Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Staking
Staking [boodskap #63537] Wo, 12 Junie 2002 07:54 na volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Og, by ons slaperige buurdorpie aan ons kus, is vandag 'n staking. 'n
Vorrmalige politieke aanstelling as Stadsklerk het genadiglik gewaai [sy was
'n onderwyseres wat skaars Engels kon lees!] en het die Munisipaliteit
geadverteer vir 'n nuwe persoon. Na vele oorweging is die beste kandidaat
uitgesoek en aangestel......met goedkeuring van die regering. Probleem is
net, hy's wit! Nou's daar oorlog want van die plaaslike mense reken daar
moes nie iemand van buite af aangestel gewees het nie......maak nie saak of
daar 'n bekwame persoon op die dorp is, of nie!
En dis nie net onder die swart mense nie! Van die afgetrede witmense
stap saam! Maak nie saak hoeveel keer oor word gesê dat 'n Stadsklerk 'n
spesiale pos is vir 'n man met BAIE ondervinding nie......"daar is by ons
mense wat voorheen skoolhoof was, hoekom kan hy nie 'n stadsklerk wees nie?"
En terwyl hulle besig is, staak hulle sommer ook oor die water waarvoor
in die minder gegoede woonbuurt maandeliks betaal moet word.......'n hele
R25 per maand. Die hele 2 slaapkamer huis kos hulle R200 per maand! Hoe
lyk dit daar in die buiteland met 'n 2 slaapkamer huis, met badkamer,
kombuis en sitkamer........als so 60 vk. m groot en op 'n erf van 300 vk. m
groot? Dit alles vir R12 500 of 'n maandelikse bedrag van R200 per maand
plus R25 vir dienste! As ek my somme reg het, is dit minder as $30 per
maand?
..........en hulle kla?
Re: Staking [boodskap #63538 is 'n antwoord op boodskap #63537] Wo, 12 Junie 2002 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit betaal en staak nog daar by julle - hier by ons betaal hulle pleinweg
nie:))
Daar was wel hewige ongelukkigheid omdat die water afgesny is van die
niebetalers - want sien - dinge het so sito-sito omgeswaai hier - dit is nie
meer 'n voorreg waarvoor betaal word om water in die huis te hê nie - dis
'n reg waarvoor daar nie betaal voor hoef te word nie.

Nouja - sonder om enigiemand enigsins in die gesig te vat:
Pa - wat in die staatsdiens was - wou nooit onderwysers/onderwyseresse in
diens neem nie - hy het beweer die baie vakansies waaraan hulle gewoond was
het inbreuk gemaak op hul produktiwiteit en hul konsentrasievermoë ernstig
benadeel;)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:ae6upl$s7t$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Og, by ons slaperige buurdorpie aan ons kus, is vandag 'n staking. 'n
> Vorrmalige politieke aanstelling as Stadsklerk het genadiglik gewaai [sy was
> 'n onderwyseres wat skaars Engels kon lees!] en het die Munisipaliteit
> geadverteer vir 'n nuwe persoon. Na vele oorweging is die beste kandidaat
> uitgesoek en aangestel......met goedkeuring van die regering. Probleem is
> net, hy's wit! Nou's daar oorlog want van die plaaslike mense reken daar
> moes nie iemand van buite af aangestel gewees het nie......maak nie saak of
> daar 'n bekwame persoon op die dorp is, of nie!
> En dis nie net onder die swart mense nie! Van die afgetrede witmense
> stap saam! Maak nie saak hoeveel keer oor word gesê dat 'n Stadsklerk 'n
> spesiale pos is vir 'n man met BAIE ondervinding nie......"daar is by ons
> mense wat voorheen skoolhoof was, hoekom kan hy nie 'n stadsklerk wees nie?"
> En terwyl hulle besig is, staak hulle sommer ook oor die water waarvoor
> in die minder gegoede woonbuurt maandeliks betaal moet word.......'n hele
> R25 per maand. Die hele 2 slaapkamer huis kos hulle R200 per maand! Hoe
> lyk dit daar in die buiteland met 'n 2 slaapkamer huis, met badkamer,
> kombuis en sitkamer........als so 60 vk. m groot en op 'n erf van 300 vk. m
> groot? Dit alles vir R12 500 of 'n maandelikse bedrag van R200 per maand
> plus R25 vir dienste! As ek my somme reg het, is dit minder as $30 per
> maand?
> ..........en hulle kla?
>
Re: Staking [boodskap #63541 is 'n antwoord op boodskap #63538] Wo, 12 Junie 2002 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moet jy daai betalery nie glo nie! 'n Jaar later en net 18% is nog op
datum met die betaal. Meerendeels is dit net die werkers wat vaste werk
het en vir wie hul werkgewers 'n verhoging gegee het om die huis se paaiment
te dek. Dis is egter 'n groot probleem in hierdie wêreld van ons die feit
as van die mense begin beter vaar finansieel, dan gaan die ekstra geld vir
drank. Ons moes nou die dag 'n werker van 7 jaar laat gaan omdat al die
baklei, dreig, soebat, ens. nie meer gewerk het nie. Nugter is hy die
beste, maar dronk is hy aaklig. Die enigste hoop was dat ek hom moet laat
loop sodat hy 'n ander werk moet soek en hopelik so besef dat die suipery
nie kan aangaan nie. Ek sal glad nie omgee as alkohol as 'n dwelm verklaar
word en van die aarde verwyder word nie..............

