Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan Gloudina......
Aan Gloudina...... [boodskap #59331] Vr, 29 Maart 2002 09:15 na volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil van dié antie weet wat maak dat sy so 'n verskriklike haat opgebou
het teen die blankes van Suid-Afrika? Sy kan nie ophou teem oor die
'blanke omies' en 'apartheidsvarke' nie! Nou nie dat dit eintlik snaaks in
hedendaagse Afrika is nie. Hier by ons in Namibië is die beste lemoenplaas
in die land opgekoop deur die regering......boorde, masjiene, et al. Die
grond het in seker 'n goeie 40% van die totale lemoenbehoeftes van ons land
voorsien. Daar het 40 families op gaan vestig met 'n Kubaan aan't beheer.
Vandag, sowat 5 jaar later, lewer nie een lemoenboom meer produksie nie, die
masjiene is moer toe en nou sê die mense daar dat dit die vorige eienaar was
wat sulke swak lemoenbome geplant het wat maak dat die bome gevrek het!
Wat ek eintlik probeer sê, is dat wat ook al in die verlede gebeur het
in SA & Nam, daardie regerings het nie hul plig versuim sover dit die
administrasie aanbetref nie. Goed, daar is baie verkeerde dinge gedoen en
dit was uiters swak dat die swartmense met passe moes rondloop, maar ten
minste was daai dokument in die hand van elke burger van goeie kwaliteit!
Ek probeer nie die politiek goedpraat nie......maar my punt is dat dit help
niks as jou politiek reg is en jy maak 'n boggerop van die administrasie
nie!
Terug by jou haat. Ek ken baie mense van beide kante van ons oorlog
en ek kan dit nou vir jou kategories stel dat geen voël skyt in sy eie nes
nie. Jy sit en bollie aanmekaar in die blanke nes.....so my vraag is jy 'n
blanke? Nie dalk 'n boorlingtjie doer van Upington se kant 'van kleur'
nie? Dis net logies!
Nie dat dit saak maak nie antie, dis net jy wat probeer voorgee jy's
iets anders!

--

The information in this E-mail is confindential and it is intended for the
addressee only. Access to this E-mail by anyone else is unauthorized. If
you're not the intended recipient, any disclosure, copying, distibution or
any action taken or omitted in reliance on this, is prohibited and may be
unlawful. Whilst all reasonable steps are taken to ensure accuracy and
integrity of information and data transmitted electronically and to preserve
the confidentiality thereof, no liability or responsibility whatsoever is
accepted if the information or data is, for whatever reason, corrupted or
does not reach its intended destination.
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59332 is 'n antwoord op boodskap #59331] Vr, 29 Maart 2002 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:a81be5$g15$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hier by ons in Namibië is die beste lemoenplaas
> in die land opgekoop deur die regering......boorde, masjiene, et al. Die
> grond het in seker 'n goeie 40% van die totale lemoenbehoeftes van ons land
> voorsien. Daar het 40 families op gaan vestig met 'n Kubaan aan't beheer.
> Vandag, sowat 5 jaar later, lewer nie een lemoenboom meer produksie nie, die
> masjiene is moer toe en nou sê die mense daar dat dit die vorige eienaar was
> wat sulke swak lemoenbome geplant het wat maak dat die bome gevrek het!

