Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » jaloers?
jaloers? [boodskap #61108] Vr, 26 April 2002 19:21 na volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
net so bietjie brêg. My geskenk van gister:

Notebook P3 Acer
MODEM ingebou
HD 20 gig
CPU 1000 MGhz

:-D

DD
Re: jaloers? [boodskap #61111 is 'n antwoord op boodskap #61108] Vr, 26 April 2002 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Didi"
> net so bietjie brêg. My geskenk van gister:
> Notebook P3 Acer
> MODEM ingebou
> HD 20 gig
> CPU 1000 MGhz
~~~~~~~~~~~~
dd kan ek jou ou een maar kry? tooooooooooe, 'mooi 'seblief :-)
~~~~~~~~~~
Re: jaloers? [boodskap #61120 is 'n antwoord op boodskap #61108] Sa, 27 April 2002 03:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was dit jou verjaarsdag, of gee jy jouself sulke geskenkies van tyd tot tyd?
Annette

Didi skryf in boodskap news:9u9jcuo0civag5vhk818ib66qlo7ds8mns@4ax.com...
>
> net so bietjie brêg. My geskenk van gister:
>
> Notebook P3 Acer
> MODEM ingebou
> HD 20 gig
> CPU 1000 MGhz
>
> :-D
>
> DD
Re: jaloers? [boodskap #61124 is 'n antwoord op boodskap #61108] Sa, 27 April 2002 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Prys ??? Ek wil koop ...

"Didi" skryf in boodskap news:9u9jcuo0civag5vhk818ib66qlo7ds8mns@4ax.com...
>
> net so bietjie brêg. My geskenk van gister:
>
> Notebook P3 Acer
> MODEM ingebou
> HD 20 gig
> CPU 1000 MGhz
>
> :-D
>
> DD
Re: jaloers? [boodskap #61176 is 'n antwoord op boodskap #61124] Sa, 27 April 2002 17:48 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Apr 2002 06:43:25 +0200, "Jonas" wrote:

> Prys ??? Ek wil koop ...
> "Didi" wrote in message
> news:9u9jcuo0civag5vhk818ib66qlo7ds8mns@4ax.com...

>> Notebook P3 Acer
>> DD
>

Sal net miskien Maandag die prys uitvind.
Tobie het eerste gevra en ek het vir hom
een gestuur, maar die hopelose kriminele
poswese van ons... dink nie dat dit daar
gaan uitkom nie!
En nee Anette, ek het nie verjaar nie,
maar somtyds is ék ook iemand se
gunsteling!

DD
Vorige onderwerp: Raad gevra.
Volgende onderwerp: Re: DD?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 09:08:04 MGT 2024