Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler [boodskap #59871] Di, 09 April 2002 06:18 na volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het ons Ferdi nou wragtag weer loop nonsens soek op 'n ander NG en dit
saamgetrek na ons toe! Leer die arme siel nie?!

"Reginald Bosanquet" skryf in boodskap news:72335186.0204081908.18a76146@posting.google.com...
> add...@not.for.you (Ferdi Greyling) wrote in message news:...
>> On 31 Mar 2002 11:38:15 -0800, Reginald...@yahoo.ca (Reginald
>> Bosanquet) wrote:
>>
>> > NG.
>>> Farmers murdered, women raped, land plundered, uncontrollable AIDS,
>>> famine, rampant racism by people like Mugabe and the ANC. Sounds like
>>> nirvana to you. LOL! You fool.
>>
>> The point is you are as big a racist as Bob.
>
>
> Bob Mugabe is the black Hitler. Ferdi Geryling is a big supporter of
> the black Hitler.
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler [boodskap #59879 is 'n antwoord op boodskap #59871] Di, 09 April 2002 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek gee nou nie eintlik om waar en hoe Ferdi 'n uitlaatklep probeer vind
nie, wat my bekommer is of hy, heel onmodieus, ook 'n strepie vir 'n
snorretjie het:))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3cb2877d$0$239@hades.is.co.za...
> Het ons Ferdi nou wragtag weer loop nonsens soek op 'n ander NG en dit
> saamgetrek na ons toe! Leer die arme siel nie?!
>
> "Reginald Bosanquet" wrote in message
> news:72335186.0204081908.18a76146@posting.google.com...
>> add...@not.for.you (Ferdi Greyling) wrote in message news:...
>>> On 31 Mar 2002 11:38:15 -0800, Reginald...@yahoo.ca (Reginald
>>> Bosanquet) wrote:
>>>
>>> >> NG.
>>>> Farmers murdered, women raped, land plundered, uncontrollable AIDS,
>>>> famine, rampant racism by people like Mugabe and the ANC. Sounds like
>>>> nirvana to you. LOL! You fool.
>>>
>>> The point is you are as big a racist as Bob.
>>
>>
>> Bob Mugabe is the black Hitler. Ferdi Geryling is a big supporter of
>> the black Hitler.
>
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler [boodskap #59952 is 'n antwoord op boodskap #59871] Wo, 10 April 2002 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ron McGregor  is tans af-lyn  Ron McGregor
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Sakkie wrote

> Het ons Ferdi nou wragtag weer loop nonsens soek op 'n ander NG en dit
> saamgetrek na ons toe! Leer die arme siel nie?!

Ja, dis heel duidelik wat gebeur het. En ons "behoorlike" kerels hier in
Soc.Culture.Zimbabwe sal vir julle "sorry" moet se dat julle so gepla is
deur die nonsens wat deur ons onbehoorlike lede geskryf is.

Maar dit wys net hoe maklik enige ding kan uitbrei. Gelukkig dat die VIGS
virus nie oor die blerrie Internet gedra kan word nie.:-)
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler [boodskap #59953 is 'n antwoord op boodskap #59879] Wo, 10 April 2002 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ron McGregor  is tans af-lyn  Ron McGregor
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Annette skryf in boodskap news:a8u7eh$rbj$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek gee nou nie eintlik om waar en hoe Ferdi 'n uitlaatklep probeer vind
> nie, wat my bekommer is of hy, heel onmodieus, ook 'n strepie vir 'n
> snorretjie het:))
> Annette

Nee, ek glo nie. "n Streepsnorretjie lyk so (:-|)
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler [boodskap #59988 is 'n antwoord op boodskap #59952] Wo, 10 April 2002 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[2]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[2]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Wedl Ron, jou dom fok.
Jy het so pas twee keer ge cross post na --
]
soc.culture.south-africa.afrikaans,soc.culture.south-africa, soc.culture.zimbabwe,alt.politics.british

Ek hoekom?

Omdat jy bloot geantwoord het.
Net soos ek gemaak het.
So wat jy en Sakkie van my se, swaer, is 100% van toepassing op jou.

Wat Sakkie betref: Dis nie die moeite werd om rerig te antwoord op hom
nie. Hy is een van daai Afrikaanssprekendes wat 'n diep gesetelde
rassisme het en nie veel meer as een paragraaf op 'n slag kan pos nie
- gewoonlik bevat dit geen argument nie.
Die Afrikaanse nuusgroep is besaai met mense soos hy.

Ek wonder of jy hom al oor Engelse gehoor het.

