Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 9/5
Nuus 9/5 [boodskap #61755] Do, 09 Mei 2002 05:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Noupoort is deesdae groot nuus - ek het amper gedog die plek bestaan nie
meer nie - ons het altyd daar oorgeslaap in die hotel op pad Kaap toe -
hulle het die lekkerste skaapvleis daar -
elkgeval - Noupoort wil nou beroemd wees.
Voorverlede week was daar moleste omdat die kleurlingmense daar ongelukkig
is omdat daar niks aangaan nie, en hulle dus nie werk het nie.
Hierdie week praat hulle van die magistraatshof in Noupoort? van mense wat
alweer by daardie sentrum wat die dwelmverslaafdes regruk amok gemaak het.
Een van die opsigters is aangekla omdat hy twee betalende pasiënte gemartel
het.
Hulle is nou nie dood soos die kind verlede jaar nie, maar dit was glo
amper-amper.

Annette
Re: Nuus 9/5 [boodskap #61787 is 'n antwoord op boodskap #61755] Do, 09 Mei 2002 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie of ons van dieselfde ding praat nie, maar die Noupoort wat in
die nuus was is die sentrum net buite Pretoria.

"Annette" skryf in boodskap news:abd10h$haf4e$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Noupoort is deesdae groot nuus - ek het amper gedog die plek bestaan nie
> meer nie - ons het altyd daar oorgeslaap in die hotel op pad Kaap toe -
> hulle het die lekkerste skaapvleis daar -
> elkgeval - Noupoort wil nou beroemd wees.
> Voorverlede week was daar moleste omdat die kleurlingmense daar ongelukkig
> is omdat daar niks aangaan nie, en hulle dus nie werk het nie.
> Hierdie week praat hulle van die magistraatshof in Noupoort? van mense wat
> alweer by daardie sentrum wat die dwelmverslaafdes regruk amok gemaak het.
> Een van die opsigters is aangekla omdat hy twee betalende pasiënte gemartel
> het.
> Hulle is nou nie dood soos die kind verlede jaar nie, maar dit was glo
> amper-amper.
>
> Annette
>
Re: Nuus 9/5 [boodskap #61790 is 'n antwoord op boodskap #61787] Do, 09 Mei 2002 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die koerante hier praat net van Noupoort, en ek ken net van een Noupoort.
Maar as jy van 'n Pretoria een weet, wie is ek om te stry?:)
Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3cdb4b22_1@batman.vip-za.com...
> Ek weet nie of ons van dieselfde ding praat nie, maar die Noupoort wat in
> die nuus was is die sentrum net buite Pretoria.
>
> "Annette" wrote in message
> news:abd10h$haf4e$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Noupoort is deesdae groot nuus - ek het amper gedog die plek bestaan nie
>> meer nie - ons het altyd daar oorgeslaap in die hotel op pad Kaap toe -
>> hulle het die lekkerste skaapvleis daar -
>> elkgeval - Noupoort wil nou beroemd wees.
>> Voorverlede week was daar moleste omdat die kleurlingmense daar ongelukkig
>> is omdat daar niks aangaan nie, en hulle dus nie werk het nie.
>> Hierdie week praat hulle van die magistraatshof in Noupoort? van mense wat
>> alweer by daardie sentrum wat die dwelmverslaafdes regruk amok gemaak het.
>> Een van die opsigters is aangekla omdat hy twee betalende pasiënte gemartel
>> het.
>> Hulle is nou nie dood soos die kind verlede jaar nie, maar dit was glo
>> amper-amper.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 9/5 [boodskap #61804 is 'n antwoord op boodskap #61790] Do, 09 Mei 2002 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die Noupoort onder bespreking is die naam van `n "inrigting" wat verslaafdes
rehabiliteer. So rukkie terug is iemand daar dood nadat sy rehab bietjie
rof was. Die persone wat nou aangerand is, het skelm by `n shebeen gaan
drank koop. Toe hulle terugkeer is hulle aan `n trok vasgeboei en met
elektriese skokke tot nugterheid gebring. Dit blyk nou dat die persoon wat
verantwoordelik was daarvoor in die pad gesteek is.