Ja, in Kongo nadat Mobutu met die "za�rianisation" begin het (bedrywe en
plase is van blankes afgevat en vir mense na aan Mobutu gegee), het ons
dieselfde fenomeen gesien. Persoonlik het ons vriende gehad wat 'n klein
familiebedryf gerun het. Dit was 'n broer en sy suster saam met die broer se
vrou. Die mense se pa het in 1948 met die bedryf begin. Hy het sand vir
boubedrywe uit 'n syrivier van die Kongo gehaal. Hulle het dus 'n groot
'suigmasjien' gehad en enkele vragmotors. Nadat die pa afgetree het, het sy
twee kinders die saak verdergesit. Henri (die broer) het saam met sy swart
werkers die suigmasjien en vragmotors onderhou en sy suster en vrou het die
papierwerk gedoen. Hulle was nie ryk nie, maar het lekker verdergeboer.
Die bedryfie is toe vir 'n offisier uit die Zaïrese weermag se vrou gegee.
Sy het die meeste werkers afgedank en net die bestuurders van die vragmotors
gehou. Sy het voor die kantoor bier begin verkoop - toe die vragmotors
'vrek' deur gebrek aan onderhoud, het die bierverkoop ook doodgegaan. Sy het
toe maar haar familielede in Henri en sy suster se huis laat plak. Henri het
toe nog werk gekry by 'n groter bedryf - het in 'n woonstel gaan bly en het
nog vyftien jaar in Kongo gewerk. Daarna is hy België toe want sy gesondheid
het hom nie meer toegelaat om in Kongo te bly nie (amper onbestaande mediese
fasiliteite). Sy suster is eers enkele jare Amerika toe, maar het later ook
na België gekom.
'n Ander vriend, Marc, wat met 'n Kongolese vrou, Suzanne, getroud is, het
sy plaas verloor. Hy het ook eers nog enkele jare in Kinshasa by 'n bedryf
gewerk en is toe ook België toe. Al sy besittings was gevat, dus het hy in
België met sy vier kinders en vrou gedurende verskillende jare in sy pa se
klein huisie moet bly. In België het hy toe ook gewerk natuurlik, en met
daardie geld het hy 'n groter huis gekoop waar hulle nog steeds bly.
Dit is die verhaal van mense wat my vriende is en wat my dus ook geraak het.
Nie een van die twee 'bedrywe' wat gevat is, het gewerk nie.

Op 'n dag het Mobutu Sjinese laat kom wat op sy domein met ananas begin boer
het. Dit het 'n groot sukses geword en almal in Kinshasa kon ananas koop -
ook blikke en ananassap. Alles in die land geproduseer. Ons was regtig fier
! Toe, na enkele jare, vertrek die Sjinese en los die plek vir die lokale
mense wat hulle gedurende al die jare opgelei het en wat saam met hulle
gewerk het. Na twee jaar was die ananasproduksie iets uit die verlede.

Ek weet nie hoekom dat dit so is nie.

Toe ons al in België was het ek eendag 'n gesprek gehad met 'n Kongolees wat
saam met ons die land uit is. Hy sê toe ons (die Belge) moet terugkom om die
land weer op te bou. Ek antwoord dat daar min kans is dat dit gebeur. Ons
praat toe oor alles wat moet heropgebou word, o.a. die paaie. Ek sê toe vir
hom : gaan terug en help by die opbou van jou land. Hy sê nee, hulle benodig
blankes om te help. Ek vra toe wie het die paaie gebou. Hy antwoord : die
Belge. Ek sê, nee, wie het regtig daaraan gewerk - wie het gekap en gesweet
om die pad reg te maak. Hy sê dis die swartes. Wel, het ek geantwoord, as
dit so is, dan kan julle dit alleen ook. Die witman en net gestaan en orders
gegee. Hoekom doen julle dit nie alleen nie ? Hy het my 'n antwoord skuldig
gebly.

En ek het ook g'n antwoord daarop nie.

Dalk het Gloudina ?

Hilda.
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59333 is 'n antwoord op boodskap #59331] Vr, 29 Maart 2002 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan sien jy is nuut op die NG ...

Antie Tottie is 'n verbitterde swartserp-antie ("blacksash" jy weet...) Sy
het die kakiekombers vir die swartkaros verruil.

Sy teer daarop dat sy die wittes (blankes) blameer vir al wat sleg is in
Suid-Afrika.

Sy praat net Afrikaans, maar daar is nie boerebloed in haar nie ...

Toe hardloop die weg Kanada toe - nou is alles daar ook net nie goed genoeg
nie.

'n Stukkie raad aan jou - ignoreer die antie soos 'n stopstraat.

