Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: DD?
Re: DD? [boodskap #60911] Di, 23 April 2002 19:47 na volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Apr 2002 23:12:34 +0200, "Tobie" wrote:

> DEEEEEEEEEEEEDEEEEEEEEEEEEEEE !!!!!!!!!!!!
> waar is jy?
>
>
Hiieeeeeeerrrr Tobieeee!:-)))
Tobie, ek het so bietjie dik geword vir die bakleiery(e) hier.
Hier is werklik geen (soos in geen) opbouende gesprekke
hier nie. Ek het gisteraand vir die eerste keer in 'n paar dae
weer hier ingeloer en was nie eens van plan om vanaand
weer hier aan te klop nie. Maar toe sien ek wat Hantankind
vertel en behou dit toe en besluit om vanaand te besluit of
ek daarop gaan reageer. Ek het soos jy sien.
Ek het hier begin deelneem (dink dit was in die 80's) en jy
sal onthou dat ek daarvan gehou het om dit somtyds op 'n
ietwat ligsinnige wyse tedoen. Jy sal ook onthou dat ek een
aand vir Danielle gesê het dat ek kan "Ballroom Dance' as
ek wil, maar kyk hoe suur is die dansers se gesigte. Ek sal
Ballroom dance in die dag op kantoor maar in die aande wil
ek sokkie.
Nou sit ons hier met mense soos Norbert wat nie kan besluit
aan wie se kant hy wil wees nie, 'n verskriklike beterweterige
SS en 'n Plaasvark wat nie 'n eie indentiteit wil skep nie maar
besluit het om die onbeskofte Gloudina as templet te gebruik.
Wanneer Tobie, het jy ons gesien lag oor iets? Yes, dit gebeur
wel... maar so by die uitsondering.
Ek is besig om ander belangstellinge te ontwikkel as die groep.
Steeds sal ek terugkom want ek het vriende soos jy, Arthur,
Danielle, Streepmuis, Katryn, Sakkie, Annette.......... ek het Q se
geselskap begin waardeer... daai onnie in Australië is baie spesiaal
vir my... ens. (snik!) haai waar is Rico? My en Lou se fights
kan jy nooit vergelyk met die laagvatte hier nie...
Ek het 'n briefie geskryf vir Hantamkind daar by 'nuus' van Annette.
Juis onder 'n ander naam weer want die Plaasvark waardeer dit...
Sien julle more of oormore Tobie. Ek het steeds vriende hier...

DD
Re: DD? [boodskap #60917 is 'n antwoord op boodskap #60911] Di, 23 April 2002 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Apr 2002 21:47:25 +0200, Dave wrote:

> Tobie, ek het so bietjie dik geword vir die bakleiery(e) hier.
> Hier is werklik geen (soos in geen) opbouende gesprekke
> hier nie. Ek het gisteraand vir die eerste keer in 'n paar dae
> weer hier ingeloer en was nie eens van plan om vanaand
> weer hier aan te klop nie.

M.a.w jy was MOEG? :-)
Re: DD? [boodskap #60918 is 'n antwoord op boodskap #60911] Di, 23 April 2002 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Apr 2002 21:47:25 +0200, Dave wrote:

> Jy sal ook onthou dat ek een
> aand vir Danielle gesê het dat ek kan "Ballroom Dance' as
> ek wil, maar kyk hoe suur is die dansers se gesigte.

Probeer eerder die danseresse -ons kan Tango ook! :-))

> besluit het om die onbeskofte Gloudina as templet te gebruik.

Hehehehe....maar wat is 'n templet? 'n Klein tempeltjie?
:-)))

> Steeds sal ek terugkom want ek het vriende soos ,
> Danielle, Streepmuis, Katryn,

Ons al 3 sê dankie. :-)
Re: DD? [boodskap #60919 is 'n antwoord op boodskap #60911] Di, 23 April 2002 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:35dbcus7212g4937tjnd3t3e0a9sc9kaqq@4ax.com...
> daai onnie in Australië is baie spesiaal
> vir my... ens. (snik!)

