Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 10/5
Nuus 10/5 [boodskap #61874] Vr, 10 Mei 2002 16:11
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Yebo Yes July - na 35 jaar, en omdat tabakprodukte nie meer geadverteer mag
word by byeenkomste nie, is die Rothmans July nie meer met ons nie nie.
Vodacom is nou die nuwe borg.

Kaappunt sien punte - hierdie jaar het nie dierebevolking by Kaappunt
besluit om 'n punt te doen:))
Daar was 'n bevolkingsontploffing hierdie jaar onder die elande, bontebokke,
en hartbeeste. Die volstruise het ook hul ding gedoen.:))

Annette
Vorige onderwerp: Nuus 9/5
Volgende onderwerp: Nuus 14/5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:57:38 MGT 2024