Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Teleurstelling
Teleurstelling [boodskap #64589] So, 07 Julie 2002 09:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend by Musica kon ek 'n CD kry as geskenk. Ek sou graag iets mooi en
nuuts van 'n SA kunstenaar in Afrikaans wou kry. Toe is daar niks wat ek wil
hê nie. Dit wat die moeite werd is het ek al klaar.
Toe kry ek maar 'n mooi klassieke CD.

Die mense wat so raas, tekere gaan en op die bors slaan oor Afrikaans kan
gerus hul energie meer inspan om te sorg dat daar gereeld goeie nuwe
Afrikaanse CD's op die rakke verskyn - dan sal ons waarderende publiek dit
koop.

Ek weet ook nie hoekom hulle nie met Idols die deelnemers in een van die
finale rondtes in hul eie taal kon laat sing nie.
Ek twyfel of ons ooit van Boerseun Heinz, die wenner, 'n Afrikaanse CD sal
sien.
Annette
Re: Teleurstelling [boodskap #64604 is 'n antwoord op boodskap #64589] So, 07 Julie 2002 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pop daar was 'n klomp - maar niks wat ek voor geld wou betaal nie.
As ek 'n man was sou ek seker Patricia Lewis gekoop het;)))
Annette

skryf in boodskap news:ag9dnp$iks$1@slb0.atl.mindspring.net...
> Veral die Musica by Tuinesentrum en by
> die Waterfront is daar niks Afrikaanse CD's nie. Dis
> beter om dit by Kalaharinet te koop.
>
> Pop
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ag92c7$jilk8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend by Musica kon ek 'n CD kry as geskenk. Ek sou graag iets mooi en
>> nuuts van 'n SA kunstenaar in Afrikaans wou kry. Toe is daar niks wat ek
> wil
>> hê nie. Dit wat die moeite werd is het ek al klaar.
>> Toe kry ek maar 'n mooi klassieke CD.
>>
>> Die mense wat so raas, tekere gaan en op die bors slaan oor Afrikaans kan
>> gerus hul energie meer inspan om te sorg dat daar gereeld goeie nuwe
>> Afrikaanse CD's op die rakke verskyn - dan sal ons waarderende publiek dit
>> koop.
>>
>> Ek weet ook nie hoekom hulle nie met Idols die deelnemers in een van die
>> finale rondtes in hul eie taal kon laat sing nie.
>> Ek twyfel of ons ooit van Boerseun Heinz, die wenner, 'n Afrikaanse CD sal
>> sien.
>> Annette
>>
>
Re: Teleurstelling [boodskap #64612 is 'n antwoord op boodskap #64589] Ma, 08 Julie 2002 00:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

Veral die Musica by Tuinesentrum en by
die Waterfront is daar niks Afrikaanse CD's nie. Dis
beter om dit by Kalaharinet te koop.

Pop

"Annette" skryf in boodskap news:ag92c7$jilk8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend by Musica kon ek 'n CD kry as geskenk. Ek sou graag iets mooi en
> nuuts van 'n SA kunstenaar in Afrikaans wou kry. Toe is daar niks wat ek wil
> hê nie. Dit wat die moeite werd is het ek al klaar.
> Toe kry ek maar 'n mooi klassieke CD.
>
> Die mense wat so raas, tekere gaan en op die bors slaan oor Afrikaans kan
> gerus hul energie meer inspan om te sorg dat daar gereeld goeie nuwe
> Afrikaanse CD's op die rakke verskyn - dan sal ons waarderende publiek dit
> koop.
>
> Ek weet ook nie hoekom hulle nie met Idols die deelnemers in een van die
> finale rondtes in hul eie taal kon laat sing nie.
> Ek twyfel of ons ooit van Boerseun Heinz, die wenner, 'n Afrikaanse CD sal
> sien.
> Annette
>
Re: Teleurstelling [boodskap #64637 is 'n antwoord op boodskap #64604] Ma, 08 Julie 2002 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - daar is nog mans oor wat smaak het! Ligloop ... ;-))

