Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die F-woord
Die F-woord [boodskap #62389] So, 19 Mei 2002 19:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gedog ek sal maar 'n aparte draadjie oopmaak fir die slimmighede onder
hierdie onderwerp.
Nou nie dat ek mense wat sal vaal om ons te amuseer avfalliges sal noem nie,
maar enige lovwaardige poging sal waardeer word, feral in die lig dat die
narre fan die land hier saamgegooi is:))
Onthou nou die spelreel - geen woord kan met v eindig nie!:))

Annette
Re: Die F-woord [boodskap #62407 is 'n antwoord op boodskap #62389] Ma, 20 Mei 2002 00:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
Onthou nou die spelreel - geen woord kan met v eindig nie!:))

Wouter
Wat van bv 'n TV? Laasgenoemde is nie meer net 'n afkorting nie,
dis 'n erkende woord :-)
Re: Die F-woord [boodskap #62415 is 'n antwoord op boodskap #62407] Ma, 20 Mei 2002 05:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy spreek die woord nie as 'tev' uit nie, jy sê : 'teevee' - dus eintlik
eindig dit op 'n 'ee' :-).
Hilda.
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ce84075.0@news1.mweb.co.za...
> "Annette"
> Onthou nou die spelreel - geen woord kan met v eindig nie!:))
>
> Wouter
> Wat van bv 'n TV? Laasgenoemde is nie meer net 'n afkorting nie,
> dis 'n erkende woord :-)
>
Re: Die F-woord [boodskap #62416 is 'n antwoord op boodskap #62415] Ma, 20 Mei 2002 06:23 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het my foorgespring Hilda;)) Ek wou dieselfde gesê het - maar ek het aan
iets anders nou gedink - die mense hier skryf TV, maar spreek dit tiewie
uit - so dus tel daardie V nie:)
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:Zu%F8.86276$Ze.13202@afrodite.telenet-ops.be...
> Jy spreek die woord nie as 'tev' uit nie, jy sê : 'teevee' - dus eintlik
> eindig dit op 'n 'ee' :-).
> Hilda.
> "Wouter Plaasvark" schreef in bericht
> news:3ce84075.0@news1.mweb.co.za...
>> "Annette"
>> Onthou nou die spelreel - geen woord kan met v eindig nie!:))
>>
>> Wouter
>> Wat van bv 'n TV? Laasgenoemde is nie meer net 'n afkorting nie,
>> dis 'n erkende woord :-)
>>
>
Vorige onderwerp: Aanddiens
Volgende onderwerp: Moedersdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:35:01 MGT 2024