"Suidwester" skryf in boodskap news:a81be5$g15$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek wil van dié antie weet wat maak dat sy so 'n verskriklike haat opgebou
> het teen die blankes van Suid-Afrika? Sy kan nie ophou teem oor die
> 'blanke omies' en 'apartheidsvarke' nie! Nou nie dat dit eintlik snaaks in
> hedendaagse Afrika is nie. Hier by ons in Namibië is die beste lemoenplaas
> in die land opgekoop deur die regering......boorde, masjiene, et al. Die
> grond het in seker 'n goeie 40% van die totale lemoenbehoeftes van ons land
> voorsien. Daar het 40 families op gaan vestig met 'n Kubaan aan't beheer.
> Vandag, sowat 5 jaar later, lewer nie een lemoenboom meer produksie nie, die
> masjiene is moer toe en nou sê die mense daar dat dit die vorige eienaar was
> wat sulke swak lemoenbome geplant het wat maak dat die bome gevrek het!
> Wat ek eintlik probeer sê, is dat wat ook al in die verlede gebeur het
> in SA & Nam, daardie regerings het nie hul plig versuim sover dit die
> administrasie aanbetref nie. Goed, daar is baie verkeerde dinge gedoen en
> dit was uiters swak dat die swartmense met passe moes rondloop, maar ten
> minste was daai dokument in die hand van elke burger van goeie kwaliteit!
> Ek probeer nie die politiek goedpraat nie......maar my punt is dat dit help
> niks as jou politiek reg is en jy maak 'n boggerop van die administrasie
> nie!
> Terug by jou haat. Ek ken baie mense van beide kante van ons oorlog
> en ek kan dit nou vir jou kategories stel dat geen voël skyt in sy eie nes
> nie. Jy sit en bollie aanmekaar in die blanke nes.....so my vraag is jy 'n
> blanke? Nie dalk 'n boorlingtjie doer van Upington se kant 'van kleur'
> nie? Dis net logies!
> Nie dat dit saak maak nie antie, dis net jy wat probeer voorgee jy's
> iets anders!
>
> --
>
>
>
>
>
> The information in this E-mail is confindential and it is intended for the
> addressee only. Access to this E-mail by anyone else is unauthorized. If
> you're not the intended recipient, any disclosure, copying, distibution or
> any action taken or omitted in reliance on this, is prohibited and may be
> unlawful. Whilst all reasonable steps are taken to ensure accuracy and
> integrity of information and data transmitted electronically and to preserve
> the confidentiality thereof, no liability or responsibility whatsoever is
> accepted if the information or data is, for whatever reason, corrupted or
> does not reach its intended destination.
>
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59334 is 'n antwoord op boodskap #59332] Vr, 29 Maart 2002 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek die verhaal van Hilda het verstaan is swartmense bang om
inisiatief te neem en om investerings te doen.
Dit kan ooreenkom met die indruk van 'n verslaggewer wat in die jare
80 (toe was Kongo al lank onafhanklik) van die mense aldaar gemaak
het. Daar was naamlik ook al baie afgestudeerdes, jonge swarte
Kongolese wat hulle self toe afgevra het wat hulle kon gedoen het
om ryk en welvarend te word in hulle eie land. Die verslaggewer het
toe die vasstelling gemaak dat eintlik hulle eie familie daarvoor
verantwoordelik was: hulle is afgeraai geword om bedrijwe en
onderneminge te stig deur hulle eie ouers, ooms en andere familie-
lede. Dis skrynend want dit beteken dat swartmense van Kongo eintlik
nog hulle eie nie kon betrou nie. Maar dit gaan wel kom. Ons moet ook
nie vergeet nie dat die Vlaminge in België so tussen die begin van die
staat in 1830 en die tweede wêreldoorlog ook in eie land 'n
agtergestelde bevolkingsgroep was. Daar is nou 'n eind an gekom en
nou is Vlaanderen die bedrywigste deel van ons land. Maar ek herinner
my tog nog toe ek in die seevaartskool in Antwerpen was in 1972 dat
die Wale betere resultate had as die Vlaminge wat hulle studies
aangaan. Diskriminasie? Neen, heeltemal nie, nee! Ek sal julle vertel
hoe dit gekom het: die Vlaminge was op "kot" by partikuliere in
Antwerpen en die Wale was op "college" in die seevaartskool. Die
Wale moes toen soos elke interne student saans hulle les leer in
die studiesaal en die Vlaminge het toe bier gedrink in die Antwerpse
kroege. Die Vlaminge is daar nou wel 'n bietjie in omgeslaan en hulle
het nou ook goeie resultate an die universiteit. Die ekonomiese krisis
van die jare 80 het daar seker toe bygedrae om ook die weerspannigste
wys te maak. Inderdaad, waarskynlik sal Suid-Afrika eers nog deur
'n diepe dal van miserie en armoede gaan vooraleer die land se eie
terug gaan oprig.

