Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Natalie du Toit
Natalie du Toit [boodskap #65313] Ma, 05 Augustus 2002 08:55
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees nou net in News24 dat Natalie du Toit eenparig deur 'n paneel
gekies is as die mees-uitstaande atleet van die afgelote
statebondspele. Sy het twee rekords vir gestremde swemmers verbeter en
is die eerste gestremde swemmer wat nog ooit vir die finaal in 'n item
vir nie-gestremdes gekwalifiseer het.

Drom
Vorige onderwerp: Sedert Maandag - Radioboodskap
Volgende onderwerp: Natalie du Toit: Wonderwerk!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 16:30:11 MGT 2024