Haai ooeeee! praat jy nou van my? Ekke? Spesijaal? Oooeee, die koue
rillings wat nou langs my ruggraat afhardloop... Wag, laat ek skool toe
voor ek te opgewonde raak!
Vrae aan DD [boodskap #60927 is 'n antwoord op boodskap #60911] Wo, 24 April 2002 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave.
Nou sit ons hier met mense soos Norbert wat nie kan besluit
aan wie se kant hy wil wees nie, 'n verskriklike beterweterige
SS en 'n Plaasvark wat nie 'n eie indentiteit wil skep nie maar
besluit het om die onbeskofte Gloudina as templet te gebruik.

Wouter
So 'n paar vrae
1. Hoekom moet 'n mens aan iemand se kant wees?
2. Is dit nie voldoende om aan die kant van die waarheid te
wees nie? (Want dis waarin ek glo.)
3. Hoe skep 'n mens 'n indentiteit, dalk deur jou ego verder
te indent?

Dave
Sien julle more of oormore Tobie. Ek het steeds vriende hier...

Wouter
Natuurlik het ons almal vriende hier. Die res van ons vind dit net
nie nodig om dit uit te wys nie.

Ja, sien jou môre of oormôre, Dave. Ek glo jy is altyd welkom hier.
Re: DD? [boodskap #60928 is 'n antwoord op boodskap #60917] Wo, 24 April 2002 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
> Tobie, ek het so bietjie dik geword vir die bakleiery(e) hier.
> Hier is werklik geen (soos in geen) opbouende gesprekke
> hier nie. Ek het gisteraand vir die eerste keer in 'n paar dae
> weer hier ingeloer en was nie eens van plan om vanaand
> weer hier aan te klop nie.

Katryn
M.a.w jy was MOEG? :-)

Wouter
Ja, Moers Ongeïnteresseerd En Gatvol.....
Re: DD? [boodskap #60930 is 'n antwoord op boodskap #60911] Wo, 24 April 2002 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
> My en Lou se fights kan jy nooit vergelyk met die laagvatte hier nie...

Wat se laagvatte - die spul glo net in hoogvatte ... as hier 'n ref was
was meeste al ge-rooi kaart :)
Re: DD? [boodskap #60934 is 'n antwoord op boodskap #60928] Wo, 24 April 2002 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit moes van al daardie vliegery wees dat DD so moeg is.
Of hy word net plein oud;))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3cc65afa.0@news1.mweb.co.za...
> Dave wrote:
>> Tobie, ek het so bietjie dik geword vir die bakleiery(e) hier.
>> Hier is werklik geen (soos in geen) opbouende gesprekke
>> hier nie. Ek het gisteraand vir die eerste keer in 'n paar dae
>> weer hier ingeloer en was nie eens van plan om vanaand
>> weer hier aan te klop nie.
>
> Katryn
> M.a.w jy was MOEG? :-)
>
> Wouter
> Ja, Moers Ongeïnteresseerd En Gatvol.....
>
Re: DD? [boodskap #60937 is 'n antwoord op boodskap #60928] Wo, 24 April 2002 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 24 Apr 2002 09:14:35 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Katryn
> M.a.w jy was MOEG? :-)
>
> Wouter
> Ja, Moers Ongeïnteresseerd En Gatvol.....

Jy ook? Ek ook.
:-(
Re: DD? [boodskap #60944 is 'n antwoord op boodskap #60937] Wo, 24 April 2002 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat makeer julle klomp!!! Het iemand julle aangesteek of iets. 'n Ou
sal sweer julle is 'n klomp sieklike, mislike, afgeleefde outannies met nat
"panties"! MOEGOES of so iets :-))))))

