Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nelson en sy Libiese Vriende
Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63175] Do, 06 Junie 2002 14:24 na volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien gisteraand op die nuus dat Nelson Mandela sy tronkvoël Libiese
terroris buddy - wat skuldig bevind is aan die bom planttery wat die
vliegtuig bo Lockerbie opgeblaas het - gaan besoek in die tronk. Wanneer
gaan hy ooit leer? Dit is nie "cool" om met terroriste te simpatiseer nie.
Ek is bevrees die Rand gaan alweer soos 'n klip val... Koop nou maar $
terwyl dit relatief laag is...
Re: Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63185 is 'n antwoord op boodskap #63175] Do, 06 Junie 2002 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Jan,

Ek kan slegs vasstel dat Mandela die woord van Jesus, wat die witmense
hom geleer het, in die geval in praktyk het gebring. Jesus het mos
gesê dat dit een van die goede werke is om die gevangenes te besoek.
Julle, Suidafrikaners is daar so baie trots op dat julle regte
gelovige is. Hm.., soos ek dit nou sien is Nelson Mandela baie meer
gelowig as julle!

Norbert (uit Vlaanderen)
--------------------------------------

"Jan" schreef:

> Ek sien gisteraand op die nuus dat Nelson Mandela sy tronkvoël Libiese
> terroris buddy - wat skuldig bevind is aan die bom planttery wat die
> vliegtuig bo Lockerbie opgeblaas het - gaan besoek in die tronk. Wanneer
> gaan hy ooit leer? Dit is nie "cool" om met terroriste te simpatiseer nie.
> Ek is bevrees die Rand gaan alweer soos 'n klip val... Koop nou maar $
> terwyl dit relatief laag is...
>
Re: Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63192 is 'n antwoord op boodskap #63185] Vr, 07 Junie 2002 00:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al gehoor van Sept 11th? Is jy bewus daarvan dat Amerika betrokke is
in 'n sogenaamde "war of terror"? Is jy bewus daarvan dat daar sekere lande
is wat geïdentifiseer word met die ondersteuning van terrorisme waarvan
Libië een is. As jy kyk uit die oogpunt van sê nou maar 'n Amerikaanse
belegger wat 'n wye reeks keuses het, gaan hy belê in Libië of 'n land wat
hom met Libië skaar, of gaan hy eerder belê in Australië of Singapoer? Jy
kan maar jou mooi rympie vir hulle gaan opsê, jy gaan afgelag word. En as
jy dan klaarblyklik so goedgelowig is, hoekom belê jy nie self jou geld in
SA nie? Plaas jou pensioen oor na SA laat ons sien. En hoekom sal jy
eerder jou geld in $ wil hê as in Rand? Vertel ons nou jou mooi storietjie
oor hoekom jy nou nie eintlik jou finansiële toekoms op Afrika wil bie
nie....

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cff9f77.14671046@news.skynet.be...
> Geagte Jan,
>
> Ek kan slegs vasstel dat Mandela die woord van Jesus, wat die witmense
> hom geleer het, in die geval in praktyk het gebring. Jesus het mos
> gesê dat dit een van die goede werke is om die gevangenes te besoek.
> Julle, Suidafrikaners is daar so baie trots op dat julle regte
> gelovige is. Hm.., soos ek dit nou sien is Nelson Mandela baie meer
> gelowig as julle!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
> --------------------------------------
>
>
> "Jan" schreef:
>
>> Ek sien gisteraand op die nuus dat Nelson Mandela sy tronkvoël Libiese
>> terroris buddy - wat skuldig bevind is aan die bom planttery wat die
>> vliegtuig bo Lockerbie opgeblaas het - gaan besoek in die tronk. Wanneer
>> gaan hy ooit leer? Dit is nie "cool" om met terroriste te simpatiseer nie.
>> Ek is bevrees die Rand gaan alweer soos 'n klip val... Koop nou maar $
>> terwyl dit relatief laag is...
>>
>
Re: Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63195 is 'n antwoord op boodskap #63192] Vr, 07 Junie 2002 02:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jan wrote:

As jy kyk uit die oogpunt van sê nou maar 'n Amerikaanse
> belegger wat 'n wye reeks keuses het, gaan hy belê in Libië of 'n land wat
> hom met Libië skaar, of gaan hy eerder belê in Australië of Singapoer? Jy
> kan maar jou mooi rympie vir hulle gaan opsê, jy gaan afgelag word.

