Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Diefstal 2
Re: Diefstal 2 [boodskap #606] Vr, 06 Junie 2003 10:09 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Is dit die gewone toedrag van sake, of is dit buitegewoon in Ficksburg?
> Lorinda

Ek dink gisteraand was buitengewoon.
--
Andries J. Kriel
Re: Diefstal 2 [boodskap #634 is 'n antwoord op boodskap #606] Sa, 07 Junie 2003 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries skryf in boodskap news:...
> Lorinda wrote:
>
>> Is dit die gewone toedrag van sake, of is dit buitegewoon in Ficksburg?
>
>> Lorinda
>
> Ek dink gisteraand was buitengewoon.

Ek het spesiaal uitgevind: in die borough in Londen waar ek bly, was
daar op dieselfde aand geen karre or radios gesteel nie, maar daar was
wel een huisinbraak.

Lorinda
Re: Diefstal 2 [boodskap #636 is 'n antwoord op boodskap #634] Sa, 07 Junie 2003 17:00 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jun 2003 08:29:07 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Andries skryf in boodskap news:...
>> Lorinda wrote:
>>
>>> Is dit die gewone toedrag van sake, of is dit buitegewoon in Ficksburg?
>>
>>> Lorinda
>>
>> Ek dink gisteraand was buitengewoon.
>
> Ek het spesiaal uitgevind: in die borough in Londen waar ek bly, was
> daar op dieselfde aand geen karre or radios gesteel nie, maar daar was
> wel een huisinbraak.
>
> Lorinda

Ek het toe statistiek oor my omgewing ook nagevors.
By ons is die nuus meer positief.
BridgeWay Motors het voorraad opgebou.

Speedy
Vorige onderwerp: Re: Bat out of hell 2
Volgende onderwerp: Diefstal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:56:24 MGT 2024