Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kasetaal
Kasetaal [boodskap #61010] Do, 25 April 2002 07:30 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Op 'n ander forum plaas 'n Nederlander gereeld stukkies "Kasetaal"
om ons boertjies tot die Nederlandse taal te help bekeer. Blykbaar
sketse wat in 'n Nederlandse publikasie verskyn. Ek probeer dit
gewoonlik lees, maar vind in meer as die helfte van die gevalle
dat ek nie die boodskap van die stuk snap nie. Hier is gister se
"Kasetaal", wat steeds by my verbygaan, na ek dit herhaaldelik
gelees het.

My vraag is, wie van die mense op hierdie ng wat nie blootstelling
aan Nederlands het nie, kan dit volg?

--------------

Paniek
Schiphol. Wachten op de anderen. Ik pak mijn tas. Weg.
Het vredige gevoel maakt plaats voor een ongekende paniek.
En woede. Het is me dus weer overkomen.
Alle rekeningen blokkeren!

Ik vlieg naar een balievrouw. Ze taxeert mijn toestand en neemt
de leiding over. Ze stuurt me naar boven, waar ik eerder was.
"Waarom niet meteen naar de politie?"
"Ga nou maar. Ik pas wel op uw spullen."

Het is vol op de roltrap. Beroofd en niets gemerkt. Het is het
enige wat ik kan denken. Wie me ziet aankomen, wijkt uit.

Via het restaurant beland ik bij de wc's. Daar staan vier
reizigers te lachen. Mijn tas aan hun schouder. "Laten we
maar wachten, dachten we. Ze komt hem wel halen"
[Sonja van
Dijk]

Weer ek:
Ek vermoed as ek daardie "Alle rekeninge blokkeren" kon
uitgewerk het, sou ek 'n kans gehad het.

Nou weet ek nie hoekom hulle vir haar in die toilette lag nie :-(
Re: Kasetaal [boodskap #61027 is 'n antwoord op boodskap #61010] Do, 25 April 2002 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter - ek vind die hollandse / nederlandse storie volledig irrelevant.

Voorts ervaar ek dit heel irriterend dat daar 'n klomp beterweterige
klompedraers onder die indruk is dat hulle as relevant gereken word.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cc7b110.0@news1.mweb.co.za...
> Op 'n ander forum plaas 'n Nederlander gereeld stukkies "Kasetaal"
> om ons boertjies tot die Nederlandse taal te help bekeer. Blykbaar
> sketse wat in 'n Nederlandse publikasie verskyn. Ek probeer dit
> gewoonlik lees, maar vind in meer as die helfte van die gevalle
> dat ek nie die boodskap van die stuk snap nie. Hier is gister se
> "Kasetaal", wat steeds by my verbygaan, na ek dit herhaaldelik
> gelees het.
>
> My vraag is, wie van die mense op hierdie ng wat nie blootstelling
> aan Nederlands het nie, kan dit volg?
>
> --------------
>
> Paniek
> Schiphol. Wachten op de anderen. Ik pak mijn tas. Weg.
> Het vredige gevoel maakt plaats voor een ongekende paniek.
> En woede. Het is me dus weer overkomen.
> Alle rekeningen blokkeren!
>
> Ik vlieg naar een balievrouw. Ze taxeert mijn toestand en neemt
> de leiding over. Ze stuurt me naar boven, waar ik eerder was.
> "Waarom niet meteen naar de politie?"
> "Ga nou maar. Ik pas wel op uw spullen."
>
> Het is vol op de roltrap. Beroofd en niets gemerkt. Het is het
> enige wat ik kan denken. Wie me ziet aankomen, wijkt uit.
>
> Via het restaurant beland ik bij de wc's. Daar staan vier
> reizigers te lachen. Mijn tas aan hun schouder. "Laten we
> maar wachten, dachten we. Ze komt hem wel halen"
> [Sonja van
> Dijk]
>
>
> Weer ek:
> Ek vermoed as ek daardie "Alle rekeninge blokkeren" kon
> uitgewerk het, sou ek 'n kans gehad het.
>
> Nou weet ek nie hoekom hulle vir haar in die toilette lag nie :-(
>
Re: Kasetaal [boodskap #61028 is 'n antwoord op boodskap #61010] Do, 25 April 2002 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
He he ja Wouter hierdie is 'n raaisel. Ek dink Hilda se antwoord is naby aan
die waarheid. Ek moet byse hierdie skrywe sal my nooit ooit begeester tot
bekering na die Nederlanse taal nie!

