Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is Annette ?
Waar is Annette ? [boodskap #59330] Vr, 29 Maart 2002 08:32 na volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
--
An eye for an eye only ends up making the whole world blind. Mahatma Gandhi.

hilda....@pandora.be
http://users.pandora.be/hilda.gervaas
http://www.oocities.org/hhellin
http://members.fortunecity.com/hhellin
Re: Waar is Annette ? [boodskap #59354 is 'n antwoord op boodskap #59330] Sa, 30 Maart 2002 02:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Longontsteking - sien julle weer wanneer ek kan.
Annette

Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:XEVo8.38448$DE4.5100@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
> --
> An eye for an eye only ends up making the whole world blind. Mahatma Gandhi.
>
> hilda....@pandora.be
> http://users.pandora.be/hilda.gervaas
> http://www.oocities.org/hhellin
> http://members.fortunecity.com/hhellin
>
Re: Waar is Annette ? [boodskap #59356 is 'n antwoord op boodskap #59354] Sa, 30 Maart 2002 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sterkte - hoop nie dit is elektronies aansteeklik nie ...

"Annette" skryf in boodskap news:a838il$qjg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Longontsteking - sien julle weer wanneer ek kan.
> Annette
>
>
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:XEVo8.38448$DE4.5100@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>> --
>> An eye for an eye only ends up making the whole world blind. Mahatma
> Gandhi.
>>
>> hilda....@pandora.be
>> http://users.pandora.be/hilda.gervaas
>> http://www.oocities.org/hhellin
>> http://members.fortunecity.com/hhellin
>>
>
Re: Waar is Annette ? [boodskap #59361 is 'n antwoord op boodskap #59354] Sa, 30 Maart 2002 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer om dit te hoor, Annette. Ek wens jou 'n spoedige beterskap toe.
Hilda.
"Annette" skryf in boodskap news:a838il$qjg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Longontsteking - sien julle weer wanneer ek kan.
> Annette
>
>
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:XEVo8.38448$DE4.5100@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>> --
>> An eye for an eye only ends up making the whole world blind. Mahatma
> Gandhi.
>>
>> hilda....@pandora.be
>> http://users.pandora.be/hilda.gervaas
>> http://www.oocities.org/hhellin
>> http://members.fortunecity.com/hhellin
>>
>
Re: Waar is Annette ? [boodskap #59362 is 'n antwoord op boodskap #59356] Sa, 30 Maart 2002 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "Annette" sê
>> Longontsteking - sien julle weer wanneer ek kan.
>> Annette


'n Bekommerde "Jonas" sê toe:
> Sterkte - hoop nie dit is elektronies aansteeklik nie ...

Hoop jy besef dat Annette 'n paar dae gelede soentjies
aan ons almal uitgedeel het Jonas.

Voorspoed en Beterskap Annette:-)

DD
Re: Waar is Annette ? [boodskap #59369 is 'n antwoord op boodskap #59354] Sa, 30 Maart 2002 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Mar 2002 04:41:05 +0200, "Annette" wrote:

> Longontsteking - sien julle weer wanneer ek kan.

Hoop jy word sommer gou gesond, Annette! Ons mis jou hier!
Weet hulle watter gogga dit versoorsaak het by jou?
Sterkte!
Re: Waar is Annette ? [boodskap #59373 is 'n antwoord op boodskap #59354] So, 31 Maart 2002 12:26 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Longontsteking?
Annette, ek het jou nog gesê jy sou 'n spuitjie moet gaan kry teen die
pneumokokkies maar jy het toe daar so'n skrik vir gehad...

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Longontsteking - sien julle weer wanneer ek kan.
> Annette
>
>
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:XEVo8.38448$DE4.5100@afrodite.telenet-ops.be...


>> --
>> An eye for an eye only ends up making the whole world blind. Mahatma
> Gandhi.

>> hilda....@pandora.be
>> http://users.pandora.be/hilda.gervaas
>> http://www.oocities.org/hhellin
>> http://members.fortunecity.com/hhellin


>
Vorige onderwerp: Aan Gloudina......
Volgende onderwerp: Fok hom ma 8
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 13:42:25 MGT 2024