Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Joop benodig inligting
Re: Joop benodig inligting [boodskap #6029] Do, 21 Maart 1996 00:00 na volgende boodskap
Aussies  is tans af-lyn  Aussies
Boodskappe: 40
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hoepel skryf:
> Hallo, Paul. As jy dan so 'n moerse "Boer" is, wat soek jy in OZ? Was
(is?) jy deel van die "brain drain", of dalk deel van die outydse "chicken
run"? Deesdae glo die "ware" Boere daaraan om hier (dis nou in die NSA) te
bly en hul eie toekoms hier te bepaal -- op watter manier ookal. Ek sou nie
omgee om te gaan kyk hoe lyk OZ (veral die Perth-omgewing) nie, maar hier
bly sal ek bly. Dieselfde fout as wat van my vrou se (vroee"re) familie
gemaak het (sy is 'n Weppenaar, goeie ou Hollandse van!), om na
> OZ en ook Nieu-Seeland "uit te wyk" net om daar te gaan verengels, sal ek
nie maak nie -- ek dink na' nege geslagte van Suid-Afrikaner-wees hoort die
Scheeperse beslis in Suid-Afrika.
>
> Die aangepaste "gesegde" lui mos: If you can't beat them, join them and fight the rot from inside ....
>
> Groetnis
> Hoepel

Dagsê Hoepel, Moerse Boer/ Moerse Afrikaner/ Moerse wat nog?
Nee Hoepel ek is niks van die bg nie. Toe ek die RSA verlaat het was daar
erkenning van die feit dat die Afrikaner se hart 'n warm polsende Boere-hart
was. Ek twyfel of jy ooit die gasvryheid, behulpsaamheid en soveel meer mooi
dinge, van die Boere Tannie op die Boereplaas ooit enige plek in die wêrel=
d
sal kan ewenaar.
Dit lyk my dat daar toe 'n gogga gekom het wat die Afrikaner-boerevolk
verdeel het om hom te verswak. Nou sit die NSA met 'n klompie "Van my Beste
Vriende was swart - ek was altyd maar ANC" Afrikaners (Die regte Chickens)
deur na die Boere gemeeskap, wat deur soveel mense as 'n regse fanatieke
politiese vleuel beskou word. Alles, in my opinie, ook 'n klomp snert.
Die Afrikaner was altyd 95% anti swart en konserwatief, vanwaar hierdie
skielike verandering as dit nie vrees gedrewe is nie. Praat van Psigose.....
Wie is die "Chicken" Hoepel, hy wat verskonings kan uitdink vir nie alleen
sy eie fisieke verval in omstandigheid nie maar ook die van sy taal en
kultuur? Hy wat nou toelaat dat die sg Swartgevaar nou maar oor hom spoel
omdat hy te bang, of is die Emgels te Chicken, om veranderings in sy lewe
teweeg te bring? Is dit nie een van julle huidige politieke leiers wat graag
sou wou sien dat alle blankes padgee nie? Dieselfde persoon as wat geskreeu
het one Boer one Bullet..
DAAR IS NET TWEE SOORTE GUTS: Hy wat Staan vir wat syne is en een wat
emmigreer en weer van vooraf begin. BESLIS NIE DIE DRAADSITTERS NIE!
Glo my Hoepel Emmigrasie glo ek is naas die dood van 'n geliefde, die mees
traumatiese stap wat mens kan onderneem, maar om binne in 'n brandende huis
te sit en wag om te verkool en nie uit te spring en te lewe nie DIT IS
BREINLOOS!
Ja die besluit om te emmigreer is polities. Dit gaan egter nie oor die Ras
van die regering nie maar eerder oor sy vermoë om REGVERDIG te regeer. Toe
ek in my lewe die vraag moes beantwoord, om te besluit oor ons toekoms, glo
ek ek was reg!
Jy praat van verengels......? Kyk om jou en sien wat aan die gebeur is, dit
is op jou drumpel!
Taal is nie Kultuur nie! So verskil die Engelse Taal en kultuur van land tot
land. Amerika, Oz,NZ en Engeland. Praat nie eers van die kultuur verskille
tussen die Kaapse Afrikaners en die TVL se Afrikaners nie.Min Kapenaars eet
Pap en wors en ewemin Transvalers eet Bokkoms! Ons sal sekerlik met tyd 'n
Aussie-afrikaner-boer kultuur verkry wie weet!
Waar lei dit heen "Rather 'n live chicken than a dead duck"
Brain Drain? Indien dit slim is om raak te sien dat daar groot fout is en
dat die getalle oormag net te groot is dan ondergaan die NSA 'n brain drain.
Nie omdat wel belese profesionele mense en Sakemanne besluit om elders hul
heenkome te vind nie.
Ek is trots op my Afrikaner-Boerskap want dit sê alles van my herkoms en=
hou
my hart op die regte plek in my verhoudings met my naaste.
Hoepel kom kyk gerus na Oz, waarlik'n prag plek met goeie "Boeremense" van
alle kleure skakerings, tale en kulture EN DIE VRYHEID VIR ALMAL, OM DIT WAT
NA IS AAN HOM TE BEHOU , verskans nie net in die wette van die land nie maar
in die harte van die mense.
Indien daar nog 'n probleem is skryf net, ek antwoord graag.
Dankie vir die geselsie,
Paul
Re: Joop benodig inligting [boodskap #6030 is 'n antwoord op boodskap #6029] Do, 21 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Paul,