Die groete vir elkeen in Suid-Afrika,

Norbert (uit Vlaanderen)

"Hilda en Gervaas" schreef:

>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:a81be5$g15$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Hier by ons in Namibië is die beste lemoenplaas
>> in die land opgekoop deur die regering......boorde, masjiene, et al. Die
>> grond het in seker 'n goeie 40% van die totale lemoenbehoeftes van ons
> land
>> voorsien. Daar het 40 families op gaan vestig met 'n Kubaan aan't
> beheer.
>> Vandag, sowat 5 jaar later, lewer nie een lemoenboom meer produksie nie,
> die
>> masjiene is moer toe en nou sê die mense daar dat dit die vorige eienaar
> was
>> wat sulke swak lemoenbome geplant het wat maak dat die bome gevrek het!
>
> Ja, in Kongo nadat Mobutu met die "za�rianisation" begin het (bedrywe en
> plase is van blankes afgevat en vir mense na aan Mobutu gegee), het ons
> dieselfde fenomeen gesien. Persoonlik het ons vriende gehad wat 'n klein
> familiebedryf gerun het. Dit was 'n broer en sy suster saam met die broer se
> vrou. Die mense se pa het in 1948 met die bedryf begin. Hy het sand vir
> boubedrywe uit 'n syrivier van die Kongo gehaal. Hulle het dus 'n groot
> 'suigmasjien' gehad en enkele vragmotors. Nadat die pa afgetree het, het sy
> twee kinders die saak verdergesit. Henri (die broer) het saam met sy swart
> werkers die suigmasjien en vragmotors onderhou en sy suster en vrou het die
> papierwerk gedoen. Hulle was nie ryk nie, maar het lekker verdergeboer.
> Die bedryfie is toe vir 'n offisier uit die Zaïrese weermag se vrou gegee.
> Sy het die meeste werkers afgedank en net die bestuurders van die vragmotors
> gehou. Sy het voor die kantoor bier begin verkoop - toe die vragmotors
> 'vrek' deur gebrek aan onderhoud, het die bierverkoop ook doodgegaan. Sy het
> toe maar haar familielede in Henri en sy suster se huis laat plak. Henri het
> toe nog werk gekry by 'n groter bedryf - het in 'n woonstel gaan bly en het
> nog vyftien jaar in Kongo gewerk. Daarna is hy België toe want sy gesondheid
> het hom nie meer toegelaat om in Kongo te bly nie (amper onbestaande mediese
> fasiliteite). Sy suster is eers enkele jare Amerika toe, maar het later ook
> na België gekom.
> 'n Ander vriend, Marc, wat met 'n Kongolese vrou, Suzanne, getroud is, het
> sy plaas verloor. Hy het ook eers nog enkele jare in Kinshasa by 'n bedryf
> gewerk en is toe ook België toe. Al sy besittings was gevat, dus het hy in
> België met sy vier kinders en vrou gedurende verskillende jare in sy pa se
> klein huisie moet bly. In België het hy toe ook gewerk natuurlik, en met
> daardie geld het hy 'n groter huis gekoop waar hulle nog steeds bly.
> Dit is die verhaal van mense wat my vriende is en wat my dus ook geraak het.
> Nie een van die twee 'bedrywe' wat gevat is, het gewerk nie.
>
> Op 'n dag het Mobutu Sjinese laat kom wat op sy domein met ananas begin boer
> het. Dit het 'n groot sukses geword en almal in Kinshasa kon ananas koop -
> ook blikke en ananassap. Alles in die land geproduseer. Ons was regtig fier
> ! Toe, na enkele jare, vertrek die Sjinese en los die plek vir die lokale
> mense wat hulle gedurende al die jare opgelei het en wat saam met hulle
> gewerk het. Na twee jaar was die ananasproduksie iets uit die verlede.
>
> Ek weet nie hoekom dat dit so is nie.
>
> Toe ons al in België was het ek eendag 'n gesprek gehad met 'n Kongolees wat
> saam met ons die land uit is. Hy sê toe ons (die Belge) moet terugkom om die
> land weer op te bou. Ek antwoord dat daar min kans is dat dit gebeur. Ons
> praat toe oor alles wat moet heropgebou word, o.a. die paaie. Ek sê toe vir
> hom : gaan terug en help by die opbou van jou land. Hy sê nee, hulle benodig
> blankes om te help. Ek vra toe wie het die paaie gebou. Hy antwoord : die
> Belge. Ek sê, nee, wie het regtig daaraan gewerk - wie het gekap en gesweet
> om die pad reg te maak. Hy sê dis die swartes. Wel, het ek geantwoord, as
> dit so is, dan kan julle dit alleen ook. Die witman en net gestaan en orders
> gegee. Hoekom doen julle dit nie alleen nie ? Hy het my 'n antwoord skuldig
> gebly.
>
> En ek het ook g'n antwoord daarop nie.
>
> Dalk het Gloudina ?
>
> Hilda.
>
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59335 is 'n antwoord op boodskap #59333] Vr, 29 Maart 2002 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek stel voor vir al die mense van hierdie nuusgroep: laat ons wag tot
die tyd dat jy ook n' swartserp sal dra om met wat jy skryf rekening
te hou.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Jonas" schreef:

