Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » OosKaapse Hospitaalkrisis
OosKaapse Hospitaalkrisis [boodskap #63958] Wo, 19 Junie 2002 10:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die hoog-geagte dokter/administrateur wat toe na die media toe gehardloop
het omdat hy geen reaksie van die politici kry ivm die verslegtende
toestande in die hospitale nie, is toe mos afgedank.
Nou het nog 'n paar dokters ook maar van die media gebruik gemaak om te
vertel hoe dit daar gaan- laat ons nou maar sien hoeveel broodnodige medici
nog afgedank gaan word.
Elk geval - die segsman wat nie die korrespondensie of telefoonoproepe
beantwoord nie, het darem toe dmv die media verklaar dat die probleem van
die haglike toestande wat tans ondervind word kom vanaf die vorige
apartheidsregering.
Annette
Re: OosKaapse Hospitaalkrisis [boodskap #63994 is 'n antwoord op boodskap #63958] Do, 20 Junie 2002 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:aepmlg$8mjhj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die hoog-geagte dokter/administrateur wat toe na die media toe gehardloop
> het omdat hy geen reaksie van die politici kry ivm die verslegtende
> toestande in die hospitale nie, is toe mos afgedank.
> Nou het nog 'n paar dokters ook maar van die media gebruik gemaak om te
> vertel hoe dit daar gaan- laat ons nou maar sien hoeveel broodnodige medici
> nog afgedank gaan word.
> Elk geval - die segsman wat nie die korrespondensie of telefoonoproepe
> beantwoord nie, het darem toe dmv die media verklaar dat die probleem van
> die haglike toestande wat tans ondervind word kom vanaf die vorige
> apartheidsregering.
> Annette

In agt jaar kan mens 'n hele land herbou, vra die Duitsers en Japanese na
die tweede wêreldoorlog. 'n Hospitaal moet dan baie moeilik wees om weer op
die been te bring ;-))))
Sakkie
Re: OosKaapse Hospitaalkrisis [boodskap #63995 is 'n antwoord op boodskap #63994] Do, 20 Junie 2002 06:23 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie wat dit is met my nie - elke keer as ek lees of hoor van 'n
chaotiese hospitaal, dan dink ek aan MASH.:))
Annette

"Sakkie" skryf in boodskap news:3d1172bb$0$18843@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:aepmlg$8mjhj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die hoog-geagte dokter/administrateur wat toe na die media toe gehardloop
>> het omdat hy geen reaksie van die politici kry ivm die verslegtende
>> toestande in die hospitale nie, is toe mos afgedank.
>> Nou het nog 'n paar dokters ook maar van die media gebruik gemaak om te
>> vertel hoe dit daar gaan- laat ons nou maar sien hoeveel broodnodige medici
>> nog afgedank gaan word.
>> Elk geval - die segsman wat nie die korrespondensie of telefoonoproepe
>> beantwoord nie, het darem toe dmv die media verklaar dat die probleem van
>> die haglike toestande wat tans ondervind word kom vanaf die vorige
>> apartheidsregering.
>> Annette
>
> In agt jaar kan mens 'n hele land herbou, vra die Duitsers en Japanese na
> die tweede wêreldoorlog. 'n Hospitaal moet dan baie moeilik wees om weer op
> die been te bring ;-))))
> Sakkie
>
Vorige onderwerp: Hallo...
Volgende onderwerp: Tronk-korrupsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:01:26 MGT 2024