Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wetenskaplike bewys?
Wetenskaplike bewys? [boodskap #60793] Ma, 22 April 2002 06:01
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kry dit vanoggend vanaf Roekeloos:
Een persoon sal gemiddeld 70 insekte en 10 spinnekoppe eet
in hul slaap in 'n leeftyd.

Hoe op dees aarde kan so iets vasgestel word?

Ek weet van ten minste een muskiet wat met die gate deurmekaar geraak het en
in my oor beland het.:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Vorige onderwerp: Poespas - Petrus J Pompdonkie
Volgende onderwerp: Koos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:48:38 MGT 2024