On Wed, 10 Apr 2002 09:35:00 +0200, "Ron McGregor" wrote:

>
> Sakkie wrote
>
>> Het ons Ferdi nou wragtag weer loop nonsens soek op 'n ander NG en dit
>> saamgetrek na ons toe! Leer die arme siel nie?!
>
> Ja, dis heel duidelik wat gebeur het. En ons "behoorlike" kerels hier in
> Soc.Culture.Zimbabwe sal vir julle "sorry" moet se dat julle so gepla is
> deur die nonsens wat deur ons onbehoorlike lede geskryf is.
>
> Maar dit wys net hoe maklik enige ding kan uitbrei. Gelukkig dat die VIGS
> virus nie oor die blerrie Internet gedra kan word nie.:-)
>
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler [boodskap #59999 is 'n antwoord op boodskap #59988] Wo, 10 April 2002 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ron McGregor  is tans af-lyn  Ron McGregor
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3cbc3535.14810559@news.is.co.za...
>
> Wedl Ron, jou dom fok.
> Jy het so pas twee keer ge cross post na --
> ]
>
soc.culture.south-africa.afrikaans,soc.culture.south-africa, soc.culture.zimb
abwe,alt.politics.british
>
>
> Ek hoekom?
>
> Omdat jy bloot geantwoord het.
> Net soos ek gemaak het.
> So wat jy en Sakkie van my se, swaer, is 100% van toepassing op jou.

Maar Ferdi, ek het niks van jou gese nie, ek het net oor hierdie onnosele
Bosanquet gepraat. En die rede dat ek met opset ge-crosspost het was bloot
sodat jy my antwoord kon lees.

Ongelukkig het ek ook na die andere groepe ge-crosspost (behoort dit nie
"dwarspos" to wees nie?), maar dit sal vir hulle die geleentheid gee om
bietjie Afrikaans to leer praat. Of ten minste lees of skryf. Dit is wel
ALT.politics. british, nie waar nie? Okay, dan is die ALT in die taal, want
dit is glo nie in die politiek nie :-)
>
> Wat Sakkie betref: Dis nie die moeite werd om rerig te antwoord op hom
> nie. Hy is een van daai Afrikaanssprekendes wat 'n diep gesetelde
> rassisme het en nie veel meer as een paragraaf op 'n slag kan pos nie
> - gewoonlik bevat dit geen argument nie.
> Die Afrikaanse nuusgroep is besaai met mense soos hy.
>
> Ek wonder of jy hom al oor Engelse gehoor het.
>
>
>
> On Wed, 10 Apr 2002 09:35:00 +0200, "Ron McGregor"
> wrote:
>
>>
>> Sakkie wrote
>>
>>> Het ons Ferdi nou wragtag weer loop nonsens soek op 'n ander NG en dit
>>> saamgetrek na ons toe! Leer die arme siel nie?!
>>
>> Ja, dis heel duidelik wat gebeur het. En ons "behoorlike" kerels hier in
>> Soc.Culture.Zimbabwe sal vir julle "sorry" moet se dat julle so gepla is
>> deur die nonsens wat deur ons onbehoorlike lede geskryf is.
>>
>> Maar dit wys net hoe maklik enige ding kan uitbrei. Gelukkig dat die VIGS
>> virus nie oor die blerrie Internet gedra kan word nie.:-)
>>
>
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler [boodskap #60040 is 'n antwoord op boodskap #59952] Do, 11 April 2002 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ron McGregor" skryf in boodskap news:3cb41c6c.0@news1.mweb.co.za...
>
> Sakkie wrote
>
>> Het ons Ferdi nou wragtag weer loop nonsens soek op 'n ander NG en dit
>> saamgetrek na ons toe! Leer die arme siel nie?!
>
> Ja, dis heel duidelik wat gebeur het. En ons "behoorlike" kerels hier in
> Soc.Culture.Zimbabwe sal vir julle "sorry" moet se dat julle so gepla is
> deur die nonsens wat deur ons onbehoorlike lede geskryf is.
>

As jy Ferdi bedoel as een van Zim se onbehoorlike lede hoef jy nie "sorry"
te sê nie. Hy is eintlik 'n Johannesburger, so hy pla ons meer hier op
soc----Afrikaans. Dis nou as hy kan moed bymekaar skraap met die
ondersteuning van 'n Kanadese lid en selfs dan is hy maar een van die klein
keftertjies vir wie ons gerieflikheidshalwe ignoreer.

