Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moedersdag
Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62196 is 'n antwoord op boodskap #62194] Do, 16 Mei 2002 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As julle gekill gaan word deur die casata, dan gaan julle langer as 10 dae
daar bly;)))
Annette

--

"Hilda" skryf in boodskap news:3IUE8.81411$Ze.12510@afrodite.telenet-ops.be...
>
> "Katryn" schreef in bericht
> news:ip28euglrbai2jj1sfh4flfm41p0r8rbr0@4ax.com...
>> T-t-ttttien dae?? Ek wonder of ek my aanbod
>> kan terugtrek? Of sal ek vertel dat ons skielik na Groenland
>> verplaas is? :-)))))))
>> Sjoe, 10 dae is nogal lank om by mense te kuier. Ons het 'n gesegde
>> hier wat sê dat na 3 dae begin vis en familie stink. :-)))
>
> :-))) Moenie worrie nie. Ons sal net kom om die "killer cassata" te proe
> :-).
> Hilda.
>
Re: Moedersdag [boodskap #62198 is 'n antwoord op boodskap #62123] Vr, 17 Mei 2002 02:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
My vrou is nie my moeder nie - en, wat de f#@% het my ma met jou, of jou ma
met my te doen? Ek kan hier vir jou vertel dat ek vir elk 'n standplaas op
die maan gekoop het - gaan jy die verskil kan herken?

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3ce209c3.3327863@news.skynet.be...
> Maar laat ons nou eens by die saak bly, Jonas.
> Wat het jy gedoen vir jou moeder of vir jou vrou op Moedersdag?
>
> Norbert
>
>
>
> sterre...@skynet.be (*Sterrenkijker*) schreef:
>
>> Geagte Jonas,
>>
>> Die manne van die nuusgroep sal hulle mening moet hersien. Ek het
>> inderdaad 'n moeder en sy is 'n baie liewe en vriendelike dame. Sy
>> staan tesaam met me pa op me (eenvoudige) tuisblad
>> (http://users.skynet.be/strandkruier/index.html). Hulle foto staan op
>> http://users.skynet.be/strandkruier/familie.html.
>> Selfs fossiele het 'n moeder.
>>
>> Norbert
>>
>>
>>
>> "Jonas" schreef:
>>
>>> Norbert
>
>>> Ek staan verbaas. 'n Moeder - jy ???
>>> Hier onder die manne van die nuusgroep loop die storie dik dat jy opgegrawe
>>> is ...
>
>>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>>> news:3ce14669.2219671@news.skynet.be...
>>>> Hallo, elkeen,
>>
>>>> Soos ek dit al verstaan het bestaan in Suid-Afrika ook soiets as
>>>> Moedersdag...
>>>> Ek het vir me moeder 'n doos Belgiese pralientjies gekoop en sy was
>>>> daarmee baie tevrede.
>>>> Ek sou nou wou geweet het van DD, Plaasvark, Tobie, Jonas, Johanls,
>>>> Sakkie, Thys, Arthur, Frikkie, en ook van al die andere manlike
>>>> deelnemers van hierdie nuusgroep wat hulle gedoen het laaste sondag
>>>> vir hulle moeder of vir hulle vrou.
>>>> Kom nou, moenie so verleë wees nie! Praat maar eens honderdvoudig oor
>>>> wat julle gedoen het om vir die vrouens wat vir julle sorg en kommer
>>>> het julle respek, agting en dankbaarheid te betuig.
>>
>>>> Met die beste groete van
>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>>
>
Re: Moedersdag [boodskap #62224 is 'n antwoord op boodskap #62198] Vr, 17 Mei 2002 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 May 2002 04:59:29 +0200, "Jonas" wrote:

> My vrou is nie my moeder nie - en, wat de f#@% het my ma met jou, of jou ma
> met my te doen?

Spelfout Jonas. Die regte spelling is '+#$@%-X2 . En my bron is
Die woorDeboek
Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62228 is 'n antwoord op boodskap #62196] Vr, 17 Mei 2002 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-)) Dalk is dit 'n aangename dood.
Hilda.

"Annette" skryf in boodskap news:ac16ju$lls10$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> As julle gekill gaan word deur die casata, dan gaan julle langer as 10 dae
> daar bly;)))
> Annette
Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62229 is 'n antwoord op boodskap #62228] Vr, 17 Mei 2002 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hilda" schreef...
> :-)) Dalk is dit 'n aangename dood.

Ah, in ou Grieks noem hulle dit glo 'eu thanatos'!

