Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » UKkasie
UKkasie [boodskap #64985] So, 21 Julie 2002 19:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor daar was darem ten spyte van die ongure somerweer al so 800 mense
Saterdag daar?
Glo minder kunstenaars as verlede jaar - en glad nie verteenwoordigend van
die Afrikaanssprekende gemeenskap nie.
En, behalwe vir die wors en pap stalletjies, was daar toe ook 'n stalletjie
vir die VryheidsFront.
Die politici steek ook hul neuse oral in - een van die dae sal ons seker ook
moet sit deur ellelange politieke toesprake voor elke rugby- en
krieketwedstryd.
Annette
Re: UKkasie [boodskap #64988 is 'n antwoord op boodskap #64985] Ma, 22 Julie 2002 04:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons het die naweek Eurokasie aan in Leusden (vir die wat wil weet is dit
naby Amersfoort in Nederland).

Die kaartjies vir ie Saterdag is glo uitverkoop en die Vrydagaand gaan goed
aan - ons sien vreeslik uit daarna. De hel met representatief. As hier
politici sou wes sou hulle gou van die boere hier op hul jisse kry. Ek dink
ten minstens dat daar te min Suid-Afrikaners hier in Nederland is om dit
interessant te maak vir die politici :)

-Gideon-

"Annette" skryf in boodskap news:ahf33r$smta9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor daar was darem ten spyte van die ongure somerweer al so 800 mense
> Saterdag daar?
> Glo minder kunstenaars as verlede jaar - en glad nie verteenwoordigend van
> die Afrikaanssprekende gemeenskap nie.
> En, behalwe vir die wors en pap stalletjies, was daar toe ook 'n stalletjie
> vir die VryheidsFront.
> Die politici steek ook hul neuse oral in - een van die dae sal ons seker ook
> moet sit deur ellelange politieke toesprake voor elke rugby- en
> krieketwedstryd.
> Annette
>
Re: UKkasie [boodskap #64990 is 'n antwoord op boodskap #64988] Ma, 22 Julie 2002 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wens die feesgangers in London wil ook sommer daardie politieke
stalletjie in sy heppie kanon stuur, maar dit sal seker nie gebeur nie - te
veel verstoktes wat nie die nuwe SA kan aanvaar sal seker maar te bly wees
om 'n Konserwatiewe Kamp stalletjie te sien.
Annette

"Gids" skryf in boodskap news:DHL_8.288433$3g4.23255054@zwoll1.home.nl...
> Ons het die naweek Eurokasie aan in Leusden (vir die wat wil weet is dit
> naby Amersfoort in Nederland).
>
> Die kaartjies vir ie Saterdag is glo uitverkoop en die Vrydagaand gaan goed
> aan - ons sien vreeslik uit daarna. De hel met representatief. As hier
> politici sou wes sou hulle gou van die boere hier op hul jisse kry. Ek dink
> ten minstens dat daar te min Suid-Afrikaners hier in Nederland is om dit
> interessant te maak vir die politici :)
>
> -Gideon-
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:ahf33r$smta9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hoor daar was darem ten spyte van die ongure somerweer al so 800 mense
>> Saterdag daar?
>> Glo minder kunstenaars as verlede jaar - en glad nie verteenwoordigend van
>> die Afrikaanssprekende gemeenskap nie.
>> En, behalwe vir die wors en pap stalletjies, was daar toe ook 'n stalletjie
>> vir die VryheidsFront.
>> Die politici steek ook hul neuse oral in - een van die dae sal ons seker ook
>> moet sit deur ellelange politieke toesprake voor elke rugby- en
>> krieketwedstryd.
>> Annette
>>
>
Re: UKkasie [boodskap #65031 is 'n antwoord op boodskap #64990] Di, 23 Julie 2002 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BB  is tans af-lyn  BB
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wat is fout -

geen politieke vryheid toegelaat nie?