Woeste raaiskoot: "Alle rekeningen blokkeren" mag dalk beteken "I have
blocked out all reasoning about this" of te wel " ek weet ek haat dit, maar
hier is ek en ek doen dit so wragtag. Maar nou is ek in dit en ek gaan nie
verder daaroor kibbel (of redineer) nie. (all reasoning blocked out)

Balievrouw? ek weet nie van dit nie. Maar wow, die res van die skrywe maak
vir my nie veel sin nie.

Hantamkind.

"Wouter Plaasvark"
> Op 'n ander forum plaas 'n Nederlander gereeld stukkies "Kasetaal"
> om ons boertjies tot die Nederlandse taal te help bekeer. > Paniek
> Schiphol. Wachten op de anderen. Ik pak mijn tas. Weg.
> Het vredige gevoel maakt plaats voor een ongekende paniek.
> En woede. Het is me dus weer overkomen.
> Alle rekeningen blokkeren!
>
> Ik vlieg naar een balievrouw. Ze taxeert mijn toestand en neemt
> de leiding over. Ze stuurt me naar boven, waar ik eerder was.
> "Waarom niet meteen naar de politie?"
> "Ga nou maar. Ik pas wel op uw spullen."
>
> Het is vol op de roltrap. Beroofd en niets gemerkt. Het is het
> enige wat ik kan denken. Wie me ziet aankomen, wijkt uit.
>
> Via het restaurant beland ik bij de wc's. Daar staan vier
> reizigers te lachen. Mijn tas aan hun schouder. "Laten we
> maar wachten, dachten we. Ze komt hem wel halen"
> [Sonja van
> Dijk]
>
>
> Weer ek:
> Ek vermoed as ek daardie "Alle rekeninge blokkeren" kon
> uitgewerk het, sou ek 'n kans gehad het.
>
> Nou weet ek nie hoekom hulle vir haar in die toilette lag nie :-(
>
Re: Kasetaal [boodskap #61031 is 'n antwoord op boodskap #61028] Do, 25 April 2002 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Een rekening blokkeren" beteken dat jy die bank opdrag gee daarvoor sorg te
dra dat niemand geld van die rekening kan gaan haal nie. Dan kan jy 'n nuwe
bankpas aanvra sodat jy weer by jou geld kan kom.
En "balievrouw" is ook 'n vreemde woord in Nederlands, maar hulle sal bedoel
dat daardie vrou aan die verhoging (balie) staan waar jy vir inligtinge kan
vra.

Jasper.

"Hantamkind" skryf in boodskap news:D7Sx8.48793$uR5.113897@newsfeeds.bigpond.com...
> He he ja Wouter hierdie is 'n raaisel. Ek dink Hilda se antwoord is naby aan
> die waarheid. Ek moet byse hierdie skrywe sal my nooit ooit begeester tot
> bekering na die Nederlanse taal nie!
>
> Woeste raaiskoot: "Alle rekeningen blokkeren" mag dalk beteken "I have
> blocked out all reasoning about this" of te wel " ek weet ek haat dit, maar
> hier is ek en ek doen dit so wragtag. Maar nou is ek in dit en ek gaan nie
> verder daaroor kibbel (of redineer) nie. (all reasoning blocked out)
>
> Balievrouw? ek weet nie van dit nie. Maar wow, die res van die skrywe maak
> vir my nie veel sin nie.
>
> Hantamkind.
>
> "Wouter Plaasvark"
>> Op 'n ander forum plaas 'n Nederlander gereeld stukkies "Kasetaal"
>> om ons boertjies tot die Nederlandse taal te help bekeer. > Paniek
>> Schiphol. Wachten op de anderen. Ik pak mijn tas. Weg.
>> Het vredige gevoel maakt plaats voor een ongekende paniek.
>> En woede. Het is me dus weer overkomen.
>> Alle rekeningen blokkeren!
>>
>> Ik vlieg naar een balievrouw. Ze taxeert mijn toestand en neemt
>> de leiding over. Ze stuurt me naar boven, waar ik eerder was.
>> "Waarom niet meteen naar de politie?"
>> "Ga nou maar. Ik pas wel op uw spullen."
>>
>> Het is vol op de roltrap. Beroofd en niets gemerkt. Het is het
>> enige wat ik kan denken. Wie me ziet aankomen, wijkt uit.
>>
>> Via het restaurant beland ik bij de wc's. Daar staan vier
>> reizigers te lachen. Mijn tas aan hun schouder. "Laten we
>> maar wachten, dachten we. Ze komt hem wel halen"
>> [Sonja van
>> Dijk]
>>
>>
>> Weer ek:
>> Ek vermoed as ek daardie "Alle rekeninge blokkeren" kon
>> uitgewerk het, sou ek 'n kans gehad het.
>>
>> Nou weet ek nie hoekom hulle vir haar in die toilette lag nie :-(
>>
>
Re: Kasetaal [boodskap #61046 is 'n antwoord op boodskap #61010] Do, 25 April 2002 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" schreef...
> My vraag is, wie van die mense op hierdie ng wat nie blootstelling
> aan Nederlands het nie, kan dit volg?

