Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » skrywery
skrywery [boodskap #63934] Di, 18 Junie 2002 20:32 na volgende boodskap
jacques botha  is tans af-lyn  jacques botha
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hi almal

Ek is 'n 'aspirant skrywer'. Weet enigiemand van 'n goeie afrikaanse website
waar ek goeie raad kan kry oor hoe om prosa (veral kortverhale) te skryf ?

Thanx
Jacques
Re: skrywery [boodskap #63941 is 'n antwoord op boodskap #63934] Di, 18 Junie 2002 23:23 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"jacques botha" skryf in boodskap news:6NMP8.7513$AN1.228468@nlnews00.chello.com...
> Hi almal
>
> Ek is 'n 'aspirant skrywer'. Weet enigiemand van 'n goeie afrikaanse website
> waar ek goeie raad kan kry oor hoe om prosa (veral kortverhale) te skryf ?
>
> Thanx
> Jacques

Hi Jacques,

ek dink dis net verstandig, om hier so nou en dan in te loer en dan kan jy
sien hoe dit nie moet :-))))

Gr.Rico
>
Vorige onderwerp: Lekkersmul
Volgende onderwerp: Koi vs San op Smitsdrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 10:15:57 MGT 2024