"Annette" skryf in boodskap news:agaafa$kgsis$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pop daar was 'n klomp - maar niks wat ek voor geld wou betaal nie.
> As ek 'n man was sou ek seker Patricia Lewis gekoop het;)))
> Annette
>
>
> skryf in boodskap news:ag9dnp$iks$1@slb0.atl.mindspring.net...
>> Veral die Musica by Tuinesentrum en by
>> die Waterfront is daar niks Afrikaanse CD's nie. Dis
>> beter om dit by Kalaharinet te koop.
>>
>> Pop
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ag92c7$jilk8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vanoggend by Musica kon ek 'n CD kry as geskenk. Ek sou graag iets
mooi
> en
>>> nuuts van 'n SA kunstenaar in Afrikaans wou kry. Toe is daar niks wat
ek
>> wil
>>> hê nie. Dit wat die moeite werd is het ek al klaar.
>>> Toe kry ek maar 'n mooi klassieke CD.
>>>
>>> Die mense wat so raas, tekere gaan en op die bors slaan oor Afrikaans
> kan
>>> gerus hul energie meer inspan om te sorg dat daar gereeld goeie nuwe
>>> Afrikaanse CD's op die rakke verskyn - dan sal ons waarderende publiek
> dit
>>> koop.
>>>
>>> Ek weet ook nie hoekom hulle nie met Idols die deelnemers in een van die
>>> finale rondtes in hul eie taal kon laat sing nie.
>>> Ek twyfel of ons ooit van Boerseun Heinz, die wenner, 'n Afrikaanse CD
> sal
>>> sien.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Teleurstelling [boodskap #64640 is 'n antwoord op boodskap #64637] Ma, 08 Julie 2002 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou wat/wie smaak jy Jonas?
Ek is eintlik hoogs in my skik met my kopie:
Voices
- met Pavarotti, Careras, Domingo, Callas edm op.
Nie alles suiwer opera goed nie:
Ook Freddie Mercury se Barcelona ( ek gaan mal oor die orkestrasie - daardie
basviole laat my tot in my tone lekkerkry)
Julie Covington - Don't Cry for me Argentina
Russell Watson - Bridge over troubled water - pragtige tenoor
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:agc27v$pa4$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette - daar is nog mans oor wat smaak het! Ligloop ... ;-))
> "Annette" wrote in message
> news:agaafa$kgsis$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pop daar was 'n klomp - maar niks wat ek voor geld wou betaal nie.
>> As ek 'n man was sou ek seker Patricia Lewis gekoop het;)))
>> Annette
>>
>>
>> wrote in message
news:ag9dnp$iks$1@slb0.atl.mindspring.net...
>>> Veral die Musica by Tuinesentrum en by
>>> die Waterfront is daar niks Afrikaanse CD's nie. Dis
>>> beter om dit by Kalaharinet te koop.
>>>
>>> Pop
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ag92c7$jilk8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Vanoggend by Musica kon ek 'n CD kry as geskenk. Ek sou graag iets
> mooi
>> en
>>>> nuuts van 'n SA kunstenaar in Afrikaans wou kry. Toe is daar niks
wat
> ek
>>> wil
>>>> hê nie. Dit wat die moeite werd is het ek al klaar.
>>>> Toe kry ek maar 'n mooi klassieke CD.
>>>>
>>>> Die mense wat so raas, tekere gaan en op die bors slaan oor
Afrikaans
>> kan
>>>> gerus hul energie meer inspan om te sorg dat daar gereeld goeie nuwe
>>>> Afrikaanse CD's op die rakke verskyn - dan sal ons waarderende
publiek
>> dit
>>>> koop.
>>>>
>>>> Ek weet ook nie hoekom hulle nie met Idols die deelnemers in een van
> die
>>>> finale rondtes in hul eie taal kon laat sing nie.
>>>> Ek twyfel of ons ooit van Boerseun Heinz, die wenner, 'n Afrikaanse
CD
>> sal
>>>> sien.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Teleurstelling [boodskap #64903 is 'n antwoord op boodskap #64640] Wo, 17 Julie 2002 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V[1]  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Vir my was Musica se aanbod van Afrikaanse CD's ook teleurstellend.
Daar is beter winkels soos in Pretoria by die Kollonade op Zambezilaan en by
die Menlin shopping sentrum. Een van dié plekke se naam is Music 4 U CD
Megastore. (Ek dink dis die een in Menlin).

Groete uit Vlaanderen,
Inga
Re: Teleurstelling [boodskap #64915 is 'n antwoord op boodskap #64903] Do, 18 Julie 2002 10:02 Na vorige boodskap
pwbotha[2]  is tans af-lyn  pwbotha[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Gaan na Atterbury Value mart , daar is 'n massiewe musiek warehouse

"Inga Verreet" skryf in boodskap news:ah49r5$4i3$1@reader06.wxs.nl...
> Vir my was Musica se aanbod van Afrikaanse CD's ook teleurstellend.
> Daar is beter winkels soos in Pretoria by die Kollonade op Zambezilaan en by
> die Menlin shopping sentrum. Een van dié plekke se naam is Music 4 U CD
> Megastore. (Ek dink dis die een in Menlin).
>
> Groete uit Vlaanderen,
> Inga
>
Vorige onderwerp: DAAI vrou!
Volgende onderwerp: Idoolse Konsert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 02:09:10 MGT 2024