Dis amper soos wanneer jy Gloudina se gediggies op 'n Nederlandse nuusgroep
plaas om die mense wat daar kuier Afrikaans te leer.

> Nou weet ek nie hoekom hulle vir haar in die toilette lag nie :-(

Die mense wat daar is het haar tas gevind. Miskien is dit oulik? Vir jou
gemoedsrus, ek begryp hierdie storie ook nie rechtig nie.

Groete,
Arthur
Re: Kasetaal [boodskap #61047 is 'n antwoord op boodskap #61027] Do, 25 April 2002 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef...
> Voorts ervaar ek dit heel irriterend dat daar 'n klomp beterweterige
> klompedraers onder die indruk is dat hulle as relevant gereken word.

En ek ervaar die nodelose belediginge as irriterend.
Re: Kasetaal [boodskap #61049 is 'n antwoord op boodskap #61010] Do, 25 April 2002 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3cc7b110.0@news1.mweb.co.za...
> My vraag is, wie van die mense op hierdie ng wat nie blootstelling
> aan Nederlands het nie, kan dit volg?

Wouter, ek wil net uit nuuskierigheid weet, waarom probeer jy enigsins
Hollands verstaan as jy blykbaar nie belangstel daarin nie? Ek meen, jy
praat so ietwat neerhalend van hulle, maar tog hou jy aan probeer om hul
taal te ontsyfer? Hoe sal jou sienings verander as jy op 'n dag begin
Hollands verstaan?
Re: Kasetaal [boodskap #61064 is 'n antwoord op boodskap #61049] Do, 25 April 2002 23:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen"
Wouter, ek wil net uit nuuskierigheid weet, waarom probeer jy enigsins
Hollands verstaan as jy blykbaar nie belangstel daarin nie? Ek meen, jy
praat so ietwat neerhalend van hulle, maar tog hou jy aan probeer om hul
taal te ontsyfer? Hoe sal jou sienings verander as jy op 'n dag begin
Hollands verstaan?

Wouter
Ek het nog nooit gesê ek stel nie in Nederlands belang nie, ek stel in alle
tale en dialekte belang. Soos ek ook al tevore gesê het, het ek niks teen
die taal nie. Ek sukkel daarmee, maar sal dit beslis graag onder die knie
wil kry, alhoewel ek nie 'n spesifieke passie daarvoor nie. Ek sal ook
graag Frans wil leer.

Dit het niks te doen met en sal ook niks verander aan my gebrek aan
liefde vir Nederlanders se gewoontes en uitsprake nie. So raak ek
byvoorbeeld taamlik geïrriteerd met nie-Afrikaanse
moedertaalsprekers wat vir my bly vertel dat Nederlands so naby aan
Afrikaans is dat net 'n moedswillige Afrikaner dit nie sal verstaan nie.

Hulle moere, man.
Re: Kasetaal [boodskap #61066 is 'n antwoord op boodskap #61064] Vr, 26 April 2002 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam met hulle moere ...