> Ek kan sien jy is nuut op die NG ...
>
> Antie Tottie is 'n verbitterde swartserp-antie ("blacksash" jy weet...) Sy
> het die kakiekombers vir die swartkaros verruil.
>
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59341 is 'n antwoord op boodskap #59331] Vr, 29 Maart 2002 16:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Ek wil van dié antie weet wat maak dat sy so 'n verskriklike haat opgebou
> het teen die blankes van Suid-Afrika? Sy kan nie ophou teem oor die
> 'blanke omies' en 'apartheidsvarke' nie!

Ek het geen haat teenoor die "blankes" in
Suid-Afrika nie. Maar ek het dit teen die
ou wit omies en die apartheidsvarke wat die
land ryp gemaak het vir 'n burgeroorlog deur
hulle gruwelike en stupid rassebeleide.
Kan jy my blameer?

Tant Hessie van die Derde Republiek.
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59342 is 'n antwoord op boodskap #59331] Vr, 29 Maart 2002 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

...maar my punt is dat dit help
> niks as jou politiek reg is en jy maak 'n boggerop van die administrasie
> nie!

En die grootste administratiewe boggerop
in die geskiedenis van die laaste deel van
die twintigste eeu was die boggerop van
apartheid, wat nie alleen in SA maar ook in
SWA plaasgevind het. Kry dit in jou kop.

Die Ruiter in die Dag.
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59343 is 'n antwoord op boodskap #59331] Vr, 29 Maart 2002 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Terug by jou haat. Ek ken baie mense van beide kante van ons oorlog
> en ek kan dit nou vir jou kategories stel dat geen voël skyt in sy eie nes
> nie. Jy sit en bollie aanmekaar in die blanke nes.....so my vraag is jy 'n
> blanke? Nie dalk 'n boorlingtjie doer van Upington se kant 'van kleur'
> nie? Dis net logies!
> Nie dat dit saak maak nie antie, dis net jy wat probeer voorgee jy's
> iets anders!

Ag, so zijn de helden gevallen. So jy is
maar ook net 'n Frikkie.

M8
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59345 is 'n antwoord op boodskap #59342] Vr, 29 Maart 2002 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef...
> Suidwester wrote:
>
> ...maar my punt is dat dit help
>> niks as jou politiek reg is en jy maak 'n boggerop van die administrasie
>> nie!
> En die grootste administratiewe boggerop
> in die geskiedenis van die laaste deel van
> die twintigste eeu was die boggerop van
> apartheid, wat nie alleen in SA maar ook in
> SWA plaasgevind het. Kry dit in jou kop.

Dit maak nie saak of mense boggerop maak van die adminstrasie nie, daar was
anderes wat vroeër ook boggerop gemaak het van hulle administrasie.

Dit klink soos 'n ekskuus vir alle domheid en alle geweldadigheid in de
w�rld.

Arthur
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59348 is 'n antwoord op boodskap #59342] Vr, 29 Maart 2002 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Mar 2002 16:21:18 GMT, "@rogers.com" wrote:

> En die grootste administratiewe boggerop
> in die geskiedenis van die laaste deel van
> die twintigste eeu was die boggerop van
> apartheid, wat nie alleen in SA maar ook in
> SWA plaasgevind het. Kry dit in jou kop.
>
> Die Ruiter in die Dag.

En Kain, van wie jy afstam, het vir Abel vermoor.
Kry dit 'n slag in jou kop dat jy 'n moordenaar in
jou voorgeslagte het. Iemand wat in 'n huis van
glas woon........................................................ .
..........................,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,, ,,,,,,,,,,,..
........ moet nie in die lig uittrek nie.

jou held

Davie Davis
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59355 is 'n antwoord op boodskap #59335] Sa, 30 Maart 2002 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert (Flaams vir neusaandoening ...)

