Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onse Prez Vry
Onse Prez Vry [boodskap #61227] So, 28 April 2002 14:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister ( Saterdag 27/4) was Vryheidsdag. En Onse Prez het sonder sy borsrok
sy Vrystaatse Imbizo gehou, en vir ons almal die allerfraaiste ou bierpensie
vertoon:))

Annette
Re: Onse Prez Vry [boodskap #61228 is 'n antwoord op boodskap #61227] So, 28 April 2002 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Apr 2002 16:07:26 +0200, "Annette" wrote:

> Gister ( Saterdag 27/4) was Vryheidsdag. En Onse Prez het sonder sy borsrok
> sy Vrystaatse Imbizo gehou, en vir ons almal die allerfraaiste ou bierpensie
> vertoon:))

Annette, is 'n borsrok iets soos 'n korset? Wat is 'n imbizo?
Re: Onse Prez Vry [boodskap #61233 is 'n antwoord op boodskap #61228] So, 28 April 2002 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, 'n borsrok is seker 'n korset, maar dit klink pynliker;))
Imbizo - dit is soos 'n walkabout tussen die gepeupel:))
die Prez beskryf dit as: where government listens to the people.

Ek was nog altyd onder die indruk dat government veronderstel is om altyd na
die people te luister - maar wat, ten minste kry een streek een maal per
jaar die voorreg om langs die straat te staan en vir die glimlaggende,
wuiwende Prez jou ongelukkigheid te skree::))

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

Katryn skryf in boodskap news:2u1ocu4igkv59vk5r7fol6j047t12p6utt@4ax.com...
> On Sun, 28 Apr 2002 16:07:26 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Gister ( Saterdag 27/4) was Vryheidsdag. En Onse Prez het sonder sy borsrok
>> sy Vrystaatse Imbizo gehou, en vir ons almal die allerfraaiste ou bierpensie
>> vertoon:))
>
> Annette, is 'n borsrok iets soos 'n korset? Wat is 'n imbizo?
>
Re: Onse Prez Vry [boodskap #61234 is 'n antwoord op boodskap #61233] So, 28 April 2002 15:54 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Apr 2002 17:11:29 +0200, "Annette" wrote:

> Ja, 'n borsrok is seker 'n korset, maar dit klink pynliker;))

Dankie! :-)) Ja, dit klink erg pynlik! :-)))

> Imbizo - dit is soos 'n walkabout tussen die gepeupel:))

Aah, soos in 'n tipiese kakistocracy?

> die Prez beskryf dit as: where government listens to the people.
> Ek was nog altyd onder die indruk dat government veronderstel is om altyd na
> die people te luister -

Wel...um....dit hang seker af van die tipe van government waaronder jy
sorteer? :-))

> maar wat, ten minste kry een streek een maal per
> jaar die voorreg om langs die straat te staan en vir die glimlaggende,
> wuiwende Prez jou ongelukkigheid te skree::))

LOL! Jy moenie so sinies wees nie. Julle raak maar net baie
"Amerikaans".
My vermoede word daagliks bevestig dat Joors Boes en Mbeki dalk in
dieselfde training camp was! (Het jy geweet dat struik o.a ook 'n
cheerleader was? Rerig! Wat is die afrikaanse woord daarvoor? 'n
Adulator?)
:-))
Vorige onderwerp: Kasetaal
Volgende onderwerp: Kaasfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:55:29 MGT 2024