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cc8936e.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Kobus Pietersen"
> Wouter, ek wil net uit nuuskierigheid weet, waarom probeer jy enigsins
> Hollands verstaan as jy blykbaar nie belangstel daarin nie? Ek meen, jy
> praat so ietwat neerhalend van hulle, maar tog hou jy aan probeer om hul
> taal te ontsyfer? Hoe sal jou sienings verander as jy op 'n dag begin
> Hollands verstaan?
>
> Wouter
> Ek het nog nooit gesê ek stel nie in Nederlands belang nie, ek stel in alle
> tale en dialekte belang. Soos ek ook al tevore gesê het, het ek niks teen
> die taal nie. Ek sukkel daarmee, maar sal dit beslis graag onder die knie
> wil kry, alhoewel ek nie 'n spesifieke passie daarvoor nie. Ek sal ook
> graag Frans wil leer.
>
> Dit het niks te doen met en sal ook niks verander aan my gebrek aan
> liefde vir Nederlanders se gewoontes en uitsprake nie. So raak ek
> byvoorbeeld taamlik geïrriteerd met nie-Afrikaanse
> moedertaalsprekers wat vir my bly vertel dat Nederlands so naby aan
> Afrikaans is dat net 'n moedswillige Afrikaner dit nie sal verstaan nie.
>
> Hulle moere, man.
>
Re: Kasetaal [boodskap #61105 is 'n antwoord op boodskap #61066] Vr, 26 April 2002 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 Apr 2002 06:29:24 +0200, "Jonas" wrote:

>> Dit het niks te doen met en sal ook niks verander aan my gebrek aan
>> liefde vir Nederlanders se gewoontes en uitsprake nie. So raak ek
>> byvoorbeeld taamlik geïrriteerd met nie-Afrikaanse
>> moedertaalsprekers wat vir my bly vertel dat Nederlands so naby aan
>> Afrikaans is dat net 'n moedswillige Afrikaner dit nie sal verstaan nie.

>> Hulle moere, man.


Ek deel op 'n eg Nederlandse nuusgroep. En somtyds (maar net
somtyds:-) kry ek dit reg om twee of drie sinne te skryf wat hulle
laat dink dat ek 'n Nederlander is. En somtyds trap hulle my uit
oor my swak spelling wat (volgens een) 'n Afrikaanse neiging
het. Ek deel met hulle waar hulle nie probeer voorgee nie en
werklik net Nederlanders is. En ek hou van hulle. As jy na hulle
gevegte kyk kom jy agter dat die enigste verskil tussen die
Nederlanders en ons, slegs die taal is. Want hulle praat wel 'n
Afrikaanse dialek, maar op 'n ietwat anderse manier:-)

DD
Re: Kasetaal [boodskap #61134 is 'n antwoord op boodskap #61105] Sa, 27 April 2002 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis schreef:

Bravo!!!

Norbert

Want hulle praat wel 'n Afrikaanse dialek, maar op 'n ietwat anderse
manier:-)
>
> DD
Re: Kasetaal [boodskap #61178 is 'n antwoord op boodskap #61134] Sa, 27 April 2002 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Apr 2002 08:36:41 GMT, sterre...@skynet.be
(*Sterrenkijker*) wrote:

> Davie Davis schreef:
>
> Bravo!!!
>
> Norbert
>
>
>
> Want hulle praat wel 'n Afrikaanse dialek, maar op 'n ietwat anderse
> manier:-)

>> DD

as julle dink dat ons rof baklei, moet julle weer dink.
Kom ek wys 'n stukkie van 'n julle 'n baie onlangse
geveg tussen twee Nederlanders op ons nuusgroep.

(jy sal die een geniet Norbert)

Die wat mondig is, scroll down... (jy kan dit save
en volgende jaar lees johanis:-)))

Lullen zo als je worden door mij direkt geploinkt, dag puber.
Lullen zo als je
Lullen zo als je
Lullen zo als je
Lullen zo als je
Lullen zo als je
Lullen zo als je,,,,,,,,,,,,,,,,,,haal je schoolgeld terug
knul!!!!!!!!

Is het niet zo pubertje,,,,, lullen zoals jij, worden direct door mij
geploinkt,,,,,,, Ondanks dit geploink van jou reageer je nog steeds
met je
stomme klere smoel op allerlei respons die jij PLOINKT,,,,,, ga met je
vette
knuistjes in je libero wroeten en laat volwassen mensen met rust,,,,,
De
enige PUBER ben jij. ............. . geen puber, maar in 1950 geboren
SUKKEL. Misschien heb ik je moeder ook wel op mijn paal gehad, en ben
jij een bastaardje uit mijn verleden seks leven.

