Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kortbroek sonder broek
Kortbroek sonder broek [boodskap #59063] Do, 21 Maart 2002 17:15 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my die weivelde wat Marthinus gevind het slegs groen in die hulle vlag
het?

Maar, die NNP kry darem die voorsitterskap van die komitee wat die DP nie
wou gehad het nie...

Of, is dit sy verdiende loon ?
Re: Kortbroek sonder broek [boodskap #59065 is 'n antwoord op boodskap #59063] Do, 21 Maart 2002 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 Mar 2002 19:15:36 +0200, "Jonas" wrote:

> Lyk my die weivelde wat Marthinus gevind het slegs groen in die hulle vlag
> het?
>
> Maar, die NNP kry darem die voorsitterskap van die komitee wat die DP nie
> wou gehad het nie...
>
> Of, is dit sy verdiende loon ?
>

moet darem nie vergeet dat die nasionaliste nou kamerade van die anc
is nie Jonas.
Re: Kortbroek sonder broek [boodskap #59116 is 'n antwoord op boodskap #59063] Vr, 22 Maart 2002 16:07 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas"
> Lyk my die weivelde wat Marthinus gevind het slegs >groen in
die hulle vlag het?
---knip---
~~
Waar daar groen weivelde is, is daar ook baie meer mis
teenswoordig, nie waar nie?
~~
Vorige onderwerp: Tom Gouws (geb. 1961) - onsuiwer wiskunde
Volgende onderwerp: Re: www.ForPeopleOfColor.net
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 16:37:35 MGT 2024