"Annette" skryf in boodskap news:ae70vs$4g3t5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit betaal en staak nog daar by julle - hier by ons betaal hulle pleinweg
> nie:))
> Daar was wel hewige ongelukkigheid omdat die water afgesny is van die
> niebetalers - want sien - dinge het so sito-sito omgeswaai hier - dit is nie
> meer 'n voorreg waarvoor betaal word om water in die huis te hê nie - dis
> 'n reg waarvoor daar nie betaal voor hoef te word nie.
>
> Nouja - sonder om enigiemand enigsins in die gesig te vat:
> Pa - wat in die staatsdiens was - wou nooit onderwysers/onderwyseresse in
> diens neem nie - hy het beweer die baie vakansies waaraan hulle gewoond was
> het inbreuk gemaak op hul produktiwiteit en hul konsentrasievermoë ernstig
> benadeel;)
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:ae6upl$s7t$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Og, by ons slaperige buurdorpie aan ons kus, is vandag 'n staking. 'n
>> Vorrmalige politieke aanstelling as Stadsklerk het genadiglik gewaai [sy
> was
>> 'n onderwyseres wat skaars Engels kon lees!] en het die Munisipaliteit
>> geadverteer vir 'n nuwe persoon. Na vele oorweging is die beste
> kandidaat
>> uitgesoek en aangestel......met goedkeuring van die regering. Probleem
> is
>> net, hy's wit! Nou's daar oorlog want van die plaaslike mense reken daar
>> moes nie iemand van buite af aangestel gewees het nie......maak nie saak
> of
>> daar 'n bekwame persoon op die dorp is, of nie!
>> En dis nie net onder die swart mense nie! Van die afgetrede witmense
>> stap saam! Maak nie saak hoeveel keer oor word gesê dat 'n Stadsklerk 'n
>> spesiale pos is vir 'n man met BAIE ondervinding nie......"daar is by ons
>> mense wat voorheen skoolhoof was, hoekom kan hy nie 'n stadsklerk wees
> nie?"
>> En terwyl hulle besig is, staak hulle sommer ook oor die water
> waarvoor
>> in die minder gegoede woonbuurt maandeliks betaal moet word.......'n hele
>> R25 per maand. Die hele 2 slaapkamer huis kos hulle R200 per maand!
> Hoe
>> lyk dit daar in die buiteland met 'n 2 slaapkamer huis, met badkamer,
>> kombuis en sitkamer........als so 60 vk. m groot en op 'n erf van 300
vk.
> m
>> groot? Dit alles vir R12 500 of 'n maandelikse bedrag van R200 per maand
>> plus R25 vir dienste! As ek my somme reg het, is dit minder as $30 per
>> maand?
>> ..........en hulle kla?
>>
>
Re: Staking [boodskap #63660 is 'n antwoord op boodskap #63538] Do, 13 Junie 2002 23:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Dit betaal en staak nog daar by julle - hier by ons betaal hulle pleinweg
> nie:))

Sjoe - ek het so gehoop ek sien nie meer hierdie manier van verwysing na mense
nie; as dit, een wat so duidelik hul menswaardigheid en menswees minag,
misken, en as lewelose objek herformuleer. En die glimlaggies daaragter -
liewe hemel.
Re: Staking [boodskap #63679 is 'n antwoord op boodskap #63660] Vr, 14 Junie 2002 07:05 Na vorige boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hrrmm! Verstaan ek jou reg? Hoe praat mens anders oor 'n groep mense?

"LeswinLaubscher" skryf in boodskap news:20020613195404.02567.00000096@mb-fw.news.cs.com...
>> Dit betaal en staak nog daar by julle - hier by ons betaal hulle pleinweg
>> nie:))
>
> Sjoe - ek het so gehoop ek sien nie meer hierdie manier van verwysing na mense
> nie; as dit, een wat so duidelik hul menswaardigheid en menswees minag,
> misken, en as lewelose objek herformuleer. En die glimlaggies daaragter -
> liewe hemel.
Vorige onderwerp: Onse Mimi
Volgende onderwerp: Mediaspraak?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 20:03:52 MGT 2024