Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » M&G Poster vandag
M&G Poster vandag [boodskap #63215] Vr, 07 Junie 2002 09:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vertaal:
Kenners meen die einde van die wêreld is naai
.:))
Annete
Re: M&G Poster vandag [boodskap #63216 is 'n antwoord op boodskap #63215] Vr, 07 Junie 2002 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hang af!

"Annette" skryf in boodskap news:adpson$182le$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vertaal:
> Kenners meen die einde van die wêreld is naai
> .:))
> Annete
>
Re: M&G Poster vandag [boodskap #63218 is 'n antwoord op boodskap #63215] Vr, 07 Junie 2002 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
......is dit nie die begin nie?

"Annette" skryf in boodskap news:adpson$182le$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vertaal:
> Kenners meen die einde van die wêreld is naai
> .:))
> Annete
>
Re: M&G Poster vandag [boodskap #63219 is 'n antwoord op boodskap #63218] Vr, 07 Junie 2002 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het ook nog altyd so gedog;))
Maar wie is ek om met 'n kenner te stry?:)

Annette

.com.na> skryf in boodskap news:adptlh$2lk1$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> ......is dit nie die begin nie?
> "Annette" wrote in message
> news:adpson$182le$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vertaal:
>> Kenners meen die einde van die wêreld is naai
>> .:))
>> Annete
>>
>
Re: M&G Poster vandag [boodskap #63221 is 'n antwoord op boodskap #63219] Vr, 07 Junie 2002 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Gehoor van 'n aanklaer wat 'n ou aankla in Ingels en hy vra vir
hom: "You admit or deny?" Die jong kyk hom so skeef aan en sê: "Van
die naai ek ken, meneer."

"Annette" skryf in boodskap news:adpv5e$19dkc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het ook nog altyd so gedog;))
> Maar wie is ek om met 'n kenner te stry?:)
>
> Annette
>
>
> .com.na> skryf in boodskap news:adptlh$2lk1$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> ......is dit nie die begin nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:adpson$182le$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vertaal:
>>> Kenners meen die einde van die wêreld is naai
>>> .:))
>>> Annete
>>>
>>
>
Re: M&G Poster vandag [boodskap #63226 is 'n antwoord op boodskap #63215] Vr, 07 Junie 2002 11:58 Na vorige boodskap
Richard  is tans af-lyn  Richard
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
The fear of total annihilation has always been a motivating force to get
something out of people - be it money or call to arms or even alms. It was
not so long ago that the good folk of London were concerned about the amount
of horse manure in the streets and that in x years it would be XX feet deep,
then it was the oil crises and the rain forests. Not that it is not a
problem, but how big a problem is it really, once all the hype has been
neutralised?

Lets talk about people numbers instead and are there enough resources to
live a lifestyle the Americans have grown accustomed to. Also my mother was
one of 7 children, I am one of 4 and I only have 1 child. .... way to go??

Richard

Annette skryf in boodskap news:adpson$182le$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vertaal:
> Kenners meen die einde van die wêreld is naai
> .:))
> Annete
>
Vorige onderwerp: Afrikaner/Afrikaansprekende
Volgende onderwerp: Annette, weet jy?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 10:58:30 MGT 2024