Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Annette (vanweë Norbert)
Vir Annette (vanweë Norbert) [boodskap #58925] Di, 19 Maart 2002 21:12 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Annette!

Jy het vir my gevra of ek miskien 'n lugbrug sou wou organiseer om die
arme vlugtelinge uit Afrika te evakueer...
Euh.., neen, hierdie werk is egt nie me spesialiteit nie!
Maar vir ryke mense wil ek wel iets probeer!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Vir Annette (vanweë Norbert) [boodskap #58926 is 'n antwoord op boodskap #58925] Di, 19 Maart 2002 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ts Ts, Norbert die opportunis!
Cyber kussie van
Patrick

> Maar vir ryke mense wil ek wel iets probeer!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Vir Annette (vanweë Norbert) [boodskap #58967 is 'n antwoord op boodskap #58926] Wo, 20 Maart 2002 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy is 'n bruinneuker!

Norbert

l&p schreef:

>
> Ts Ts, Norbert die opportunis!
> Cyber kussie van
> Patrick
>
>> Maar vir ryke mense wil ek wel iets probeer!

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)

>
Nie meer vir Annette nie (vanweë Norbert) [boodskap #58976 is 'n antwoord op boodskap #58967] Wo, 20 Maart 2002 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is dit wat ons in Afrikaans 'n nolhaaier noem?
Wouter

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3c989f4b.4476083@news.skynet.be...
Ek dink jy is 'n bruinneuker!

Norbert

l&p schreef:

>
> Ts Ts, Norbert die opportunis!
> Cyber kussie van
> Patrick
>
>> Maar vir ryke mense wil ek wel iets probeer!

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)

>
Re: Nie meer vir Annette nie (vanweë Norbert) [boodskap #58982 is 'n antwoord op boodskap #58976] Wo, 20 Maart 2002 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) jy raak 'n bietjie deurmekruis met jou lettertjies Wouter:)))
Netnou konfoes jy die hollanners:))

Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c98a3f6.0@news1.mweb.co.za...
> Is dit wat ons in Afrikaans 'n nolhaaier noem?
> Wouter
>
>
> *Sterrenkijker* wrote in message
> news:3c989f4b.4476083@news.skynet.be...
> Ek dink jy is 'n bruinneuker!
>
> Norbert
>
>
> l&p schreef:
>
>>
>> Ts Ts, Norbert die opportunis!
>> Cyber kussie van
>> Patrick
>>
>>> Maar vir ryke mense wil ek wel iets probeer!
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>>
>
Re: Nie meer vir Annette nie (vanweë Norbert) [boodskap #58986 is 'n antwoord op boodskap #58976] Wo, 20 Maart 2002 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n Nolhaaier?
Neen, neen, maar as jy die letters 'n' en 'h' van plaas ver-
wissel dan glo ek dan is die betekenis reg.

Norbert

"Wouter Plaasvark" schreef:

> Is dit wat ons in Afrikaans 'n nolhaaier noem?
> Wouter
>
>
> *Sterrenkijker* wrote in message
> news:3c989f4b.4476083@news.skynet.be...
> Ek dink jy is 'n bruinneuker!
>
> Norbert
>
>
> l&p schreef:
>

>> Ts Ts, Norbert die opportunis!
>> Cyber kussie van
>> Patrick

>>> Maar vir ryke mense wil ek wel iets probeer!
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>


>
Re: (vanweë Norbert) [boodskap #59004 is 'n antwoord op boodskap #58967] Wo, 20 Maart 2002 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ag Norbertjie tog gaan ons nou skeldwoorde
pos?
'n ekstra vet cyber soentjie vir jou
Patrick

Ek dink jy is 'n bruinneuker!

Norbert

Ts Ts, Norbert die opportunis!
Cyber kussie van
Patrick

Maar vir ryke mense wil ek wel iets probeer!

Die groete van
>
>>> Norbert (uit Schaamderen!)
>
>>
>
Re: (vanweë Norbert) [boodskap #59009 is 'n antwoord op boodskap #59004] Wo, 20 Maart 2002 22:02 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Patrick,

Verskoning, maar "bruinneuker" is nie per definisie 'n skeldwoord
nie..
Eerder 'n soortnaam!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

l&p schreef:

>
> Ag Norbertjie tog gaan ons nou skeldwoorde
> pos?
> 'n ekstra vet cyber soentjie vir jou
> Patrick
>
>
> Ek dink jy is 'n bruinneuker!
>
> Norbert
>
> Ts Ts, Norbert die opportunis!
> Cyber kussie van
> Patrick
>
> Maar vir ryke mense wil ek wel iets probeer!
>
> Die groete van
>>
>>>> Norbert (uit Schaamderen!)
>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Suid Afrika, 'n onveilige land?
Volgende onderwerp: Moeg!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 14:21:35 MGT 2024