Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sedert Maandag - Radioboodskap
Sedert Maandag - Radioboodskap [boodskap #65209] Wo, 31 Julie 2002 15:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat gereeld gehoor word in die klein kamertjie waar die Parlementêre Polisie
permanent ontspan:
Lima Alpha Zulu Yankee.
Charlie Oscar Pappa Sierra
Whisky Alpha Tango Charlie Hector
Bravo Bravo

Annette
Re: Sedert Maandag - Radioboodskap [boodskap #65219 is 'n antwoord op boodskap #65209] Do, 01 Augustus 2002 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n broertjie dood aan die "Bravo-Bravo" kykery. Mens moet 'n webwerf
skep soos www.getalife.com waar hierdie mense vir ure na 'n grys skerm kan
gaan kyk, eerder as om te kwyl oor die fratse van 'n klomp verveelde,
breindood adolessente.

My seun is die enigste in sy klas wat dit nie kyk nie. Ek is soooo trots op
hom.

Hier by ons is waardige professore wat teetyd sit en mymer oor wat volgende
gaan gebeur.

Siek.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:ai8uni$12q7iv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat gereeld gehoor word in die klein kamertjie waar die Parlementêre Polisie
> permanent ontspan:
> Lima Alpha Zulu Yankee.
> Charlie Oscar Pappa Sierra
> Whisky Alpha Tango Charlie Hector
> Bravo Bravo
>
> Annette
>
Re: Sedert Maandag - Radioboodskap [boodskap #65224 is 'n antwoord op boodskap #65219] Do, 01 Augustus 2002 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal graag wil weet watter tipe persoonlikheid is so vatbaar vir die
BravoBravo kykery.
Ek self vind dat ek skaars 5 minute kan kyk voordat ek moet oorskakel om
iets meer te geniet vir my lisensiefooi.
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:aiakmh$bvk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het 'n broertjie dood aan die "Bravo-Bravo" kykery. Mens moet 'n webwerf
> skep soos www.getalife.com waar hierdie mense vir ure na 'n grys skerm kan
> gaan kyk, eerder as om te kwyl oor die fratse van 'n klomp verveelde,
> breindood adolessente.
>
> My seun is die enigste in sy klas wat dit nie kyk nie. Ek is soooo trots op
> hom.
>
> Hier by ons is waardige professore wat teetyd sit en mymer oor wat volgende
> gaan gebeur.
>
> Siek.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:ai8uni$12q7iv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat gereeld gehoor word in die klein kamertjie waar die Parlementêre Polisie
>> permanent ontspan:
>> Lima Alpha Zulu Yankee.
>> Charlie Oscar Pappa Sierra
>> Whisky Alpha Tango Charlie Hector
>> Bravo Bravo
>>
>> Annette
>>
>
Re: Sedert Maandag - Radioboodskap [boodskap #65298 is 'n antwoord op boodskap #65224] So, 04 Augustus 2002 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wel ek beskou myself as heel gekultiveerd, en ek is totaal in vervoering oor
mense en hulle interaksies onder vreemde omstandighede. Dat daar 'n paar
kommin mense in die huis is kan mens nie ontken nie, maar gee hulle 'n week
of wat dan sal hulle maskertjies begin afval.

"Annette" skryf in boodskap news:aiatml$135lkh$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sal graag wil weet watter tipe persoonlikheid is so vatbaar vir die
> BravoBravo kykery.
> Ek self vind dat ek skaars 5 minute kan kyk voordat ek moet oorskakel om
> iets meer te geniet vir my lisensiefooi.
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:aiakmh$bvk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het 'n broertjie dood aan die "Bravo-Bravo" kykery. Mens moet 'n webwerf
>> skep soos www.getalife.com waar hierdie mense vir ure na 'n grys skerm kan
>> gaan kyk, eerder as om te kwyl oor die fratse van 'n klomp verveelde,
>> breindood adolessente.
>>
>> My seun is die enigste in sy klas wat dit nie kyk nie. Ek is soooo trots op
>> hom.
>>
>> Hier by ons is waardige professore wat teetyd sit en mymer oor wat volgende
>> gaan gebeur.
>>
>> Siek.
>>
>> Koot
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ai8uni$12q7iv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat gereeld gehoor word in die klein kamertjie waar die Parlementêre Polisie
>>> permanent ontspan:
>>> Lima Alpha Zulu Yankee.
>>> Charlie Oscar Pappa Sierra
>>> Whisky Alpha Tango Charlie Hector
>>> Bravo Bravo
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Sedert Maandag - Radioboodskap [boodskap #65299 is 'n antwoord op boodskap #65298] Ma, 05 Augustus 2002 06:06 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gekultiveerdheid en tipe persoonlikheid het niks met mekaar te doen nie. Ek
skiet glad nie die mense af wat wel na BB kyk nie - dit is hulle keuse.
Wat net vir my eienaardig is, is dat ek nou al 2 mense raageloop het wat na
BB1 24/7 gekyk het, en glad nie belangstel om na BB2 te kyk nie - nou DIT is
vir my interessant - al asof hulle voel hulle pleeg verraad teenoor hul
familie van BB1 as hulle na BB2 sou kyk.
Wat die maskertjies en ander geite betref - daar is niks so gedetermineerd
as 'n blondine met 'n plan om haar miljoen te kry nie;))

Annette

"Francois Human" skryf in boodskap news:aik743$o3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel ek beskou myself as heel gekultiveerd, en ek is totaal in vervoering oor
> mense en hulle interaksies onder vreemde omstandighede. Dat daar 'n paar
> kommin mense in die huis is kan mens nie ontken nie, maar gee hulle 'n week
> of wat dan sal hulle maskertjies begin afval.
>
> "Annette" wrote in message
> news:aiatml$135lkh$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sal graag wil weet watter tipe persoonlikheid is so vatbaar vir die
>> BravoBravo kykery.
>> Ek self vind dat ek skaars 5 minute kan kyk voordat ek moet oorskakel om
>> iets meer te geniet vir my lisensiefooi.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:aiakmh$bvk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek het 'n broertjie dood aan die "Bravo-Bravo" kykery. Mens moet 'n webwerf
>>> skep soos www.getalife.com waar hierdie mense vir ure na 'n grys skerm kan
>>> gaan kyk, eerder as om te kwyl oor die fratse van 'n klomp verveelde,
>>> breindood adolessente.
>>>
>>> My seun is die enigste in sy klas wat dit nie kyk nie. Ek is soooo trots op
>>> hom.
>>>
>>> Hier by ons is waardige professore wat teetyd sit en mymer oor wat volgende
>>> gaan gebeur.
>>>
>>> Siek.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ai8uni$12q7iv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wat gereeld gehoor word in die klein kamertjie waar die Parlementêre Polisie
>>>> permanent ontspan:
>>>> Lima Alpha Zulu Yankee.
>>>> Charlie Oscar Pappa Sierra
>>>> Whisky Alpha Tango Charlie Hector
>>>> Bravo Bravo
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Velddrif
Volgende onderwerp: Natalie du Toit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 08:05:01 MGT 2024