Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Bielie van 'n bier
'n Bielie van 'n bier [boodskap #63232] Vr, 07 Junie 2002 13:27 na volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tydens 'n wereld konferensie oor bierbrouery geniet die grootkoppe van
verskeie bierbrouer entiteite 'n pint of twee om die kroegtoonbank.

Bruce, Uitvoerdende Bestuurder van Fosters, skrou vir die kroegman "In
'Strailya, we make the best bloody beer in the world, so pour me a Fosters,
mate."

Bob, grootkop van Budweiser skree : "In the States, we brew the finest
beers of the world, and I make the king of them all - gimme a Bud."

Hans is volgende: "In Germany ve invented das beer. Give me un Helles, ze
REAL King of beers."

Jan, grootkop van Grolsch openbaar sy bewondering vir hierdie meesterstuk en
vra vir 'n lang koue een met so twee vingers skuim bo-op.

Kerneels, grootkop van SAB, tree na vore.: "Barman, give me a diet coke
with ice and lemon. Please". Die ander staar geskok na hom met totale
ongeloof op hul gesigte. Uiteindelik vra Bruce: "Are you not going to have a
Castle , Norm ?"

Kerneels se "Well, if you pansies aren't drinking, then neither am I".
Re: 'n Bielie van 'n bier [boodskap #63233 is 'n antwoord op boodskap #63232] Vr, 07 Junie 2002 14:15 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ek het hoeka vir die Amerikaners op die ander ng gwaarsku hulle gaan
nou regte bier begin proe;))
Annette

.com.au> skryf in boodskap news:Ew2M8.270547$o66.698170@news-server.bigpond.net.au...
> Tydens 'n wereld konferensie oor bierbrouery geniet die grootkoppe van
> verskeie bierbrouer entiteite 'n pint of twee om die kroegtoonbank.
>
> Bruce, Uitvoerdende Bestuurder van Fosters, skrou vir die kroegman "In
> 'Strailya, we make the best bloody beer in the world, so pour me a Fosters,
> mate."
>
> Bob, grootkop van Budweiser skree : "In the States, we brew the finest
> beers of the world, and I make the king of them all - gimme a Bud."
>
> Hans is volgende: "In Germany ve invented das beer. Give me un Helles, ze
> REAL King of beers."
>
> Jan, grootkop van Grolsch openbaar sy bewondering vir hierdie meesterstuk en
> vra vir 'n lang koue een met so twee vingers skuim bo-op.
>
> Kerneels, grootkop van SAB, tree na vore.: "Barman, give me a diet coke
> with ice and lemon. Please". Die ander staar geskok na hom met totale
> ongeloof op hul gesigte. Uiteindelik vra Bruce: "Are you not going to have a
> Castle , Norm ?"
>
> Kerneels se "Well, if you pansies aren't drinking, then neither am I".
>
Vorige onderwerp: Annette, weet jy?
Volgende onderwerp: Hello Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 01:27:04 MGT 2024