"Katryn" skryf in boodskap news:qi6dcu4a42c81k714o0pi8lmbtph2o2tjn@4ax.com...
> On Wed, 24 Apr 2002 09:14:35 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>> Katryn
>> M.a.w jy was MOEG? :-)
>>
>> Wouter
>> Ja, Moers Ongeïnteresseerd En Gatvol.....
>
> Jy ook? Ek ook.
> :-(
>
Re: DD? [boodskap #60947 is 'n antwoord op boodskap #60944] Wo, 24 April 2002 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hey Jy!! Moenie veralgemeen nie!! En buitendien het ou tannies net nat
broeke as hulle hoes wanneer hulle longontsteking het;))))
Oepsie!! Liggie Oomblik Hier !!! Jy vertel ons DD is eintlik 'n aantie!:))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Sakkie skryf in boodskap news:3cc6aeda$0$235@hades.is.co.za...
> Nou wat makeer julle klomp!!! Het iemand julle aangesteek of iets. 'n Ou
> sal sweer julle is 'n klomp sieklike, mislike, afgeleefde outannies met nat
> "panties"! MOEGOES of so iets :-))))))
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:qi6dcu4a42c81k714o0pi8lmbtph2o2tjn@4ax.com...
>> On Wed, 24 Apr 2002 09:14:35 +0200, "Wouter Plaasvark"
>> wrote:
>>
>>> Katryn
>>> M.a.w jy was MOEG? :-)
>>>
>>> Wouter
>>> Ja, Moers Ongeïnteresseerd En Gatvol.....
>>
>> Jy ook? Ek ook.
>> :-(
>>
>
Re: DD? [boodskap #60951 is 'n antwoord op boodskap #60944] Wo, 24 April 2002 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 24 Apr 2002 15:12:12 +0200, "Sakkie" wrote:

> Nou wat makeer julle klomp!!! Het iemand julle aangesteek of iets. 'n Ou
> sal sweer julle is 'n klomp sieklike, mislike, afgeleefde outannies met nat
> "panties"! MOEGOES of so iets :-))))))

Eeeeuw!! :-)))
Wag..ek moet aangaan met die dag. Dis al amper 10 uur in die oggend
hier!! :-)

- Die MOEGOE!!
:-)
Re: DD? [boodskap #60953 is 'n antwoord op boodskap #60947] Wo, 24 April 2002 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:aa6btj$86q0q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hey Jy!! Moenie veralgemeen nie!! En buitendien het ou tannies net nat
> broeke as hulle hoes wanneer hulle longontsteking het;))))
> Oepsie!! Liggie Oomblik Hier !!! Jy vertel ons DD is eintlik 'n aantie!:))))
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> Sakkie wrote in message
news:3cc6aeda$0$235@hades.is.co.za...
>> Nou wat makeer julle klomp!!! Het iemand julle aangesteek of iets. 'n Ou
>> sal sweer julle is 'n klomp sieklike, mislike, afgeleefde outannies met
> nat
>> "panties"! MOEGOES of so iets :-))))))
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:qi6dcu4a42c81k714o0pi8lmbtph2o2tjn@4ax.com...
>>> On Wed, 24 Apr 2002 09:14:35 +0200, "Wouter Plaasvark"
>>> wrote:
>>>
>>>> Katryn
>>>> M.a.w jy was MOEG? :-)
>>>>
>>>> Wouter
>>>> Ja, Moers Ongeïnteresseerd En Gatvol.....
>>>
>>> Jy ook? Ek ook.
>>> :-(
>>>
>>
>
Re: DD? [boodskap #60954 is 'n antwoord op boodskap #60947] Wo, 24 April 2002 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Moet ek jou nou wragtag 'n uitleg gee van wat ek gesê het. As ek jou
geskrewe lees lyk dit my jy bedoel nie heeltemal wat ek bedoel het om te sê
nie. So tussen al die gesêery en bedoelery deur word DD skielik 'n
aaaaantie? E~k g~l~o n~i~e s~o n~i~e!

