Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Raad gevra.
Raad gevra. [boodskap #61160] Sa, 27 April 2002 13:43 na volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand asseblief vir my die Afrikaans van die Nederlandse woord
"faillissement" gee .
Re: Raad gevra. [boodskap #61164 is 'n antwoord op boodskap #61160] Sa, 27 April 2002 14:14 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

johanls wrote:

> Kan iemand asseblief vir my die Afrikaans van die Nederlandse woord
> "faillissement" gee .

Volgens ons Nederlandse woordeboek is
dit blykbaar "bankrotskap." En om
bankrot te wees, is glo "failliet."

Hulle het ook die woord "bankroet."
Laasgenoemde kom glo ook van die
Frans "banqueroute" van die Italiaanse
banca rotta ( "broken counter, symbol
of an insolvent moneychanger") Dus is
ons Afrikaanse woord "rot" (nie die
diertjie nie), nie dieselfde as die
-rot- in bankrot nie. Snaaks.

Gloudina
Vorige onderwerp: Volkspele
Volgende onderwerp: jaloers?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 02:48:20 MGT 2024