"Annette" skryf in boodskap news:abej4q$hp6e8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die koerante hier praat net van Noupoort, en ek ken net van een Noupoort.
> Maar as jy van 'n Pretoria een weet, wie is ek om te stry?:)
> Annette
>
>
> "johanls" wrote in message
> news:3cdb4b22_1@batman.vip-za.com...
>> Ek weet nie of ons van dieselfde ding praat nie, maar die Noupoort wat in
>> die nuus was is die sentrum net buite Pretoria.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:abd10h$haf4e$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Noupoort is deesdae groot nuus - ek het amper gedog die plek bestaan nie
>>> meer nie - ons het altyd daar oorgeslaap in die hotel op pad Kaap toe -
>>> hulle het die lekkerste skaapvleis daar -
>>> elkgeval - Noupoort wil nou beroemd wees.
>>> Voorverlede week was daar moleste omdat die kleurlingmense daar ongelukkig
>>> is omdat daar niks aangaan nie, en hulle dus nie werk het nie.
>>> Hierdie week praat hulle van die magistraatshof in Noupoort? van mense wat
>>> alweer by daardie sentrum wat die dwelmverslaafdes regruk amok gemaak het.
>>> Een van die opsigters is aangekla omdat hy twee betalende pasiënte gemartel
>>> het.
>>> Hulle is nou nie dood soos die kind verlede jaar nie, maar dit was glo
>>> amper-amper.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nuus 9/5 [boodskap #61808 is 'n antwoord op boodskap #61804] Do, 09 Mei 2002 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou toe nou!! Die storie hier in die koerant is dat hulle gaan help skape
oppas het, en daar is nie sprake van 'n shebeen nie.
Die outjie wat verlede jaar dood is by die rehabilitasiesentrum was
definitief iewers in die Karoo - ek nog die Huisgenoot toe gelees - en dit
het so daar gestaan.
Daar was ook kiekies van die vrou van Durbanville wat glo van daar ontsnap
het en als.
Ek sal more Argus bel en met die verslaggewer self praat en jou laat weet
wat hy dink hy weet:))

Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3cdb5d57$1_3@batman.vip-za.com...
> Die Noupoort onder bespreking is die naam van `n "inrigting" wat verslaafdes
> rehabiliteer. So rukkie terug is iemand daar dood nadat sy rehab bietjie
> rof was. Die persone wat nou aangerand is, het skelm by `n shebeen gaan
> drank koop. Toe hulle terugkeer is hulle aan `n trok vasgeboei en met
> elektriese skokke tot nugterheid gebring. Dit blyk nou dat die persoon wat
> verantwoordelik was daarvoor in die pad gesteek is.
>
> "Annette" wrote in message
> news:abej4q$hp6e8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die koerante hier praat net van Noupoort, en ek ken net van een Noupoort.
>> Maar as jy van 'n Pretoria een weet, wie is ek om te stry?:)
>> Annette
>>
>>
>> "johanls" wrote in message
>> news:3cdb4b22_1@batman.vip-za.com...
>>> Ek weet nie of ons van dieselfde ding praat nie, maar die Noupoort wat in
>>> die nuus was is die sentrum net buite Pretoria.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:abd10h$haf4e$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Noupoort is deesdae groot nuus - ek het amper gedog die plek bestaan nie
>>>> meer nie - ons het altyd daar oorgeslaap in die hotel op pad Kaap toe -
>>>> hulle het die lekkerste skaapvleis daar -
>>>> elkgeval - Noupoort wil nou beroemd wees.
>>>> Voorverlede week was daar moleste omdat die kleurlingmense daar ongelukkig
>>>> is omdat daar niks aangaan nie, en hulle dus nie werk het nie.
>>>> Hierdie week praat hulle van die magistraatshof in Noupoort? van mense wat
>>>> alweer by daardie sentrum wat die dwelmverslaafdes regruk amok gemaak het.
>>>> Een van die opsigters is aangekla omdat hy twee betalende pasiënte gemartel
>>>> het.
>>>> Hulle is nou nie dood soos die kind verlede jaar nie, maar dit was glo
>>>> amper-amper.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuus 9/5 [boodskap #61811 is 'n antwoord op boodskap #61808] Do, 09 Mei 2002 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ons is altwee reg, maar jy is meer reg. Dit was in die Karoo en daar was
skape, maar ook `n shebeen. Gaan lees gerus persverklaring op
www.drugalarm.co.za/balie.htm

