Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrede Uit OZ
Vrede Uit OZ [boodskap #6054] Vr, 22 Maart 1996 00:00 na volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> As die "gatsitalternatief" vereis dat jy in elk geval, in jou eie
> land in mid-loopbaan onder moet begin (die geval met Hoepel, soos ek
> verstaan - en die voorland van baie van ons) verval jou argument,
> Julius.
>
> Groete, Leendert


Nou ja, ek moet askies sê want dit was woede wat gepraat het!

Ek het ook baie ouens omgekrap met die kras taal - maar ek was regtig moerig
(of is dit mou moerrig ?)

"Die Ysterkoei Moet Sweet" het litire^re pryse in die 60's gekry - en die
taal was krasser.

Hier in OZ is die plaaslike Engelssprekendes heel verbaas as ek "thunder" en
"lightning" as kragwoorde gebruik. Hulle dink dis baie mak.

Nouja - vrede.

Laat staan die veroordeling.
Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
Re: Vrede Uit OZ [boodskap #6066 is 'n antwoord op boodskap #6054] So, 24 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Julius Bergh wrote:

As jy twak praat of Mandela beskuldig van dinge wat hy wragtag nie
verdien, gaan ek teruggooi.
Maar vloek?
Fokkit! Dis deel van praat!
Re: Vrede Uit OZ [boodskap #6082 is 'n antwoord op boodskap #6054] Di, 26 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
At 09:47 PM 26/3/96 SAT, you wrote:
>
>
> On Tue, 26 Mar 1996, Freek Eek wrote:
> Julius, as ek jou reg verstaan (en dit lyk asof Freek jou so verstaan
> het), loop jy in die strate rond en gebruik "thunder" en "lightning" as
> tussenwerpsels in Engels.

Groenmamba-eiers,
Frank


Partykeer dink ek julle ouens is moetswillig speel-speel onnosel! Natuurlik
nie. As ek kwaad word sê ek "bliksem" of "donder". My Oz friende/kolegas
vra dan wat dit beteken en dan sê ek . . . Dis dan laat die bulle reken
dis mak.

Ai, dis swaar om n ding aan julle te verduidelik!!!!!! Wat meer is ek is
seker jy het verstaan. :-)

Emu-eiers vir jou bok.




Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
Re: Vrede Uit OZ [boodskap #6083 is 'n antwoord op boodskap #6054] Di, 26 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frank Snyckers  is tans af-lyn  Frank Snyckers
Boodskappe: 68
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 26 Mar 1996, Freek Eek wrote:

> Julius skryf:
>
>> Hier in OZ is die plaaslike Engelssprekendes heel verbaas as ek "thunder" en
>> "lightning" as kragwoorde gebruik. Hulle dink dis baie mak.
>
> Dit is baie mak. Maar donder en bliksem is nie.

Julius, as ek jou reg verstaan (en dit lyk asof Freek jou so verstaan
het), loop jy in die strate rond en gebruik "thunder" en "lightning" as
tussenwerpsels in Engels. Die rede vir die verbasing van die Australi"ers
is dat sulke tussenwerpsels in Engels nie bestaan nie, nie dat hulle
"mak" is nie. As iemand langs my sy duim met 'n hamer stukkend slaan en
dan met iets soos "palmboom" of "toerekeningsvatbaarheid" vorendag kom,
sal ek ook verbaas wees.

Groenmamba-eiers,
Frank
Re: Vrede Uit OZ [boodskap #6088 is 'n antwoord op boodskap #6054] Wo, 27 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Aussies  is tans af-lyn  Aussies
Boodskappe: 40
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
>
> Groenmamba-eiers,
> Frank
>

Is dit baie seer Frank? :)))
Vorige onderwerp: Re: "Pay-back time" -Reply
Volgende onderwerp: Re: emu-eiers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:21:24 MGT 2024