Jammer vir die kruispos maar ek kon dit nie daar laat nie.
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler [boodskap #60086 is 'n antwoord op boodskap #60040] Do, 11 April 2002 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ron McGregor  is tans af-lyn  Ron McGregor
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Sakkie skryf in boodskap news:3cb55975$0$233@hades.is.co.za...
>
> "Ron McGregor" wrote in message
> news:3cb41c6c.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Sakkie wrote
>>
>>> Het ons Ferdi nou wragtag weer loop nonsens soek op 'n ander NG en dit
>>> saamgetrek na ons toe! Leer die arme siel nie?!
>>
>> Ja, dis heel duidelik wat gebeur het. En ons "behoorlike" kerels hier in
>> Soc.Culture.Zimbabwe sal vir julle "sorry" moet se dat julle so gepla is
>> deur die nonsens wat deur ons onbehoorlike lede geskryf is.
>>
>
> As jy Ferdi bedoel as een van Zim se onbehoorlike lede hoef jy nie "sorry"
> te sê nie.

Nee man. Ek praat nie van Ferdi nie. Ek praat van die esels wat gereeld by
soc.culture.zimbabwe kom wei. Veral van 'n sekere Reginal Bosanquet. Op
die ou end, terwyl ek nie altyd met Ferdi saamstem nie, is hy mos beslis 'n
gentlemen, en sy hart is mos in die regte plek, alhoewel weet ons nie
presies waar daai plek is nie.
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler [boodskap #60184 is 'n antwoord op boodskap #60086] Sa, 13 April 2002 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 20:58:02 +0200, "Ron McGregor" wrote:

>
> Nee man. Ek praat nie van Ferdi nie. Ek praat van die esels wat gereeld by
> soc.culture.zimbabwe kom wei. Veral van 'n sekere Reginal Bosanquet. Op
> die ou end, terwyl ek nie altyd met Ferdi saamstem nie, is hy mos beslis 'n
> gentlemen, en sy hart is mos in die regte plek, alhoewel weet ons nie
> presies waar daai plek is nie.
>
Wat het dit hom gekos dat jy dìt sê, Ron? Betaal hy af of het hy 'n
lening gemaak en jou kontant betaal?

DD
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler [boodskap #60185 is 'n antwoord op boodskap #60184] Sa, 13 April 2002 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
DD, jy moet besef dat die mense in Zimbabwe miskien ander sienings van
sekere mense as ons hier het.
Ron mag in alle eerlikheid dink dat Ferdi 'n gentleman is.
Miskien kan iemand daar by Zim se ng gaan loer om te sien of Ferdi daar 'n
ander persoonlikheid openbaar as wat hy hier doen.
Annette.

Dave skryf in boodskap news:jqhfbu0n6r25uibm2fk269np9avf7glvoa@4ax.com...
> On Thu, 11 Apr 2002 20:58:02 +0200, "Ron McGregor"
> wrote:
>
>
>
>>
>> Nee man. Ek praat nie van Ferdi nie. Ek praat van die esels wat gereeld by
>> soc.culture.zimbabwe kom wei. Veral van 'n sekere Reginal Bosanquet. Op
>> die ou end, terwyl ek nie altyd met Ferdi saamstem nie, is hy mos beslis 'n
>> gentlemen, en sy hart is mos in die regte plek, alhoewel weet ons nie
>> presies waar daai plek is nie.
>>
> Wat het dit hom gekos dat jy dít sê, Ron? Betaal hy af of het hy 'n
> lening gemaak en jou kontant betaal?
>
> DD
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler [boodskap #60196 is 'n antwoord op boodskap #60185] Sa, 13 April 2002 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
DD, jy moet besef dat die mense in Zimbabwe miskien ander
sienings van sekere mense as ons hier het.
Ron mag in alle eerlikheid dink dat Ferdi 'n gentleman is.
Miskien kan iemand daar by Zim se ng gaan loer om te sien of
Ferdi daar 'n ander persoonlikheid openbaar as wat hy hier doen.
Annette.

Wouter
Nee, ek sien nie kans om daar te loer nie. As hulle dink Ferdi is 'n
gentleman, dan sien ek nie kans vir die ander karakters daar nie :-(
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler [boodskap #60201 is 'n antwoord op boodskap #60196] Sa, 13 April 2002 08:57 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))))) Ek ook nie - dis hoekom ek 'n vrywilliger voorgestel het;)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3cb7edda.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Annette"
> DD, jy moet besef dat die mense in Zimbabwe miskien ander
> sienings van sekere mense as ons hier het.
> Ron mag in alle eerlikheid dink dat Ferdi 'n gentleman is.
> Miskien kan iemand daar by Zim se ng gaan loer om te sien of
> Ferdi daar 'n ander persoonlikheid openbaar as wat hy hier doen.
> Annette.
>
> Wouter
> Nee, ek sien nie kans om daar te loer nie. As hulle dink Ferdi is 'n
> gentleman, dan sien ek nie kans vir die ander karakters daar nie :-(
>
Vorige onderwerp: Vinnige Visdis
Volgende onderwerp: Om mnr Mbeki te verstaan...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 06:21:44 MGT 2024