"Annette" skryf in boodskap news:aa6btj$86q0q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hey Jy!! Moenie veralgemeen nie!! En buitendien het ou tannies net nat
> broeke as hulle hoes wanneer hulle longontsteking het;))))
> Oepsie!! Liggie Oomblik Hier !!! Jy vertel ons DD is eintlik 'n aantie!:))))
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> Sakkie wrote in message
news:3cc6aeda$0$235@hades.is.co.za...
>> Nou wat makeer julle klomp!!! Het iemand julle aangesteek of iets. 'n Ou
>> sal sweer julle is 'n klomp sieklike, mislike, afgeleefde outannies met
> nat
>> "panties"! MOEGOES of so iets :-))))))
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:qi6dcu4a42c81k714o0pi8lmbtph2o2tjn@4ax.com...
>>> On Wed, 24 Apr 2002 09:14:35 +0200, "Wouter Plaasvark"
>>> wrote:
>>>
>>>> Katryn
>>>> M.a.w jy was MOEG? :-)
>>>>
>>>> Wouter
>>>> Ja, Moers Ongeïnteresseerd En Gatvol.....
>>>
>>> Jy ook? Ek ook.
>>> :-(
>>>
>>
>
Re: DD? [boodskap #60955 is 'n antwoord op boodskap #60953] Wo, 24 April 2002 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Muis was weer te vinnig

"Sakkie" skryf in boodskap news:3cc6b9b0$0$228@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:aa6btj$86q0q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hey Jy!! Moenie veralgemeen nie!! En buitendien het ou tannies net nat
>> broeke as hulle hoes wanneer hulle longontsteking het;))))
>> Oepsie!! Liggie Oomblik Hier !!! Jy vertel ons DD is eintlik 'n
> aantie!:))))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>> Sakkie wrote in message
> news:3cc6aeda$0$235@hades.is.co.za...
>>> Nou wat makeer julle klomp!!! Het iemand julle aangesteek of iets.
'n
> Ou
>>> sal sweer julle is 'n klomp sieklike, mislike, afgeleefde outannies
met
>> nat
>>> "panties"! MOEGOES of so iets :-))))))
>>>
>>>
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:qi6dcu4a42c81k714o0pi8lmbtph2o2tjn@4ax.com...
>>>> On Wed, 24 Apr 2002 09:14:35 +0200, "Wouter Plaasvark"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Katryn
>>>> >M.a.w jy was MOEG? :-)
>>>> >
>>>> >Wouter
>>>> >Ja, Moers Ongeïnteresseerd En Gatvol.....
>>>>
>>>> Jy ook? Ek ook.
>>>> :-(
>>>>
>>>
>>
>
Re: DD? [boodskap #60957 is 'n antwoord op boodskap #60944] Wo, 24 April 2002 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3cc6aeda$0$235@hades.is.co.za...
> Nou wat makeer julle klomp!!! Het iemand julle aangesteek of iets. 'n Ou
> sal sweer julle is 'n klomp sieklike, mislike, afgeleefde outannies met nat
> "panties"! MOEGOES of so iets :-))))))

Hier is vir jou 'n goeie voorbeeld van die toestand van MOEGOE-geite... Jy
steek jou laaste sigaretjie op en kyk op jou horlosie of jy nog vir
Sainsbury's sal oopvang om nog te koop en Gordon Brown se op die nuus dat hy
van mening is dat die 200% belasting wat hulle reeds op tabak plaas nie
genoeg is nie en nou gaan hulle dit maar meer maak want dis al ons donners
wat die NHS soveel geld kos en ek dink... maar ek was in my lewe nog nie aan
die binnekant van 'n NHS hospitaal nie want die mense vrek soos vlieë daar
en ek gaan eerder privaat wat ook maar selde is want ek issie 'n sissie
nie - ek hoes soos 'n man en ek huil sommer in my hanne wanner die ouens
begin kaai gesels en nou gaan die prys van petrol ook weer op want dis seker
al die vragmotorbestuurders wat al die sigarette aanry na die winkel toe en
dis die stadium wat ek sommer dink ag Gordon jou moer man... jou stupidgeit
maak my MOEG