Skryf in Afrikaans - dan kan almal verstaan. Andersins, bepaal jou by
jou/julle eie probleme.

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3ca46a21.5509015@news.skynet.be...
> Ek stel voor vir al die mense van hierdie nuusgroep: laat ons wag tot
> die tyd dat jy ook n' swartserp sal dra om met wat jy skryf rekening
> te hou.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
> "Jonas" schreef:
>
>> Ek kan sien jy is nuut op die NG ...
>>
>> Antie Tottie is 'n verbitterde swartserp-antie ("blacksash" jy weet...) Sy
>> het die kakiekombers vir die swartkaros verruil.
>>
>
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59357 is 'n antwoord op boodskap #59342] Sa, 30 Maart 2002 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ai Antie, so jy weet after all boggerol? Daar is 'n groot verskil tussen
politiek en administrasie! Dis presies waar julle van die spoor af val.
Na julle julle politiek gemaak het, kom daar die fase wat beteken dat jy
moet begin WERK. Werk om van die bestuur van die land 'n sukses te maak.
Vryheid koop nie brood nie en dit bou ook nie paaie nie.
Miskien is dit tyd dat jy op jou gevorderde ouderdom begin leer vir 'n
slag? Politici, na hulle verkies maak beleid vir die land en gee riglyne
waarvolgens die land bestuur moet word. Die werk word gedoen deur gewone
mense en as hulle verkeerd aangestel word, dan gaan die werk eenvoudig nie
reg gedoen word nie. Jog, ek kry jou arme gewese leerlinge jammer want jou
algemene kennis is net versies en gediggies...........
skryf in boodskap news:3CA49499.5000009@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> ...maar my punt is dat dit help
>> niks as jou politiek reg is en jy maak 'n boggerop van die administrasie
>> nie!
>
>
> En die grootste administratiewe boggerop
> in die geskiedenis van die laaste deel van
> die twintigste eeu was die boggerop van
> apartheid, wat nie alleen in SA maar ook in
> SWA plaasgevind het. Kry dit in jou kop.
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59358 is 'n antwoord op boodskap #59341] Sa, 30 Maart 2002 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy ek's geen rassis nie maar mense soos jy wat sulke vlak stellings
maak, verdien 'n antwoord. Kom ek stel dit kategories vir jou, vrywillige
apartheid is teenwoordig tussen ons almal, elke dag. Dis mos elke mens se
vrye reg om te besluit of hy van sy medemens hou en of hy wil saam met hom
kommunikeer of verkeer. In elke land op hierdie aardbol, gebeur dit elke
minuut, elke dag. Die feit dat die ou SA regering dit WET gaan maak het,
was onnosel, immoreel en 'n groot fout.
Kyk mens egter nou, 10 jaar vorentoe ná onafhanklikheid en jy sien die
agteruitgang in die infrastruktuur, die selfverryking van die politici, die
werkloosheid, die misdaad, ens. dan begin jy verstaan waarom die ou regering
begin soek het na 'n oplossing vir die probleem van Afrika. Hulle het
weliswaar op die verkeerde antwoord uitgekom, maar kom JY ou Gloudina, kom
jy gee vir ons 'n oplossing?
Ek weet nie wat se opvoeding jy gehad het nie [ek het my idee egter!]
maar ek sê vir jou dat 'n mens, ongeag wat sy politiek of gemoedstoestand
is, NOOIT die kwaliteit van sy werk mag toelaat om te daal nie. Dws, as jy
vir jou baas kwaad is oor hy jou min betaal, kan jy huil oor betaling, maar
jou trots mag jou nie toelaat om swakker werk te lewer nie! Daarom sê ek
weer, maak nie saak wat SA se ou politieke beleid in SA en SWA was nie,
hulle het nie hulle plig versuim sover dit die infrastuktuur van die land
aangaan nie..........iets wat beide SA en Namibië op die huidige oomblik
doen!
Dring ek deur tot jou toe?

