Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mediaspraak?
Mediaspraak? [boodskap #63670] Vr, 14 Junie 2002 05:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor gereeld op RSG die mense praat gereeld van " uit die aard van die
saak" dan wonder ek na watter saak hulle verwys.
Ek praat sommer van "as gevolg van" - dit is gouer.

Mens hoor ook byna nooit van " op die keper beskou" wat vir my so mooi is
nie.
Annette
Re: Mediaspraak? [boodskap #63682 is 'n antwoord op boodskap #63670] Vr, 14 Junie 2002 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Ek hoor gereeld op RSG die mense praat gereeld van " uit die
aard van die saak" dan wonder ek na watter saak hulle verwys.
Ek praat sommer van "as gevolg van" - dit is gouer.
Mens hoor ook byna nooit van " op die keper beskou" wat vir
my so mooi is nie.

Wouter
Daardie drie sêdinge het natuurlik elkeen 'n ander betekenis en
jy kan hulle nie lukraak uitruil nie.
Re: Mediaspraak? [boodskap #63686 is 'n antwoord op boodskap #63682] Vr, 14 Junie 2002 09:25 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bedoel jy ek moet "aan die einde van die dag" " uit die aard van die saak
gebruik" of ek dit nou wil of nie?
Op die keper beskou was net 'n opmerking waarvan ek hou - ek sal dit nie
maklik vir as gevolg van/daarvan gebruik nie
Vanoggend was daar iemand wat dit reggekry het om "aan die einde van die
dag" twee maal in een sin te sê.
Dit wil gedoen wees - ek sal moet begin oefen.
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d09ac2d.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Ek hoor gereeld op RSG die mense praat gereeld van " uit die
> aard van die saak" dan wonder ek na watter saak hulle verwys.
> Ek praat sommer van "as gevolg van" - dit is gouer.
> Mens hoor ook byna nooit van " op die keper beskou" wat vir
> my so mooi is nie.
>
> Wouter
> Daardie drie sêdinge het natuurlik elkeen 'n ander betekenis en
> jy kan hulle nie lukraak uitruil nie.
>
Vorige onderwerp: Staking
Volgende onderwerp: Ek dink ek het die antwoord...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:41:57 MGT 2024