"Annette" wrote in message
news:abenn6$hh0p7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou toe nou!! Die storie hier in die koerant is dat hulle gaan help skape
> oppas het, en daar is nie sprake van 'n shebeen nie.
> Die outjie wat verlede jaar dood is by die rehabilitasiesentrum was
> definitief iewers in die Karoo - ek nog die Huisgenoot toe gelees - en dit
> het so daar gestaan.
> Daar was ook kiekies van die vrou van Durbanville wat glo van daar ontsnap
> het en als.
> Ek sal more Argus bel en met die verslaggewer self praat en jou laat weet
> wat hy dink hy weet:))
>
> Annette
>
>
> "johanls" wrote in message
> news:3cdb5d57$1_3@batman.vip-za.com...
>> Die Noupoort onder bespreking is die naam van `n "inrigting" wat verslaafdes
>> rehabiliteer. So rukkie terug is iemand daar dood nadat sy rehab bietjie
>> rof was. Die persone wat nou aangerand is, het skelm by `n shebeen gaan
>> drank koop. Toe hulle terugkeer is hulle aan `n trok vasgeboei en met
>> elektriese skokke tot nugterheid gebring. Dit blyk nou dat die persoon wat
>> verantwoordelik was daarvoor in die pad gesteek is.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:abej4q$hp6e8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die koerante hier praat net van Noupoort, en ek ken net van een Noupoort.
>>> Maar as jy van 'n Pretoria een weet, wie is ek om te stry?:)
>>> Annette
>>>
>>> "johanls" wrote in message
>>> news:3cdb4b22_1@batman.vip-za.com...
>>>> Ek weet nie of ons van dieselfde ding praat nie, maar die Noupoort wat in
>>>> die nuus was is die sentrum net buite Pretoria.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:abd10h$haf4e$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Noupoort is deesdae groot nuus - ek het amper gedog die plek bestaan nie
>>>> > meer nie - ons het altyd daar oorgeslaap in die hotel op pad Kaap toe -
>>>> > hulle het die lekkerste skaapvleis daar -
>>>> > elkgeval - Noupoort wil nou beroemd wees.
>>>> > Voorverlede week was daar moleste omdat die kleurlingmense daar ongelukkig
>>>> > is omdat daar niks aangaan nie, en hulle dus nie werk het nie.
>>>> > Hierdie week praat hulle van die magistraatshof in Noupoort? van mense wat
>>>> > alweer by daardie sentrum wat die dwelmverslaafdes regruk amok gemaak het.
>>>> > Een van die opsigters is aangekla omdat hy twee betalende pasiënte gemartel
>>>> > het.
>>>> > Hulle is nou nie dood soos die kind verlede jaar nie, maar dit was glo
>>>> > amper-amper.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuus 9/5 [boodskap #61829 is 'n antwoord op boodskap #61811] Vr, 10 Mei 2002 03:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou toe nou!! Ek sal die websaait moet deurstuur Argus toe:))
Dankie.
Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3cdb64cb_1@batman.vip-za.com...
> Ons is altwee reg, maar jy is meer reg. Dit was in die Karoo en daar was
> skape, maar ook `n shebeen. Gaan lees gerus persverklaring op
> www.drugalarm.co.za/balie.htm
>
> "Annette" wrote in message
> news:abenn6$hh0p7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou toe nou!! Die storie hier in die koerant is dat hulle gaan help skape
>> oppas het, en daar is nie sprake van 'n shebeen nie.
>> Die outjie wat verlede jaar dood is by die rehabilitasiesentrum was
>> definitief iewers in die Karoo - ek nog die Huisgenoot toe gelees - en dit
>> het so daar gestaan.
>> Daar was ook kiekies van die vrou van Durbanville wat glo van daar ontsnap
>> het en als.
>> Ek sal more Argus bel en met die verslaggewer self praat en jou laat weet
>> wat hy dink hy weet:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "johanls" wrote in message
>> news:3cdb5d57$1_3@batman.vip-za.com...
>>> Die Noupoort onder bespreking is die naam van `n "inrigting" wat verslaafdes
>>> rehabiliteer. So rukkie terug is iemand daar dood nadat sy rehab bietjie
>>> rof was. Die persone wat nou aangerand is, het skelm by `n shebeen gaan
>>> drank koop. Toe hulle terugkeer is hulle aan `n trok vasgeboei en met
>>> elektriese skokke tot nugterheid gebring. Dit blyk nou dat die persoon wat
>>> verantwoordelik was daarvoor in die pad gesteek is.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:abej4q$hp6e8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die koerante hier praat net van Noupoort, en ek ken net van een Noupoort.
>>>> Maar as jy van 'n Pretoria een weet, wie is ek om te stry?:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "johanls" wrote in message
>>>> news:3cdb4b22_1@batman.vip-za.com...
>>>> > Ek weet nie of ons van dieselfde ding praat nie, maar die Noupoort wat in
>>>> > die nuus was is die sentrum net buite Pretoria.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:abd10h$haf4e$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Noupoort is deesdae groot nuus - ek het amper gedog die plek bestaan nie
>>>> > > meer nie - ons het altyd daar oorgeslaap in die hotel op pad Kaap toe -
>>>> > > hulle het die lekkerste skaapvleis daar -
>>>> > > elkgeval - Noupoort wil nou beroemd wees.
>>>> > > Voorverlede week was daar moleste omdat die kleurlingmense daar ongelukkig
>>>> > > is omdat daar niks aangaan nie, en hulle dus nie werk het nie.
>>>> > > Hierdie week praat hulle van die magistraatshof in Noupoort? van mense wat
>>>> > > alweer by daardie sentrum wat die dwelmverslaafdes regruk amok gemaak het.
>>>> > > Een van die opsigters is aangekla omdat hy twee betalende pasiënte gemartel
>>>> > > het.
>>>> > > Hulle is nou nie dood soos die kind verlede jaar nie, maar dit was glo
>>>> > > amper-amper.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus 3/5
Volgende onderwerp: Nuus 10/5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:50:45 MGT 2024