Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo...
Hallo... [boodskap #63878] Ma, 17 Junie 2002 19:15 na volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
> On Sat, 15 Jun 2002 01:24:57 +0200, "Jan" wrote:

> Is daar nog enigeiemand hier wat nog redeneer skuilname is OK?

> Johan Bornman

> en Kinky reageer sò:
> En die stryery oor skuilname is regtig vervelig.

Hallo Johan. Ek loer vanaand weer hier in
en vind (behalwe vir dieselfde debatte wat
gewoonlik erg holrug gery word totdat iemand
die inisiatief aan die dag lê om die onderwerp te
verander) dat jy besig is met 'n redenasie wat my ook
na aan die hart lê. Ek voel soos jy oor die feit dat die
meeste van die deelnmers hier skuilname sowel as vals adresse
gebruik. Waarom hulle dit doen weet nuger. Trap hulle uit vriend!
Ek sal binnekort weer inloer en hoop dat jy hulle intussen tot ander
insigte sal kan oorreed.

Davie Davis
Re: Hallo... [boodskap #63881 is 'n antwoord op boodskap #63878] Ma, 17 Junie 2002 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wonderlik om jou nuwe beleid te sien Davie:))
Wat op aarde het jy met die arme muis gemaak?
Ek het juis vandag op TV 'n restaurant gesien wat slegs rottevleis in hule
geregte gebruik.
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:7fbsgucnt4p6bei280lcp7b15uhpjl30ng@4ax.com...
>
>
>> On Sat, 15 Jun 2002 01:24:57 +0200, "Jan" wrote:
>
>> Is daar nog enigeiemand hier wat nog redeneer skuilname is OK?
>
>> Johan Bornman
>
>
>> en Kinky reageer sê:
>> En die stryery oor skuilname is regtig vervelig.
>
>
> Hallo Johan. Ek loer vanaand weer hier in
> en vind (behalwe vir dieselfde debatte wat
> gewoonlik erg holrug gery word totdat iemand
> die inisiatief aan die dag lê om die onderwerp te
> verander) dat jy besig is met 'n redenasie wat my ook
> na aan die hart lê. Ek voel soos jy oor die feit dat die
> meeste van die deelnmers hier skuilname sowel as vals adresse
> gebruik. Waarom hulle dit doen weet nuger. Trap hulle uit vriend!
> Ek sal binnekort weer inloer en hoop dat jy hulle intussen tot ander
> insigte sal kan oorreed.
>
> Davie Davis
>
Re: Hallo... [boodskap #63882 is 'n antwoord op boodskap #63878] Ma, 17 Junie 2002 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

Waarom hulle dit doen weet nuger.

Watter woordeboek gebruik jy,
du Plessis?

Tant Hessie van Oxford
Re: Hallo... [boodskap #63883 is 'n antwoord op boodskap #63881] Ma, 17 Junie 2002 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Jun 2002 22:00:53 +0200, "Annette" wrote:

> Wonderlik om jou nuwe beleid te sien Davie:))
> Wat op aarde het jy met die arme muis gemaak?
> Ek het juis vandag op TV 'n restaurant gesien wat slegs rottevleis in hule
> geregte gebruik.
> Annette
>
>

Gmmmf... dit wil klink soos 'n taktvolle manier
om te sê "Davie Davis, ek's lus om jou af te
slag."
Oulike meisiekind wat op Maria Bak se hakke
was né Annette. Interessant dat die Russe so
kan hardloop né.

DD
Re: Hallo... [boodskap #63884 is 'n antwoord op boodskap #63882] Ma, 17 Junie 2002 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Jun 2002 20:04:12 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Davie Davis wrote:
>
>
> Waarom hulle dit doen weet nuger.
>
>
> Watter woordeboek gebruik jy,
> du Plessis?
>
> Tant Hessie van Oxford

Du Plessis & Du Plessis, Rykheer.

Du Plessis
Re: Hallo... [boodskap #63885 is 'n antwoord op boodskap #63882] Ma, 17 Junie 2002 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Jun 2002 20:04:12 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Davie Davis wrote:
>
>
> Waarom hulle dit doen weet nuger.
>
>
> Watter woordeboek gebruik jy,
> du Plessis?
>
> Tant Hessie van Oxford

OoopssT

DD
Re: Hallo... [boodskap #63888 is 'n antwoord op boodskap #63878] Ma, 17 Junie 2002 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:7fbsgucnt4p6bei280lcp7b15uhpjl30ng@4ax.com...
>
> Waarom hulle dit doen weet nuger. Trap hulle uit vriend!

Aaaag, skoert, Didi, man! Djy wiet mos hoekom ek dit gebruik... Dink jy
dalk dis tyd vir 'n openbaring van my identiteit?
Re: Hallo... [boodskap #63890 is 'n antwoord op boodskap #63888] Ma, 17 Junie 2002 23:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

me & bobby magee wrote:

Dink jy
> dalk dis tyd vir 'n openbaring van my identiteit?

Ja, hoog tyd, man.

Tant Hessie van Queensland
Re: Hallo... [boodskap #63931 is 'n antwoord op boodskap #63888] Di, 18 Junie 2002 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Veldmuis  is tans af-lyn  Veldmuis
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 18 Jun 2002 08:02:29 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:7fbsgucnt4p6bei280lcp7b15uhpjl30ng@4ax.com...

>> Waarom hulle dit doen weet nugter. Trap hulle uit vriend!
>
> Aaaag, skoert, Didi, man! Djy wiet mos hoekom ek dit gebruik... Dink jy
> dalk dis tyd vir 'n openbaring van my identiteit?
>

Nee Me&Bobby, miskien is Davie Davis net so stupid soos
Johan Bornman. Bly jy steeds net me & bobby magee.
Ns.
Sê groete vir jou vrou. Ons het lanklaas gesels.

Die Veldmuis
Re: Hallo... [boodskap #63938 is 'n antwoord op boodskap #63878] Di, 18 Junie 2002 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" wrote:

> Okie Dokie... En ek dink nie JB is stupid nie -

So, jy dink nie hy en FG is dieselle persoon nie?
Re: Hallo... [boodskap #63939 is 'n antwoord op boodskap #63931] Di, 18 Junie 2002 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Veldmuis" skryf in boodskap news:b51vgus1l9ihhlnsjaeuo4f6pqk26cjkdi@4ax.com...

> Nee Me&Bobby, miskien is Davie Davis net so stupid soos
> Johan Bornman. Bly jy steeds net me & bobby magee.
> Ns.
> Sê groete vir jou vrou. Ons het lanklaas gesels.
>

Okie Dokie... En ek dink nie JB is stupid nie - hy't 'n hele paar redelik
intelligente opmerkings gemaak. Gee hom kans, Muisie, gee hom kans.

En ek het groete gesê - sy sê jy moet kom kuier!
Re: Hallo... [boodskap #63983 is 'n antwoord op boodskap #63938] Wo, 19 Junie 2002 21:49 Na vorige boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ukavguk9dqoousk4lsik17vb35h3fpgvfm@4ax.com...
> "me & bobby magee" wrote:
>
>> Okie Dokie... En ek dink nie JB is stupid nie -
>
> So, jy dink nie hy en FG is dieselle persoon nie?
>
Nee - weet jy iets wat ek nie weet nie?
Vorige onderwerp: Harksen se getuienis
Volgende onderwerp: OosKaapse Hospitaalkrisis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 15:14:49 MGT 2024