Miskien lewe JY nog in die ou SA.

lekker dag,
B

"Annette" skryf in boodskap news:ahg316$st22f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wens die feesgangers in London wil ook sommer daardie politieke
> stalletjie in sy heppie kanon stuur, maar dit sal seker nie gebeur nie - te
> veel verstoktes wat nie die nuwe SA kan aanvaar sal seker maar te bly wees
> om 'n Konserwatiewe Kamp stalletjie te sien.
> Annette
>
>
> "Gids" wrote in message
> news:DHL_8.288433$3g4.23255054@zwoll1.home.nl...
>> Ons het die naweek Eurokasie aan in Leusden (vir die wat wil weet is dit
>> naby Amersfoort in Nederland).
>>
>> Die kaartjies vir ie Saterdag is glo uitverkoop en die Vrydagaand gaan goed
>> aan - ons sien vreeslik uit daarna. De hel met representatief. As hier
>> politici sou wes sou hulle gou van die boere hier op hul jisse kry. Ek dink
>> ten minstens dat daar te min Suid-Afrikaners hier in Nederland is om dit
>> interessant te maak vir die politici :)
>>
>> -Gideon-
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:ahf33r$smta9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek hoor daar was darem ten spyte van die ongure somerweer al so 800 mense
>>> Saterdag daar?
>>> Glo minder kunstenaars as verlede jaar - en glad nie verteenwoordigend van
>>> die Afrikaanssprekende gemeenskap nie.
>>> En, behalwe vir die wors en pap stalletjies, was daar toe ook 'n stalletjie
>>> vir die VryheidsFront.
>>> Die politici steek ook hul neuse oral in - een van die dae sal ons seker ook
>>> moet sit deur ellelange politieke toesprake voor elke rugby- en
>>> krieketwedstryd.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: UKkasie [boodskap #65034 is 'n antwoord op boodskap #65031] Di, 23 Julie 2002 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"BB" skryf in boodskap news:3d3d66fd$0$18850@hades.is.co.za...
> Wat is fout -
>
> geen politieke vryheid toegelaat nie?
>
> Miskien lewe JY nog in die ou SA.
>
> lekker dag,
> B

Politieke vryheid is natuurlik 'n wedersydse begrip, maar dit tersyde.

Wat wel vreemd is, is mense wie konserwatiewe Suid-Afrikaanse politiek in
die vreemde probeer bedryf.
Stel jouself voor dat jy in 'n ander land woon waar jy geen stemreg het nie,
en opeens kom 'n politieke party uit jou tuisland jou probeer oortuig dat jy
vir hulle moet stem as jy nie in jou eie land mag stem nie omdat jy nie op
daardie oomblik nie daar woon nie. Dit is tog so 'n klein bietjie bisar of
hoe? Die Nederlandse term " rot tog op man" spring dan dadelik in my kop in.

-Gideon-
Re: UKkasie [boodskap #65035 is 'n antwoord op boodskap #65031] Wo, 24 Julie 2002 05:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, inteendeel.
Wat soek 'n politieke stalletjie op 'n kunsfees?
Sulke optrede en toelatings spreek meer van die verlede en mense.wat dit nog
steeds slaafs aanhang.
Annette

"BB" skryf in boodskap news:3d3d66fd$0$18850@hades.is.co.za...
> Wat is fout -
>
> geen politieke vryheid toegelaat nie?
>
> Miskien lewe JY nog in die ou SA.
>
> lekker dag,
> B
>
> "Annette" wrote in message
> news:ahg316$st22f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wens die feesgangers in London wil ook sommer daardie politieke
>> stalletjie in sy heppie kanon stuur, maar dit sal seker nie gebeur nie - te
>> veel verstoktes wat nie die nuwe SA kan aanvaar sal seker maar te bly wees
>> om 'n Konserwatiewe Kamp stalletjie te sien.
>> Annette
>>
>>
>> "Gids" wrote in message
>> news:DHL_8.288433$3g4.23255054@zwoll1.home.nl...
>>> Ons het die naweek Eurokasie aan in Leusden (vir die wat wil weet is dit
>>> naby Amersfoort in Nederland).
>>>
>>> Die kaartjies vir ie Saterdag is glo uitverkoop en die Vrydagaand gaan goed
>>> aan - ons sien vreeslik uit daarna. De hel met representatief. As hier
>>> politici sou wes sou hulle gou van die boere hier op hul jisse kry. Ek dink
>>> ten minstens dat daar te min Suid-Afrikaners hier in Nederland is om dit
>>> interessant te maak vir die politici :)
>>>
>>> -Gideon-
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:ahf33r$smta9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek hoor daar was darem ten spyte van die ongure somerweer al so 800 mense
>>>> Saterdag daar?
>>>> Glo minder kunstenaars as verlede jaar - en glad nie verteenwoordigend van
>>>> die Afrikaanssprekende gemeenskap nie.
>>>> En, behalwe vir die wors en pap stalletjies, was daar toe ook 'n stalletjie
>>>> vir die VryheidsFront.
>>>> Die politici steek ook hul neuse oral in - een van die dae sal ons seker ook
>>>> moet sit deur ellelange politieke toesprake voor elke rugby- en
>>>> krieketwedstryd.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: UKkasie [boodskap #65044 is 'n antwoord op boodskap #65035] Wo, 24 Julie 2002 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Nee, inteendeel.
> Wat soek 'n politieke stalletjie op 'n kunsfees?

