Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » M. WATTnBOPT
M. WATTnBOPT [boodskap #60808] Ma, 22 April 2002 11:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis M. Shuttleworth in Russies.
Hy gaan Donderdag saam met 'n Italianer en 'n Rus die ruimte invaar.
Geskiedkundige oomblik - die eerste persoon van Suid Afrika wat 'n
ruimtereisiger is.
Hy het self vir alles betaal vir hierdie voorreg.- R208 miljoen.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Re: M. WATTnBOPT [boodskap #60838 is 'n antwoord op boodskap #60808] Ma, 22 April 2002 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:aa0u0q$6snl8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis M. Shuttleworth in Russies.

Die Russe noem hom Boeranoff, Annette !!
Re: M. WATTnBOPT [boodskap #60848 is 'n antwoord op boodskap #60838] Ma, 22 April 2002 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Miskien net 'n storie - maar weet enigiemand wat die naam van die
shuttle is wat worthy of Mark sal wees?:)))
Ek sien nêrens die naam nie, en die ding moet tog 'n naam hê?
Annette

Kobus Pietersen skryf in boodskap news:aa1ksh$ocs$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette wrote in message
> news:aa0u0q$6snl8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis M. Shuttleworth in Russies.
>
> Die Russe noem hom Boeranoff, Annette !!
>
Re: M. WATTnBOPT [boodskap #60861 is 'n antwoord op boodskap #60848] Di, 23 April 2002 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:aa1qtp$754ov$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Miskien net 'n storie - maar weet enigiemand wat die naam van die
> shuttle is wat worthy of Mark sal wees?:)))

Kyk bietjie na http://www.mir-corp.com/
Jy sal sien dis eintlik die Hollanders wat die ruimte gaan beheer!
Daars nou vir jou 'n grootse nasie.
Re: M. WATTnBOPT [boodskap #60862 is 'n antwoord op boodskap #60861] Di, 23 April 2002 06:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien dat hulle sedert 20 Februarie nie meer nuus het nie:))
Annette

Kobus Pietersen skryf in boodskap news:aa2s14$7tb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette wrote in message
> news:aa1qtp$754ov$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Miskien net 'n storie - maar weet enigiemand wat die naam van die
>> shuttle is wat worthy of Mark sal wees?:)))
>
> Kyk bietjie na http://www.mir-corp.com/
> Jy sal sien dis eintlik die Hollanders wat die ruimte gaan beheer!
> Daars nou vir jou 'n grootse nasie.
>
Vorige onderwerp: Die Taal van die Boer - Petrus J Pomdonkie
Volgende onderwerp: Maklike Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 11:55:52 MGT 2024