Ek wonder of jy weet hoeveel Amerikaners
vir hulself in Libië bevind besig om olie
van Libië te bekom? Ek wonder of jy weet
hoeveel van die olie wat jy in die VSA
gebruik van Libië en Iraq en Iran af kom.
Ek is nie heeltemal seker nie, maar
was Nelson Mandela nie een van die mense
wat gebruik is om onderhandelings tussen
Skotland en Libië tot 'n suksesvolle einde
te bring nie?

Gloudina
Re: Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63197 is 'n antwoord op boodskap #63195] Vr, 07 Junie 2002 02:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Ek wonder of jy weet hoeveel Amerikaners
> vir hulself in Libië bevind besig om olie
> van Libië te bekom? Ek wonder of jy weet
> hoeveel van die olie wat jy in die VSA
> gebruik van Libië en Iraq en Iran af kom.

Natuurlik. Die nood druk. Hoeveel meer handel en belegging sou daar nie
gewees het as dit nie vir die terrorisme faktor was nie? Die huidige vlakke
van belegging in hierdie lande bly relatief minimaal. Nie een van hierdie
lande stel enige ekonomiese voorbeeld nie. Geeneen van hulle bied enige
aantrekkingskrag vir die vrywillige belegger nie ...
Re: Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63198 is 'n antwoord op boodskap #63195] Vr, 07 Junie 2002 03:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die vraag wat beantwoord moet word is presies wie het Nelson gebruik?
Weet jy iets van Libië en die Wouter Basson verbindtenis - en of Nelson ook
daar "gebruik" is - en deur wie?
skryf in boodskap news:3D001D04.60401@rogers.com...
>
> Jan wrote:
>
> As jy kyk uit die oogpunt van sê nou maar 'n Amerikaanse
>> belegger wat 'n wye reeks keuses het, gaan hy belê in Libië of 'n land wat
>> hom met Libië skaar, of gaan hy eerder belê in Australië of Singapoer? Jy
>> kan maar jou mooi rympie vir hulle gaan opsê, jy gaan afgelag word.
>
>
> Ek wonder of jy weet hoeveel Amerikaners
> vir hulself in Libië bevind besig om olie
> van Libië te bekom? Ek wonder of jy weet
> hoeveel van die olie wat jy in die VSA
> gebruik van Libië en Iraq en Iran af kom.
> Ek is nie heeltemal seker nie, maar
> was Nelson Mandela nie een van die mense
> wat gebruik is om onderhandelings tussen
> Skotland en Libië tot 'n suksesvolle einde
> te bring nie?
>
> Gloudina
>
Re: Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63204 is 'n antwoord op boodskap #63192] Vr, 07 Junie 2002 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jan,

Ek moet jou sê dat ek drie jare gelede al geld in Suid-Afrika belê
het... Die intereste was interessant...
Ek het daar toe n' goeie derde deel van verloor deur die devaluasie!
My geld wil Suid-Afrika nie meer terugsien nie!

Groetjies!

Norbert (uit Vlaanderen)
-------------------------------------

"Jan" schreef:

> Het jy al gehoor van Sept 11th? Is jy bewus daarvan dat Amerika betrokke is
> in 'n sogenaamde "war of terror"? Is jy bewus daarvan dat daar sekere lande
> is wat geïdentifiseer word met die ondersteuning van terrorisme waarvan
> Libië een is. As jy kyk uit die oogpunt van sê nou maar 'n Amerikaanse
> belegger wat 'n wye reeks keuses het, gaan hy belê in Libië of 'n land wat
> hom met Libië skaar, of gaan hy eerder belê in Australië of Singapoer? Jy
> kan maar jou mooi rympie vir hulle gaan opsê, jy gaan afgelag word. En as
> jy dan klaarblyklik so goedgelowig is, hoekom belê jy nie self jou geld in
> SA nie? Plaas jou pensioen oor na SA laat ons sien. En hoekom sal jy
> eerder jou geld in $ wil hê as in Rand? Vertel ons nou jou mooi storietjie
> oor hoekom jy nou nie eintlik jou finansiële toekoms op Afrika wil bie
> nie....
>
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cff9f77.14671046@news.skynet.be...
>> Geagte Jan,

>> Ek kan slegs vasstel dat Mandela die woord van Jesus, wat die witmense
>> hom geleer het, in die geval in praktyk het gebring. Jesus het mos
>> gesê dat dit een van die goede werke is om die gevangenes te besoek.
>> Julle, Suidafrikaners is daar so baie trots op dat julle regte
>> gelovige is. Hm.., soos ek dit nou sien is Nelson Mandela baie meer
>> gelowig as julle!

