Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koi vs San op Smitsdrif
Koi vs San op Smitsdrif [boodskap #63951] Wo, 19 Junie 2002 08:46 na volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maandagaand op die nuus 'n paar onderhoude met twee groepe wat op Smitsdrif
"kamp". Die nuusleser noem hulle die Koi en die San????

Blykbaar is 'n vrou van die een groep oor die naweek verkrag en vermoor en
die vergelding is natuurlik dat 'n vrou van die ander groep vermoor is deur
haar dood te skop. Nie juis uitsonderlike nuus nie. Afrika issie vir
sissies nie. Hier is ons rof en te hel met die wet.

'n Paar van die opmerkings(in Afrikaans nogal uit altwee groepe):
"Hulle moet wegbly hier, ons gaan hulle koppe met 'n klip platslaan!"
"Hou hulle weg hier, ons gaan hulle uitmoor!"
en die beste een.
"Ons moet apart bly!!!"
Re: Koi vs San op Smitsdrif [boodskap #63953 is 'n antwoord op boodskap #63951] Wo, 19 Junie 2002 09:02 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie - hoog tyd dat daardie mense die konstitusie in die hande kry en dit
lees.
Sulke uitsprake is nie kosher nie;)))
Annette

"Sakkie" skryf in boodskap news:3d1044ba$0$18845@hades.is.co.za...
> Maandagaand op die nuus 'n paar onderhoude met twee groepe wat op Smitsdrif
> "kamp". Die nuusleser noem hulle die Koi en die San????
>
> Blykbaar is 'n vrou van die een groep oor die naweek verkrag en vermoor en
> die vergelding is natuurlik dat 'n vrou van die ander groep vermoor is deur
> haar dood te skop. Nie juis uitsonderlike nuus nie. Afrika issie vir
> sissies nie. Hier is ons rof en te hel met die wet.
>
> 'n Paar van die opmerkings(in Afrikaans nogal uit altwee groepe):
> "Hulle moet wegbly hier, ons gaan hulle koppe met 'n klip platslaan!"
> "Hou hulle weg hier, ons gaan hulle uitmoor!"
> en die beste een.
> "Ons moet apart bly!!!"
>
Vorige onderwerp: skrywery
Volgende onderwerp: Wêreld Rooklose Dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 12:20:49 MGT 2024