Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sommige briewe...
Sommige briewe... [boodskap #60418] Di, 16 April 2002 20:57
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Party briewe kry ek nie. In antwoorde
word briewe weer saamgebring waarvan
ek nie die oorspronklikes gesien het nie.
As daar iets is waarin ek gebreke gebly het
om te antwoord, is dit die rede.

ns.
Dit kan handig ook wees. As daar miskien
'n brief was waarin die tannie weer wil opmaak
het ek dit (en sal ek dit) defnitief nie (ge)kry nie.

DD
Vorige onderwerp: Gebaretaal
Volgende onderwerp: Snaaksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 11:45:19 MGT 2024