skryf in boodskap news:3CA49271.2090600@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>> Ek wil van dié antie weet wat maak dat sy so 'n verskriklike haat opgebou
>> het teen die blankes van Suid-Afrika? Sy kan nie ophou teem oor die
>> 'blanke omies' en 'apartheidsvarke' nie!
>
>
> Ek het geen haat teenoor die "blankes" in
> Suid-Afrika nie. Maar ek het dit teen die
> ou wit omies en die apartheidsvarke wat die
> land ryp gemaak het vir 'n burgeroorlog deur
> hulle gruwelike en stupid rassebeleide.
> Kan jy my blameer?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek.
>
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59359 is 'n antwoord op boodskap #59343] Sa, 30 Maart 2002 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee, jy's net oneerlik en gee voor om iets te wees! Dink jy nie dis tyd
dat jyself aanvaar dat die ou storie op 'n einde is nie? Daar is niks meer
om voor bang te wees nie! Ek dink nie minder van jou nie.......uh,
eintlik kan ek nie veel van jou dink nie wat tot dusver openbaar jy 'n
absolute gebrek aan insig sover dit die politiek aanbetref. RA! RA! Vat
hom Flaffie! Gloudina vir SWAPO! [Ons weet nie hoekom ons hier staan en
plakaat swaai nie, maar ten minste hoef ons nie te werk nie en ons kry dalk
'n freebie Kanada toe!!!]
skryf in boodskap news:3CA49672.4050106@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>
>> Terug by jou haat. Ek ken baie mense van beide kante van ons oorlog
>> en ek kan dit nou vir jou kategories stel dat geen voël skyt in sy eie nes
>> nie. Jy sit en bollie aanmekaar in die blanke nes.....so my vraag is jy 'n
>> blanke? Nie dalk 'n boorlingtjie doer van Upington se kant 'van kleur'
>> nie? Dis net logies!
>> Nie dat dit saak maak nie antie, dis net jy wat probeer voorgee jy's
>> iets anders!
>
>
> Ag, so zijn de helden gevallen. So jy is
> maar ook net 'n Frikkie.
>
> M8
>
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59360 is 'n antwoord op boodskap #59341] Sa, 30 Maart 2002 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Net so 'n ou stipid vragie, Gloudina. Watter burgeroorlog praat jy van?
Is jy bewus van die feit dat tot met die 'oorgee' van FW, SA die sterkste
weermag in Afrika gehad het? Dat as hulle 'n Hitler wou trek op die
swartmense, sou miljoene gesterf het? Dat die SA Weermag kernvermoëns
gehad het? Geen vryheidsvegter het 'n stryd in SA of SWA gewen
nie.......dit was die regering wat besef het hulle's op die verkeerde pad en
hulle sal moet toegee anders gaan dit op 'n bloedbad uitloop. Wees groot
my tante, gee eer waar dit toekom!
skryf in boodskap news:3CA49271.2090600@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>> Ek wil van dié antie weet wat maak dat sy so 'n verskriklike haat opgebou
>> het teen die blankes van Suid-Afrika? Sy kan nie ophou teem oor die
>> 'blanke omies' en 'apartheidsvarke' nie!
>
>
> Ek het geen haat teenoor die "blankes" in
> Suid-Afrika nie. Maar ek het dit teen die
> ou wit omies en die apartheidsvarke wat die
> land ryp gemaak het vir 'n burgeroorlog deur
> hulle gruwelike en stupid rassebeleide.
> Kan jy my blameer?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek.
>
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59363 is 'n antwoord op boodskap #59359] Sa, 30 Maart 2002 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ag liewe here tog, jy het ook in die Gloudina slagyster getrap. Sug.........
oi joi joi .

Genade, barmhartigheid en vrede word u toegebid ... Jy gaan OF baie vinning
'n dik vel ontwikkel en haar ignoreer tov hierdie onderwerp OF jy gaan binne
die volgende paar weke 'n "sexual departure" maak. As jy beplan om Dina
nogsteeds aan te vat oor hierdie snert dan hoop ek jy kies opsie twee
vanaand. Andersinds mors jy net my tyd want ek moet deur al die topics blaai
en ek het nie tyd of lus om my nuusleser filter nou op te stel nie.

