onthou - en nou sê jy jy kan nie:)
Nou sing ons vir Hasie: Wat het van jou stertjie geword, en vir jou: Wat het
van jou oortjies geword?:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d5cf884.0@news1.mweb.co.za...
> Nou's ek stupid......wat bedoel jy?
> "Annette" wrote in message
> news:ajilrh$1aq4ee$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat het van jou oortjies geword?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d5cd621.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sal nie help nie....jy kan nie iets oefen wat nie meer daar is nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ajfmqk$1b277e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Einde September kom daar 'n boek uit oor breinoefeninge - uitgewer
> Human
>> &
>>>> Rossouw.
>>>> Daar is glo oefeninge in om beter te kan onthou - ek dink ek gaan
vir
>> die
>>>> aantie hierdie jaar 'n krismisboks stuur:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Uit die argiewe
Volgende onderwerp: Nog Antjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 23:04:02 MGT 2024