Ek het gehoor dat die Belgiese wetgewing op hierdie gebied nou vryer is die
Nederlandse (wat amper deur die hele wêrld verketter was om sy
euthanasie-wetgewing ;-)

Groete,
Arthur

> "Annette" schreef...
>> As julle gekill gaan word deur die casata, dan gaan julle langer as 10 dae
>> daar bly;)))
Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62230 is 'n antwoord op boodskap #62228] Vr, 17 Mei 2002 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan nie anders wees nie:))
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:j%bF8.82503$Ze.12815@afrodite.telenet-ops.be...
> :-)) Dalk is dit 'n aangename dood.
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:ac16ju$lls10$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As julle gekill gaan word deur die casata, dan gaan julle langer as 10 dae
>> daar bly;)))
>> Annette
>
Re: Moedersdag [boodskap #62235 is 'n antwoord op boodskap #62224] Vr, 17 Mei 2002 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> On Fri, 17 May 2002 04:59:29 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> My vrou is nie my moeder nie - en, wat de f#@% het my ma met jou, of jou ma
>> met my te doen?
>
> Spelfout Jonas. Die regte spelling is '+#$@%-X2 . En my bron is
> Die woorDeboek

Julle is tog altwee verkeerd!! Dis eintlik +#@%-X2
Moet dit tog nie verwar met die ollanse $@%- nie. Dit is die
verouderde wisselvorm.
:-))
Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62236 is 'n antwoord op boodskap #62229] Vr, 17 Mei 2002 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" wrote:

> "Hilda" schreef...
>> :-)) Dalk is dit 'n aangename dood.
>
> Ah, in ou Grieks noem hulle dit glo 'eu thanatos'!

Yikes - hierdie draad begin nou 'n snaakse draai loop. My laaste naam
(van) is darem nie Kevorkian nie, hoor? :-)))
Re: Moedersdag [boodskap #62240 is 'n antwoord op boodskap #62235] Vr, 17 Mei 2002 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 May 2002 15:24:35 -0400, Katryn wrote:

> Davie Davis wrote:
>
>> On Fri, 17 May 2002 04:59:29 +0200, "Jonas"
>> wrote:

>>> My vrou is nie my moeder nie - en, wat de f#@% het my ma met jou, of jou ma
>>> met my te doen?

>> Spelfout Jonas. Die regte spelling is '+#$@%-X2 . En my bron is
>> Die woorDeboek
>
> Julle is tog altwee verkeerd!! Dis eintlik +#@%-X2
> Moet dit tog nie verwar met die ollanse $@%- nie. Dit is die
> verouderde wisselvorm.
> :-))
>

Jonas het dit nie sò kras bedoel nie Katryn!!!
Ek meen, hy's wel geen Norbert aanhanger
nie, maar ek dink nie dat hy die Sterrekyker
dìt sal toevoeg nie!

DD
Re: Moedersdag [boodskap #62242 is 'n antwoord op boodskap #62240] Vr, 17 Mei 2002 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> Jonas het dit nie sò kras bedoel nie Katryn!!!

Ooooooo...:-)))

> Ek meen, hy's wel geen Norbert aanhanger
> nie, maar ek dink nie dat hy die Sterrekyker
> dìt sal toevoeg nie!


Ja maar die tweetjies is dan altyd en heeltyd aan mekaar se kele.
What gives?
Re: Moedersdag [boodskap #62253 is 'n antwoord op boodskap #62224] Sa, 18 Mei 2002 05:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie DD - ek wou egter nie te erg te kere gaan met die man (?) nie ...

"Davie Davis" skryf in boodskap news:b1iaeu4sgglvdtmucj31cs65h18o1t0d0g@4ax.com...
> On Fri, 17 May 2002 04:59:29 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> My vrou is nie my moeder nie - en, wat de f#@% het my ma met jou, of jou ma
>> met my te doen?
>
> Spelfout Jonas. Die regte spelling is '+#$@%-X2 . En my bron is
> Die woorDeboek
>
Re: Moedersdag [boodskap #62254 is 'n antwoord op boodskap #62242] Sa, 18 Mei 2002 05:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn - Norbert is een van dardie wat na die ouens ter plaatse verwys as
apartheidsvarke (Gloudinisme) - ek wil sy kop roer ...