Q
Re: DD? [boodskap #60959 is 'n antwoord op boodskap #60954] Wo, 24 April 2002 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie dan , ek respekteer enigiemand se geloof;))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3cc6bb72$0$235@hades.is.co.za...
> Moet ek jou nou wragtag 'n uitleg gee van wat ek gesê het. As ek jou
> geskrewe lees lyk dit my jy bedoel nie heeltemal wat ek bedoel het om te s�
> nie. So tussen al die gesêery en bedoelery deur word DD skielik 'n
> aaaaantie? E~k g~l~o n~i~e s~o n~i~e!
>
> "Annette" wrote in message
> news:aa6btj$86q0q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hey Jy!! Moenie veralgemeen nie!! En buitendien het ou tannies net nat
>> broeke as hulle hoes wanneer hulle longontsteking het;))))
>> Oepsie!! Liggie Oomblik Hier !!! Jy vertel ons DD is eintlik 'n
> aantie!:))))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>> Sakkie wrote in message
> news:3cc6aeda$0$235@hades.is.co.za...
>>> Nou wat makeer julle klomp!!! Het iemand julle aangesteek of iets.
'n
> Ou
>>> sal sweer julle is 'n klomp sieklike, mislike, afgeleefde outannies
met
>> nat
>>> "panties"! MOEGOES of so iets :-))))))
>>>
>>>
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:qi6dcu4a42c81k714o0pi8lmbtph2o2tjn@4ax.com...
>>>> On Wed, 24 Apr 2002 09:14:35 +0200, "Wouter Plaasvark"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Katryn
>>>> >M.a.w jy was MOEG? :-)
>>>> >
>>>> >Wouter
>>>> >Ja, Moers Ongeïnteresseerd En Gatvol.....
>>>>
>>>> Jy ook? Ek ook.
>>>> :-(
>>>>
>>>
>>
>
Re: DD? [boodskap #60961 is 'n antwoord op boodskap #60957] Wo, 24 April 2002 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe durf jy die goeie hospitale van Engeland so sleg sê?:))
Ek het hoeka 'n vriendin van hier wat nou daar in een van daardie hospitale
lê - nee - nie omdat sy dink dis beter daar nie;)))
Annette

Q skryf in boodskap news:Vnzx8.4269$oK4.28804@NewsReader...
> "Sakkie" wrote in message
> news:3cc6aeda$0$235@hades.is.co.za...
>> Nou wat makeer julle klomp!!! Het iemand julle aangesteek of iets. 'n Ou
>> sal sweer julle is 'n klomp sieklike, mislike, afgeleefde outannies met
> nat
>> "panties"! MOEGOES of so iets :-))))))
>
>
> Hier is vir jou 'n goeie voorbeeld van die toestand van MOEGOE-geite... Jy
> steek jou laaste sigaretjie op en kyk op jou horlosie of jy nog vir
> Sainsbury's sal oopvang om nog te koop en Gordon Brown se op die nuus dat hy
> van mening is dat die 200% belasting wat hulle reeds op tabak plaas nie
> genoeg is nie en nou gaan hulle dit maar meer maak want dis al ons donners
> wat die NHS soveel geld kos en ek dink... maar ek was in my lewe nog nie aan
> die binnekant van 'n NHS hospitaal nie want die mense vrek soos vlieë daar
> en ek gaan eerder privaat wat ook maar selde is want ek issie 'n sissie
> nie - ek hoes soos 'n man en ek huil sommer in my hanne wanner die ouens
> begin kaai gesels en nou gaan die prys van petrol ook weer op want dis seker
> al die vragmotorbestuurders wat al die sigarette aanry na die winkel toe en
> dis die stadium wat ek sommer dink ag Gordon jou moer man... jou stupidgeit
> maak my MOEG
>
> Q
>
Re: DD? [boodskap #60966 is 'n antwoord op boodskap #60911] Wo, 24 April 2002 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" schreef...
> (snik!) haai waar is Rico?

Sy laaste teke van lewe was 'n e-pos na my private e-posadres enige weke
geleë, om my te informeer oor 'n e-posadreswysiging. Ek kan vir hom vra wat
die rede is vir sy afwesendheid ....