Groetjes

Opa
Re: Kasetaal [boodskap #61182 is 'n antwoord op boodskap #61178] Sa, 27 April 2002 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"DD" schreef...
> as julle dink dat ons rof baklei, moet julle weer dink.
> Kom ek wys 'n stukkie van 'n julle 'n baie onlangse
> geveg tussen twee Nederlanders op ons nuusgroep.


Nou, nou, daardie plasing van die 'naamlose opa' is geen goeie reklame vir
die Nederlandse taal nie :)

Groete,
Arthur


Foei, Deedee, netnou 'n nuut skootrekenaar en nou reeds met vra� op daardie
nuusgroep!
Re: Kasetaal [boodskap #61183 is 'n antwoord op boodskap #61178] Sa, 27 April 2002 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
gie, gie, gie .............
---------------------
"DD"
> De enige PUBER ben jij. ............. . geen puber, maar in
1950 geboren SUKKEL. Misschien heb ik je moeder ook wel op mijn
paal gehad, en ben jij een bastaardje uit mijn verleden seks
leven.
> Groetjes
>
> Opa
Re: Kasetaal [boodskap #61212 is 'n antwoord op boodskap #61182] So, 28 April 2002 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Apr 2002 22:47:16 +0200, "Arthur" wrote:

>
>
> Foei, Deedee, netnou 'n nuut skootrekenaar en nou reeds met vraë op daardie
> nuusgroep!
>
>


vir die oomblik by vrae vra verby
en op die antwoord en uitdeel basis.


DD
Re: Kasetaal [boodskap #61220 is 'n antwoord op boodskap #61178] So, 28 April 2002 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Neen, daardie soort lektuur is nou ook nie me gunsteling nie!

Norbert

DD schreef:
>
> Lullen zo als je worden door mij direkt geploinkt, dag puber.
> Lullen zo als je
> Lullen zo als je
> Lullen zo als je
> Lullen zo als je
> Lullen zo als je
> Lullen zo als je,,,,,,,,,,,,,,,,,,haal je schoolgeld terug
> knul!!!!!!!!
>
> Is het niet zo pubertje,,,,, lullen zoals jij, worden direct door mij
> geploinkt,,,,,,, Ondanks dit geploink van jou reageer je nog steeds
> met je
> stomme klere smoel op allerlei respons die jij PLOINKT,,,,,, ga met je
> vette
> knuistjes in je libero wroeten en laat volwassen mensen met rust,,,,,
> De
> enige PUBER ben jij. ............. . geen puber, maar in 1950 geboren
> SUKKEL. Misschien heb ik je moeder ook wel op mijn paal gehad, en ben
> jij een bastaardje uit mijn verleden seks leven.
>
> Groetjes
>
> Opa
>
Re: Kasetaal [boodskap #61232 is 'n antwoord op boodskap #61220] So, 28 April 2002 14:55 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Apr 2002 12:28:28 GMT, sterre...@skynet.be
(*Sterrenkijker*) wrote:

> Neen, daardie soort lektuur is nou ook nie me gunsteling nie!
>
> Norbert
>

Hou jy meer hiervan?

Een Nederlander is op vakantie in Oostenrijk. Tijdens een wandeling
door de Alpen, ziet hij plotseling een vrachtwagen achteruit de berg
oprijden. Het blijkt een Belgische firma te zijn. Verbaasd vraagt de
Nederlander aan de chauffeur waarom hij op deze manier naar boven
rijdt. De Belg antwoordt: "Alleh, ik moet boven aan d'n berg iets
afleveren en ik heb gehoord dat ik boven niet kan keren met d'n wagen.
Als ik nu achteruit omhoog rij, kan ik vooruit naar beneden." De
Nederlander vindt het idee niet slecht en wandelt rustig verder. 2 uur
later komt diezelfde vrachtwagen achteruit de berg naar beneden. De
Nederlander vraagt verbaasd aan de chaufeur waarom hij achteruit naar
beneden rijdt. Antwoord de Belg: "Alleh, wat denkt ge, ik kon boven
toch keren."
Vorige onderwerp: Onse Prez is onbeskof.:))
Volgende onderwerp: Onse Prez Vry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:22:36 MGT 2024