"Katryn" skryf in boodskap news:b5raeucp6kvuqjvhckeqcbvt79taoj8kmd@4ax.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Jonas het dit nie sê kras bedoel nie Katryn!!!
>
> Ooooooo...:-)))
>
>> Ek meen, hy's wel geen Norbert aanhanger
>> nie, maar ek dink nie dat hy die Sterrekyker
>> dít sal toevoeg nie!
>
>
> Ja maar die tweetjies is dan altyd en heeltyd aan mekaar se kele.
> What gives?
>
Re: Moedersdag [boodskap #62257 is 'n antwoord op boodskap #62254] Sa, 18 Mei 2002 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy sal nie sy kop kan roer as hy nie sy lyf wil roer nie;))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ac4nqp$76q$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Katryn - Norbert is een van dardie wat na die ouens ter plaatse verwys as
> apartheidsvarke (Gloudinisme) - ek wil sy kop roer ...
> "Katryn" wrote in message
> news:b5raeucp6kvuqjvhckeqcbvt79taoj8kmd@4ax.com...
>> Davie Davis wrote:
>>
>>> Jonas het dit nie sê kras bedoel nie Katryn!!!
>>
>> Ooooooo...:-)))
>>
>>> Ek meen, hy's wel geen Norbert aanhanger
>>> nie, maar ek dink nie dat hy die Sterrekyker
>>> dít sal toevoeg nie!
>>
>>
>> Ja maar die tweetjies is dan altyd en heeltyd aan mekaar se kele.
>> What gives?
>>
>
Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62267 is 'n antwoord op boodskap #62190] Sa, 18 Mei 2002 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Hilda,
Dit is waar my baie suksesvolle Weermagopleiding begin het, Januarie
1983.
Heidelberg daar in die Oos Transvaal. Bitter koud in die winder en
lekker warm in die somer. Ek kan nog onthou hoe ons opleiding gestaak
is deur donderweer en net daarna weer as gevolg van hitte. Werklik 3
seisoene in een dag.

Denotter is mos ook daar naby waar al die Lugmag vlieëniers opgelei
is. Het baie daar gaan Krieket speel.
Ai tog, net met die woordjie Heidelberg het jy nou my gedagtes werklik
vasgevang en vér terug laat gaan????
Wens ek kon alles weer oordoen...

Beste Groete
Frikkie

On Thu, 16 May 2002 15:50:58 -0400, Katryn wrote:

> "Hilda" wrote:
>
>> Verlede jaar hierdie tyd het ons internetvriende uit Suid-Afrika
>> ontvang - uit Heidelberg by Johannesburg. Hulle was tien dae hier en daarna
>> nog 10 dae in Holland.
>> Hilda.
Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62273 is 'n antwoord op boodskap #62267] Sa, 18 Mei 2002 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 May 2002 12:33:34 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
Potgieter) wrote:

> Hallo Hilda,

>
> Beste Groete
> Frikkie
>


>>> Verlede jaar hierdie tyd het ons internetvriende uit Suid-Afrika
>>> ontvang - uit Heidelberg by Johannesburg. Hulle was tien dae hier en daarna
>>> nog 10 dae in Holland.
>>> Hilda.

Was dit jy wat vir Hilda gaan kuier het Frikkie?
Waarom laat jy ons aan die genade van Gloudina oor -
raak weg sonder om af te vra? Besef jy dan nie hoe ruk
sy hande uit as jy onafgespreekte verlof vat nie?

DD
Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62281 is 'n antwoord op boodskap #62273] Sa, 18 Mei 2002 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Davie,
Ja man, so nou en dan raak ek keelvol vir wat sy kwytraak en dan
verdwyn ek bietjie.
Ek het baie beter dinge om te doen as net te sit en haar gemors te
delete.

Sorry Hilda, ek het gedink dit sal `n geheim bly.

Groete
Frikkie

On Sat, 18 May 2002 16:37:36 +0200, Davie Davis wrote:

> On Sat, 18 May 2002 12:33:34 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
> Potgieter) wrote:
>
>> Hallo Hilda,
>

>> Beste Groete
>> Frikkie

>
> Was dit jy wat vir Hilda gaan kuier het Frikkie?
> Waarom laat jy ons aan die genade van Gloudina oor -
> raak weg sonder om af te vra? Besef jy dan nie hoe ruk
> sy hande uit as jy onafgespreekte verlof vat nie?
>
> DD
Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62285 is 'n antwoord op boodskap #62281] Sa, 18 Mei 2002 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3ce679b6.30112974@newshost.freemail.absa.co.za...
> Sorry Hilda, ek het gedink dit sal `n geheim bly.
>
> Groete
> Frikkie

Man, ek het nie geweet jy skryf hier onder die naam Frikkie nie :-).
Hilda.
Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62420 is 'n antwoord op boodskap #62229] Ma, 20 Mei 2002 17:04 Na vorige boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:ac3iod$1rn1$1@news.kabelfoon.nl...
> "Hilda" schreef...
>> :-)) Dalk is dit 'n aangename dood.
>
> Ah, in ou Grieks noem hulle dit glo 'eu thanatos'!
>
> Ek het gehoor dat die Belgiese wetgewing op hierdie gebied nou vryer is die
> Nederlandse (wat amper deur die hele wêrld verketter was om sy
> euthanasie-wetgewing ;-)

Dat klopt in NL blijft Euthanasie in het wetboek van
strafwet .. in BE niet.
In BE mag het bij geestelijk onverdraagzaam en uitzichtloos
lijden ook
In NL mag dat niet!!

Grt emmy
Vorige onderwerp: Die F-woord
Volgende onderwerp: internetkoppeling deur die satelliet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:01:33 MGT 2024