Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DIE AFRIKAANSE POSLYS
DIE AFRIKAANSE POSLYS [boodskap #6494] Vr, 24 Mei 1996 00:00
bri...  is tans af-lyn  bri...
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ons posbediener was af vir 'n tyd; en nou is ek afgegooi van die Afrikaanse
poslys.

Kan iemand groot ASSEBLIEF vir my laat weet hoe (en waar) teken 'n mens weer
aan? Ek sal dit waardeer indien dit vir my per e-pos gestuur kan word; dan
weet ek ek het dit.

Dankie en groete,

Johan Brink
Vorige onderwerp: Waar kom ons hulp vandaan
Volgende onderwerp: Re: Die Afrikaner: Jaap Marais: 1999 jaar van beslissing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:41:36 MGT 2024