As jy oor iets anders wil gesels - bly gerus. Dan verwelkom ons jou met ope
arms.
HK

"Suidwester" skryf in boodskap news:a83n44$mbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Nee, jy's net oneerlik en gee voor om iets te wees! Dink jy nie dis tyd
> dat jyself aanvaar dat die ou storie op 'n einde is nie? Daar is niks meer
> om voor bang te wees nie! Ek dink nie minder van jou nie.......uh,
> eintlik kan ek nie veel van jou dink nie wat tot dusver openbaar jy 'n
> absolute gebrek aan insig sover dit die politiek aanbetref. RA! RA! Vat
> hom Flaffie! Gloudina vir SWAPO! [Ons weet nie hoekom ons hier staan en
> plakaat swaai nie, maar ten minste hoef ons nie te werk nie en ons kry dalk
> 'n freebie Kanada toe!!!]
> skryf in boodskap news:3CA49672.4050106@rogers.com...
>>
>> Suidwester wrote:
>>
>>
>>> Terug by jou haat. Ek ken baie mense van beide kante van ons
> oorlog
>>> en ek kan dit nou vir jou kategories stel dat geen voël skyt in sy eie
> nes
>>> nie. Jy sit en bollie aanmekaar in die blanke nes.....so my vraag is
> jy 'n
>>> blanke? Nie dalk 'n boorlingtjie doer van Upington se kant 'van kleur'
>>> nie? Dis net logies!
>>> Nie dat dit saak maak nie antie, dis net jy wat probeer voorgee
> jy's
>>> iets anders!
>>
>>
>> Ag, so zijn de helden gevallen. So jy is
>> maar ook net 'n Frikkie.
>>
>> M8
>>
>
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59364 is 'n antwoord op boodskap #59363] Sa, 30 Maart 2002 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Mar 2002 18:46:34 +0800, "Hantamkind"
wrote:

.........
> oi joi joi .
>

>
> As jy oor iets anders wil gesels - bly gerus. Dan verwelkom ons jou met ope
> arms.
> HK
>

Laat hom wat ore het hoor...
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59365 is 'n antwoord op boodskap #59363] Sa, 30 Maart 2002 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Hantamkind wrote:

Gloudina slagyster

> Genade, barmhartigheid en vrede word u toegebid

Ja-nee, jong, sommige is stupider as
ander. Maar ek wonder soms of hulle nie
aan 'n addiksie ly nie.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As hy moed skep, dan mors ek dit weer op die
grond uit.
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59366 is 'n antwoord op boodskap #59363] Sa, 30 Maart 2002 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Hantamkind wrote:

Jy gaan OF baie vinning
> 'n dik vel ontwikkel en haar ignoreer tov hierdie onderwerp OF jy gaan binne
> die volgende paar weke 'n "sexual departure" maak.

Kan jy vir ons asseblief verduidelik
wat dit beteken op 'n "sexual departure"
te maak.

Tant Hessie Koekemoer.
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59367 is 'n antwoord op boodskap #59357] Sa, 30 Maart 2002 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Jog, ek kry jou arme gewese leerlinge jammer want jou
> algemene kennis is net versies en gediggies...........

Jog, volgens wat ek hoor, gaan dit nog
goed met die administratiewe kapabiliteite
van my eerstydse leerlinge. Veral ene
Pius Langa.

Tant Hessie van die Spergebied.
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59368 is 'n antwoord op boodskap #59358] Sa, 30 Maart 2002 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Ek weet nie wat se opvoeding jy gehad het nie [ek het my idee egter!]

Hoe vir 'n raaiskoot?

Gloudina
Re: Aan Gloudina...... [boodskap #59371 is 'n antwoord op boodskap #59355] Sa, 30 Maart 2002 21:59 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Jonas,

As die dag kom dat ek sal kan sê: "Ik het van jou iets geleer!", dan
sal ek dit jou laat weet!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Jonas" schreef:

> Norbert (Flaams vir neusaandoening ...)
>
> Skryf in Afrikaans - dan kan almal verstaan. Andersins, bepaal jou by
> jou/julle eie probleme.
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3ca46a21.5509015@news.skynet.be...
>> Ek stel voor vir al die mense van hierdie nuusgroep: laat ons wag tot
>> die tyd dat jy ook n' swartserp sal dra om met wat jy skryf rekening
>> te hou.

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)



>> "Jonas" schreef:

>>> Ek kan sien jy is nuut op die NG ...
>>>
>>> Antie Tottie is 'n verbitterde swartserp-antie ("blacksash" jy weet...)
> Sy
>>> het die kakiekombers vir die swartkaros verruil.
>>>

>
Vorige onderwerp: en julle Nederlanders:
Volgende onderwerp: Waar is Annette ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 09:51:52 MGT 2024