Ek ken die ou wat daai stalletjie beman, inteendeel hy is verlangs
aangetroude familie van my en soos ek hom ken was sy hoofrede om dit
te gaan doen dalk net om 'n week of wat verniet in Engeland vakansie
te gaan hou want hy was nog nooit daar nie.

Nie dat ek met die algemene stupidity van die aksie saamstem nie.

Drom
Re: UKkasie [boodskap #65045 is 'n antwoord op boodskap #65044] Wo, 24 Julie 2002 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My wêreld!! Dit beteken dat die VF meer geld in die bank het as die NNP!:))
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0207240303.532cb483@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Nee, inteendeel.
>> Wat soek 'n politieke stalletjie op 'n kunsfees?
>
>
> Ek ken die ou wat daai stalletjie beman, inteendeel hy is verlangs
> aangetroude familie van my en soos ek hom ken was sy hoofrede om dit
> te gaan doen dalk net om 'n week of wat verniet in Engeland vakansie
> te gaan hou want hy was nog nooit daar nie.
>
> Nie dat ek met die algemene stupidity van die aksie saamstem nie.
>
> Drom
Re: UKkasie [boodskap #65060 is 'n antwoord op boodskap #65034] Do, 25 Julie 2002 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BB  is tans af-lyn  BB
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Is dit nie juis waaroor die hele aksie gegaan het nie - die stemreg kwessie.
As burger van 'n land behoort jy te kan stem ongeag of jy op daardie dag in
die land is of nie.
In die verlede het dit so gewerk - wat is die probleem nou.
Of dalk weet die ANC dat dit 600 000 stemme teen die part sou wees.

Groete
B

"Gids" skryf in boodskap news:Rye%8.6911$uV1.380469@zwoll1.home.nl...
>
> "BB" schreef in bericht
> news:3d3d66fd$0$18850@hades.is.co.za...
>> Wat is fout -
>>
>> geen politieke vryheid toegelaat nie?
>>
>> Miskien lewe JY nog in die ou SA.
>>
>> lekker dag,
>> B
>
> Politieke vryheid is natuurlik 'n wedersydse begrip, maar dit tersyde.
>
> Wat wel vreemd is, is mense wie konserwatiewe Suid-Afrikaanse politiek in
> die vreemde probeer bedryf.
> Stel jouself voor dat jy in 'n ander land woon waar jy geen stemreg het nie,
> en opeens kom 'n politieke party uit jou tuisland jou probeer oortuig dat jy
> vir hulle moet stem as jy nie in jou eie land mag stem nie omdat jy nie op
> daardie oomblik nie daar woon nie. Dit is tog so 'n klein bietjie bisar of
> hoe? Die Nederlandse term " rot tog op man" spring dan dadelik in my kop in.
>
> -Gideon-
>
Re: UKkasie [boodskap #65061 is 'n antwoord op boodskap #65060] Do, 25 Julie 2002 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog, waar in die wêreld sit jy BB dat jy do voeling met die werklikheid
verloor het?
Die eerste berig het daaroor gegaan dat dit onvanpas is om 'n politieke
stalletjie by 'n kunsfees te hê - soort van inchip waar dit nie nodig is
nie.
Tweedens is dit wat soos Gids berig het, as jy nie hier is nie, kan jy nie
stem nie.
Annette