> DAAR IS NET TWEE SOORTE GUTS: Hy wat Staan vir wat syne is en een wat
> emmigreer en weer van vooraf begin. BESLIS NIE DIE DRAADSITTERS NIE!
> Glo my Hoepel Emmigrasie glo ek is naas die dood van 'n geliefde, die mees
> traumatiese stap wat mens kan onderneem, maar om binne in 'n brandende huis
> te sit en wag om te verkool en nie uit te spring en te lewe nie DIT IS
> BREINLOOS!


Hoor hoor man! Jou bek verdien Jam!

Emigrasie is soos doodgaan - jy weet dat jy baie van jou mense nie weer gaan
sien nie. Dit is nie n lekker ding nie. Om n ou te hoor sê dat dit
lafhartig is, maak my bitter kwaad.

Hier in Queensland het ons onlangs n verandering in regereing gekry nadat
die sittende arbeiders party n tussenverkiesing verloor het. Hulle en die
konserwatiewe koalisie het n gelyke aantal setels gehad. Die magsbalaans
was in die hande van n onafhanklike politikus. Sy kondig haar ondersteuning
aan vir die konserwatiewe partye en dit was die einde van die regering.

Wat het die dame laat besluit om die regering tot n val te bring ? Wel, sê
sy, die hoe"rskool word nie gebou nie en die hospitaal se dak lek al jare.
Die regering dien nie die mense nie.

Suid Afrika het amper 50jaar van Nasionale party regering gehad. Maak nie
saak hoe erg hulle opneuk nie, elke verkiessing skree hulle net "kaffer" en
al die ander misdrywe en selfs gruwels word vergeet. Die boer, engelse en
immegrante trek laer en stem vir oorlewing.

Nou gaan ons 50 jaar van ANC regering kry - met min of meer dieselfde resultaat.

Vanoggend oor die nuus hoor ons Nelson sê ta ta vir Winnie. Hy het glo
$17,000,000 op sy naam na net n paar jaar en het al $1,000,000 aan Winnie
gespandeer. Die regter sê dis genoeg. Sy kry nie meer nie.

Intussen is daar menige hoe"rskole wat nie gebou word nie en baie hospitale
se dakke lek. Maar Nelson "suffer for the struggle". Hier kom 50 jaar van
leiers wat gaan "suffer" vir hulle mense. Selfde kak. Net ander kleur.
Die halftyd fluitjie het geblaas. Die kante het omgeruil maar die selfde
spel gaan voort.

Oz is n lekker plek.

Ek huil vir my Pa.
Ek huil vir my Ma.
Ek huil vir my Broer.

Ek wil nie hoor van Chickens nie. Dom donders.





Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
Re: Joop benodig inligting -Reply [boodskap #6033 is 'n antwoord op boodskap #6029] Vr, 22 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
joh...  is tans af-lyn  joh...
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
G P L Van der Linde wrote:
> Ek kan nie sien hoekom die ouens wat geemigireer
> het, hulself moet probeer regverdig nie. Die meeste
> mense wat ek ken, het dit al oorweeg. Die redes
> hoekom mens nie daardie stap neem nie, is a) jy kan
> dit nie bekostig nie b) jou kundigheid is nie in
> aanvraag nie c) jy sien nie kans om jou familie en
> vriende hier te los nie. Dit het absoluut niks te doen
> met patriotisme of 'n gevoel dat jy 'n plig het om hier
> te bly nie.
> Gerhard.
>
>
Tien uit tien. Iemand het eendag i.v.m. "volk en vaderland" gesê: Ek sal
nog fight vir die stukkie grond wat ek besit, maar die volk se moer!



Johan Kriel
(joh...@nac.ac.za)

Re: Joop benodig inligting [boodskap #6045 is 'n antwoord op boodskap #6029] Vr, 22 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
joh...  is tans af-lyn  joh...
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
Paul van der Merwe wrote:
>
> Dagsê Hoepel, Moerse Boer/ Moerse Afrikaner/ Moerse wat nog?
> Nee Hoepel ek is niks van die bg nie. Toe ek die RSA verlaat het was daar
> erkenning van die feit dat die Afrikaner se hart 'n warm polsende Boere-hart
> was. Ek twyfel of jy ooit die gasvryheid, behulpsaamheid en soveel meer mooi
> dinge, van die Boere Tannie op die Boereplaas ooit enige plek in die wêreld
> sal kan ewenaar.
> Dit lyk my dat daar toe 'n gogga gekom het wat die Afrikaner-boerevolk
> verdeel het om hom te verswak. Nou sit die NSA met 'n klompie "Van my Beste
> Vriende was swart - ek was altyd maar ANC" Afrikaners (Die regte Chickens)
> deur na die Boere gemeeskap, wat deur soveel mense as 'n regse fanatieke
> politiese vleuel beskou word. Alles, in my opinie, ook 'n klomp snert.
> Die Afrikaner was altyd 95% anti swart en konserwatief, vanwaar hierdie
> skielike verandering as dit nie vrees gedrewe is nie. Praat van Psigose.....
> Wie is die "Chicken" Hoepel, hy wat verskonings kan uitdink vir nie alleen
> sy eie fisieke verval in omstandigheid nie maar ook die van sy taal en
> kultuur? Hy wat nou toelaat dat die sg Swartgevaar nou maar oor hom spoel
> omdat hy te bang, of is die Emgels te Chicken, om veranderings in sy lewe
> teweeg te bring? Is dit nie een van julle huidige politieke leiers wat graag
> sou wou sien dat alle blankes padgee nie? Dieselfde persoon as wat geskreeu
> het one Boer one Bullet..
> DAAR IS NET TWEE SOORTE GUTS: Hy wat Staan vir wat syne is en een wat
> emmigreer en weer van vooraf begin. BESLIS NIE DIE DRAADSITTERS NIE!
> Glo my Hoepel Emmigrasie glo ek is naas die dood van 'n geliefde, die mees
> traumatiese stap wat mens kan onderneem, maar om binne in 'n brandende huis
> te sit en wag om te verkool en nie uit te spring en te lewe nie DIT IS
> BREINLOOS!
> Ja die besluit om te emmigreer is polities. Dit gaan egter nie oor die Ras
> van die regering nie maar eerder oor sy vermoë om REGVERDIG te regeer. Toe
> ek in my lewe die vraag moes beantwoord, om te besluit oor ons toekoms, glo
> ek ek was reg!
> Jy praat van verengels......? Kyk om jou en sien wat aan die gebeur is, dit
> is op jou drumpel!

Ek wil nie eendag as ek dood is agterkom ek is met klippe doodgegooi
omdat ek te bang was om weg te hardloop nie.
Dalene Mathee uit Brug van die Esels.
Vorige onderwerp: Re: Selfbeskikkingreg.
Volgende onderwerp: Helden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:37:25 MGT 2024