Groete,
Arthur
Re: DD? [boodskap #60968 is 'n antwoord op boodskap #60961] Wo, 24 April 2002 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:aa6i42$84h7e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe durf jy die goeie hospitale van Engeland so sleg sê?:))

Jussie, maar nou het jy die kat aan die stert beet want toe ek uit die RSA
weg is toe lyk Grootte Schuur al klaar asof hy net wil omval maar die eerste
hospitaal waarby ek toe hier aankom omdat die ingelese wil kyk of ek nie
dalk tb hulle land inbring nie laat Grootte Schuur na 'n absolute paleis lyk
want al die gange is vol swart plastieksakke met mediese afval daarin en
mense wat op trollies le en na 18 uur sommer doodgaan miskien van blerrie
verveeldheid en dan steel hulle jou liggaamsdele en hulle se nie eens vir
jou naasbestaandes nie en hierdie ouens kry elke jaar net meer geld maar die
waglyste raak al langer en sommige hospitale neem nie ernstige langtermyn
mediese gevalle aan nie maar behandel net verkoues want dan kan hulle die
regering se kwotas vul en hulle sal nie eens 'n drip opsit vir iemand wat
dit nodig het nie want hulle is te bang vir infeksie en dit nogal in 'n
hospitaal van alle plekke. Die private hospitale is darem so 'n klein
bietjie beter maar verwag maar om Ł1,000 per dag te betaal want hulle dink
mos dis 'n bleddie hotel en op die ou end vlieg jy maar die persoon terug
RSA toe voordat die persoon in die hek duik want daar weet die dokters ten
minste wat hulle doen en hulle is nie so stupid soos die doketers hier nie
en dan kos alles vir jou 'n kakhuis vol geld en dit maak my MOEG.

Q
Re: Vrae aan DD [boodskap #61101 is 'n antwoord op boodskap #60927] Vr, 26 April 2002 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Op Woensdag, 24 Apr 2002 09:14:31 +0200, verstom Wouter Plaasvark
menige oor deur te sê:

> Ja, sien jou môre of oormôre, Dave. Ek glo jy is altyd welkom hier.

en Didi verteenwoordig sy sprankelend bekende voortreflike
regskapenheid deur te sê:

"Dankie Wouter."

DD
Goeie wense :-) [boodskap #61112 is 'n antwoord op boodskap #61101] Vr, 26 April 2002 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Op Woensdag, 24 Apr 2002 09:14:31 +0200, verstom Wouter Plaasvark
menige oor deur te sê:
> Ja, sien jou môre of oormôre, Dave. Ek glo jy is altyd welkom hier.

en Didi verteenwoordig sy sprankelend bekende voortreflike
regskapenheid deur te sê:
"Dankie Wouter."

en heel voorspelbaar haal Wouter sy beste Amerikaans uit en sê
(wel effe uit konteks)
"You're welcome!"

en voeg by in skalkse Sewth óffriekin Ienglisj (as she is spoke):
"Aag dít was sommer nothing, ou Dave"

en eindig op eg gasvrye Amerikaans:
"You have a nice day now, hear!"
Re: Goeie wense :-) [boodskap #61177 is 'n antwoord op boodskap #61112] Sa, 27 April 2002 17:55 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 Apr 2002 23:43:44 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

>
> Op Woensdag, 24 Apr 2002 09:14:31 +0200, verstom Wouter Plaasvark
> menige oor deur te sê:
>> Ja, sien jou môre of oormôre, Dave. Ek glo jy is altyd welkom hier.
>
> en Didi verteenwoordig sy sprankelend bekende voortreflike
> regskapenheid deur te sê:
> "Dankie Wouter."
>
> en heel voorspelbaar haal Wouter sy beste Amerikaans uit en sê
> (wel effe uit konteks)
> "You're welcome!"
>
> en voeg by in skalkse Sewth Êffriekin Ienglisj (as she is spoke):
> "Aag dêt was sommer nothing, ou Dave"
>
> en eindig op eg gasvrye Amerikaans:
> "You have a nice day now, hear!"
>

Wouter, as die antie jou vir die voortreflike woordeboek
engels/amerikaans/Sewth Êffriekinenglisj gaan vergewe,
is dit voortrek!!!

DD
Vorige onderwerp: jaloers?
Volgende onderwerp: Konflik tussen Afrikaans en Hollands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 18:15:09 MGT 2024