Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Bat out of hell 2
Re: Bat out of hell 2 [boodskap #604] Vr, 06 Junie 2003 09:07 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Het jy 'n motorfiets?

> Lorinda

Nee. Ek het wel 'n Isuzu bakkie
--
Andries J. Kriel
Re: Bat out of hell 2 [boodskap #608 is 'n antwoord op boodskap #604] Vr, 06 Junie 2003 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:


> En 'n John Deere bike?
>
> Speedy

Nee, jy weet, ek dink nie daar is so iets nie. Maar ek het al 'n
John Deere 8520 bestuur.
--
Andries J. Kriel
Bat out of hell 2 [boodskap #618 is 'n antwoord op boodskap #604] Vr, 06 Junie 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:
> waarvan praat julle??
>
> --
> Andries J. Kriel

Speedy het gesê dat hy vir 'n lang tyd 'n Kawasaki gery het, en dat hy
bekend was in die dorp vir sy motorfiets. Toe vra ek daarna uit, nadat
ek my ongevraagde opinie gegee het oor Japanese bikes en die
superiority van Italiaanse bikes. Het jy 'n motorfiets?

Lorinda
Re: Bat out of hell 2 [boodskap #622 is 'n antwoord op boodskap #604] Vr, 06 Junie 2003 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 06 Jun 2003 11:07:48 +0200, Andries wrote:

> Lorinda wrote:
>
>> Het jy 'n motorfiets?
>
>> Lorinda
>
> Nee. Ek het wel 'n Isuzu bakkie

En 'n John Deere bike?

Speedy
Re: Bat out of hell 2 [boodskap #625 is 'n antwoord op boodskap #618] Vr, 06 Junie 2003 23:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> En wat is 'n John Deere 8520?
>
> Lorinda

'n Trekker. Goroen met geel rims en swart tires ;-)
--
Andries J. Kriel
Re: Bat out of hell 2 [boodskap #626 is 'n antwoord op boodskap #625] Vr, 06 Junie 2003 23:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:

> 'n Trekker. Goroen met geel rims en swart tires ;-)
Goroen = spelfout, vervang asb met Groen.
Dankie
--
Andries J. Kriel
Re: Bat out of hell 2 [boodskap #632 is 'n antwoord op boodskap #608] Sa, 07 Junie 2003 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries skryf in boodskap news:...
> Speedy Conzales wrote:
>
>
>> En 'n John Deere bike?
>>
>> Speedy
>
> Nee, jy weet, ek dink nie daar is so iets nie. Maar ek het al 'n
> John Deere 8520 bestuur.

En wat is 'n John Deere 8520?

Lorinda
Re: Bat out of hell 2 [boodskap #633 is 'n antwoord op boodskap #625] Sa, 07 Junie 2003 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries skryf in boodskap news:...
> Lorinda wrote:
>
>
>> En wat is 'n John Deere 8520?
>>
>> Lorinda
>
> 'n Trekker. Goroen met geel rims en swart tires ;-)

'n Trekker? Jy sou nie vir my lieg nie, sou jy Andries?

Lorinda
Re: Bat out of hell 2 [boodskap #635 is 'n antwoord op boodskap #633] Sa, 07 Junie 2003 16:58 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jun 2003 08:19:37 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Andries skryf in boodskap news:...
>> Lorinda wrote:
>>
>>
>>> En wat is 'n John Deere 8520?
>>>
>>> Lorinda
>>
>> 'n Trekker. Goroen met geel rims en swart tires ;-)
>
> 'n Trekker? Jy sou nie vir my lieg nie, sou jy Andries?
>
> Lorinda

Yes!!! Dink ek ken hom Andries! Ek ken daai model...twin carbs né!
Breë wiele en 'n boot spoiler as ek reg onthou!
0 - 100 binne 3 minute...!

Speedy
Vorige onderwerp: Re: The greatest man ever
Volgende onderwerp: Re: Diefstal 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:53:47 MGT 2024