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>> --------------------------------------


>> "Jan" schreef:

>>> Ek sien gisteraand op die nuus dat Nelson Mandela sy tronkvoël Libiese
>>> terroris buddy - wat skuldig bevind is aan die bom planttery wat die
>>> vliegtuig bo Lockerbie opgeblaas het - gaan besoek in die tronk. Wanneer
>>> gaan hy ooit leer? Dit is nie "cool" om met terroriste te simpatiseer
> nie.
>>> Ek is bevrees die Rand gaan alweer soos 'n klip val... Koop nou maar $
>>> terwyl dit relatief laag is...
>>>
>>>
>>>

>
Re: Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63247 is 'n antwoord op boodskap #63204] Sa, 08 Junie 2002 03:50 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - ek het my lewe in Suid-Afrika belê...
Gisteraand op die nuus maak die leier van die opposisie (DA) - Tony Leon
bekend dat hy bewus is dat Gadafi miljoene rande in die ANC se koffers
inbetaal het - en vra hy dat die saak ondersoek moet word!

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3d0049a7.599113@news.skynet.be...
> Jan,
>
> Ek moet jou sê dat ek drie jare gelede al geld in Suid-Afrika belê
> het... Die intereste was interessant...
> Ek het daar toe n' goeie derde deel van verloor deur die devaluasie!
> My geld wil Suid-Afrika nie meer terugsien nie!
>
> Groetjies!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
> -------------------------------------
>
>
> "Jan" schreef:
>
>> Het jy al gehoor van Sept 11th? Is jy bewus daarvan dat Amerika betrokke is
>> in 'n sogenaamde "war of terror"? Is jy bewus daarvan dat daar sekere lande
>> is wat geïdentifiseer word met die ondersteuning van terrorisme waarvan
>> Libië een is. As jy kyk uit die oogpunt van sê nou maar 'n Amerikaanse
>> belegger wat 'n wye reeks keuses het, gaan hy belê in Libië of 'n land wat
>> hom met Libië skaar, of gaan hy eerder belê in Australië of Singapoer? Jy
>> kan maar jou mooi rympie vir hulle gaan opsê, jy gaan afgelag word. En as
>> jy dan klaarblyklik so goedgelowig is, hoekom belê jy nie self jou geld in
>> SA nie? Plaas jou pensioen oor na SA laat ons sien. En hoekom sal jy
>> eerder jou geld in $ wil hê as in Rand? Vertel ons nou jou mooi storietjie
>> oor hoekom jy nou nie eintlik jou finansiële toekoms op Afrika wil bie
>> nie....
>>
>>
>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>> news:3cff9f77.14671046@news.skynet.be...
>>> Geagte Jan,
>
>>> Ek kan slegs vasstel dat Mandela die woord van Jesus, wat die witmense
>>> hom geleer het, in die geval in praktyk het gebring. Jesus het mos
>>> gesê dat dit een van die goede werke is om die gevangenes te besoek.
>>> Julle, Suidafrikaners is daar so baie trots op dat julle regte
>>> gelovige is. Hm.., soos ek dit nou sien is Nelson Mandela baie meer
>>> gelowig as julle!
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>> --------------------------------------
>
>
>>> "Jan" schreef:
>
>>>> Ek sien gisteraand op die nuus dat Nelson Mandela sy tronkvoël Libiese
>>>> terroris buddy - wat skuldig bevind is aan die bom planttery wat die
>>>> vliegtuig bo Lockerbie opgeblaas het - gaan besoek in die tronk. Wanneer
>>>> gaan hy ooit leer? Dit is nie "cool" om met terroriste te simpatiseer
>> nie.
>>>> Ek is bevrees die Rand gaan alweer soos 'n klip val... Koop nou maar $
>>>> terwyl dit relatief laag is...
>>>>
>>>>
>>>>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Hello Gloudina
Volgende onderwerp: Ditjies en datjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 21:22:11 MGT 2024