"BB" skryf in boodskap news:3d3fea3f$0$18842@hades.is.co.za...
> Is dit nie juis waaroor die hele aksie gegaan het nie - die stemreg kwessie.
> As burger van 'n land behoort jy te kan stem ongeag of jy op daardie dag in
> die land is of nie.
> In die verlede het dit so gewerk - wat is die probleem nou.
> Of dalk weet die ANC dat dit 600 000 stemme teen die part sou wees.
>
>
> Groete
> B
>
> "Gids" wrote in message
> news:Rye%8.6911$uV1.380469@zwoll1.home.nl...
>>
>> "BB" schreef in bericht
>> news:3d3d66fd$0$18850@hades.is.co.za...
>>> Wat is fout -
>>>
>>> geen politieke vryheid toegelaat nie?
>>>
>>> Miskien lewe JY nog in die ou SA.
>>>
>>> lekker dag,
>>> B
>>
>> Politieke vryheid is natuurlik 'n wedersydse begrip, maar dit tersyde.
>>
>> Wat wel vreemd is, is mense wie konserwatiewe Suid-Afrikaanse politiek in
>> die vreemde probeer bedryf.
>> Stel jouself voor dat jy in 'n ander land woon waar jy geen stemreg het nie,
>> en opeens kom 'n politieke party uit jou tuisland jou probeer oortuig dat jy
>> vir hulle moet stem as jy nie in jou eie land mag stem nie omdat jy nie op
>> daardie oomblik nie daar woon nie. Dit is tog so 'n klein bietjie bisar of
>> hoe? Die Nederlandse term " rot tog op man" spring dan dadelik in my kop in.
>>
>> -Gideon-
>>
>
Re: UKkasie [boodskap #65063 is 'n antwoord op boodskap #65061] Do, 25 Julie 2002 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Tweedens is dit wat soos Gids berig het, as jy nie hier is nie, kan jy nie
> stem nie.

Ek is nou deurmekaar oor die sakie. Is
dit reg dat jy alleen kan stem in SA as
jy op SA bodem is, soos Annette dink, of
mag jy as 'n burger wat in die buiteland
is, stem in 'n SA verkiesing, as die
nodige reëlings getref word. Hoekom sal
die Volksfront dan stemme in die buiteland
werf, as dit nie die geval is nie?

Gloudina
Re: UKkasie [boodskap #65064 is 'n antwoord op boodskap #65060] Do, 25 Julie 2002 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

BB wrote:

> In die verlede het dit so gewerk - wat is die probleem nou.
> Of dalk weet die ANC dat dit 600 000 stemme teen die part sou wees.

So nou sleep jy die ANC in in 'n argument
wat eintlik gaan oor wat die Volksfront
doen. Is jy ook een van daardie wurms wat
hulle mondjies so tuit maak en ANC skree
elke keer wanneer julle klei eet en dit
dan jy-weet-waar uitwerp.

Tant Hessie van Waterval Boven en Onder
Re: UKkasie [boodskap #65099 is 'n antwoord op boodskap #65063] Sa, 27 Julie 2002 14:03 Na vorige boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Tante moet nie tante se onkundigheid oor die Suid-Afrikaanse politiek
so hard in die openbaar verkondig nie. Dit klink dan altyd asof tante
alles van die politiek en ander se ware motiewe weet. Eerstens kan jy
net in SA stem en dan ook nie sommer enige plek nie, maar by `n
spesifieke stempunt wat voor die tyd vir jou aangedui sal word. Hier
by ons is dit die Reiger Park Community Centre en van die skole rondom
ons. Tweedens VF staan nie vir Volksfront nie, maar vir
Vryheidsfront. Dit is nou die party wat die generaals gestig het om
te keer dat die mal regses gaan oorlog maak het voor die verkiesing
van 1994.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Annette wrote:
>
>
>> Tweedens is dit wat soos Gids berig het, as jy nie hier is nie, kan jy nie
>> stem nie.
>
> Ek is nou deurmekaar oor die sakie. Is
> dit reg dat jy alleen kan stem in SA as
> jy op SA bodem is, soos Annette dink, of
> mag jy as 'n burger wat in die buiteland
> is, stem in 'n SA verkiesing, as die
> nodige reëlings getref word. Hoekom sal
> die Volksfront dan stemme in die buiteland
> werf, as dit nie die geval is nie?
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: " 'n Private ding " deur ROSA KEET
Volgende onderwerp: Dis 'n trol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 11:59:30 MGT 2024