Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Kanon/Canon
'n Kanon/Canon [boodskap #58548] Di, 12 Maart 2002 21:58 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Canon is 'n liedjie wat je deurmekaar sing, soos Vader Jacob.

Gr.Rico
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58599 is 'n antwoord op boodskap #58548] Wo, 13 Maart 2002 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 12 Mar 2002 22:58:04 +0100, "Rico" wrote:

> 'n Canon is 'n liedjie wat je deurmekaar sing, soos Vader Jacob.
>
> Gr.Rico
>

Verdomp Rico, ek dog Vader Jakob is 'n Afrikaanse omie. Nou klink dit
vir my of hy 'n Hollander is :-)))
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58611 is 'n antwoord op boodskap #58599] Wo, 13 Maart 2002 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:gl3v8ukk1gs70mqdpl3re5ond48vajsumc@4ax.com...
> On Tue, 12 Mar 2002 22:58:04 +0100, "Rico"
> wrote:
>
>> 'n Canon is 'n liedjie wat je deurmekaar sing, soos Vader Jacob.
>>
>> Gr.Rico
>>
>
> Verdomp Rico, ek dog Vader Jakob is 'n Afrikaanse omie. Nou klink dit
> vir my of hy 'n Hollander is :-)))

Dalk is dit 'n Nederlander, die Afrika toegetrek het :-))

Gr.Rico
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58612 is 'n antwoord op boodskap #58611] Do, 14 Maart 2002 03:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee julle is albei verkeerd - daar word van twee verskillende persone
gesing:))
Annette

Rico skryf in boodskap news:a6oji0$1hq$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:gl3v8ukk1gs70mqdpl3re5ond48vajsumc@4ax.com...
>> On Tue, 12 Mar 2002 22:58:04 +0100, "Rico"
>> wrote:
>>
>>> 'n Canon is 'n liedjie wat je deurmekaar sing, soos Vader Jacob.
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>
>> Verdomp Rico, ek dog Vader Jakob is 'n Afrikaanse omie. Nou klink dit
>> vir my of hy 'n Hollander is :-)))
>
> Dalk is dit 'n Nederlander, die Afrika toegetrek het :-))
>
> Gr.Rico
>
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58613 is 'n antwoord op boodskap #58612] Do, 14 Maart 2002 03:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

>> "Davie Davis"

>>> Verdomp Rico, ek dog Vader Jakob is 'n Afrikaanse omie. Nou klink dit
>>> vir my of hy 'n Hollander is :-)))
>
>> Dalk is dit 'n Nederlander, die Afrika toegetrek het :-))
>> Gr.Rico

Julle is almal verkeerd. Hy is 'n
Franse monnik, Frere Jacques.
Die F.A.K. volksangbundel dui die
oorsprong aan as "anoniem."

Gloudina
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58657 is 'n antwoord op boodskap #58613] Do, 14 Maart 2002 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 14 Mar 2002 03:37:27 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Julle is almal verkeerd. Hy is 'n
> Franse monnik, Frere Jacques.
> Die F.A.K. volksangbundel dui die
> oorsprong aan as "anoniem."
>
> Gloudina
>

Sê jy vir ons dat die liedjie 'n Franse oorsprong het?

DD
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58662 is 'n antwoord op boodskap #58657] Do, 14 Maart 2002 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

>
>> Die F.A.K. volksangbundel dui die
>> oorsprong aan as "anoniem."
>> Gloudina

> Sê jy vir ons dat die liedjie 'n Franse oorsprong het?

Soos ek hierbo gesê het, die F.A.K. sê
dis "anoniem." Dus weet hulle nie. Ek
sal egter my geld op die Franse oorsprong
sit, as ek moet wed. Ken jy die Franse
liedjie?

Gloudina
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58667 is 'n antwoord op boodskap #58662] Do, 14 Maart 2002 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 14 Mar 2002 18:43:26 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ken jy die Franse
> liedjie?
>
> Gloudina
>
>

Nee, nog nooit eers gehoor nie.
Sal nie help om jou te vra hoe dit klink nie
want ek sal dit nie verstaan nie.
Voor die koms van die Hugenote het ek Frans
dit verstaan maar wel, ons is al 'n hele rukkie hier :-)
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58683 is 'n antwoord op boodskap #58667] Do, 14 Maart 2002 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Nee, nog nooit eers gehoor nie.
> Sal nie help om jou te vra hoe dit klink nie
> want ek sal dit nie verstaan nie.
> Voor die koms van die Hugenote het ek Frans
> dit verstaan maar wel, ons is al 'n hele rukkie hier :-)

Dit gaan so:

Frére Jacques, Frére Jacques
Dormez vous, dormez vous
Sonnez le matine, Sonne le matine,
Ding, dang, dong,
Ding, dang, dong.

Jy kan dus sien dat in Frans die liedjie 'n duidelike
Rooms Katolieke Kerk agtergrond het. Die "Brother John"
in die Engelse liedjie, en die "Vader Jakob" in die
Nederlandse versie verwys na 'n Rooms Katolieke priester.
"Le matine" is die oggend-diens (matins in Engels) waarvoor
daar elke keer 'n klok gelui word, sodat dit ook die naam
van die klokgelui word. "Dormer" is die Frans vir "slaap."

Gloudina wat Fouché's en Rossouws in
haar agtergrond het.
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58689 is 'n antwoord op boodskap #58657] Vr, 15 Maart 2002 04:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet wees - dit is seker hoekom die Marselleise met kanonne somtyds begelei
word:))
Annette

news:1dp19u853im7c50enolpg234l1ct70rf1t@4ax.com...
> On Thu, 14 Mar 2002 03:37:27 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>
>>
>> Julle is almal verkeerd. Hy is 'n
>> Franse monnik, Frere Jacques.
>> Die F.A.K. volksangbundel dui die
>> oorsprong aan as "anoniem."
>>
>> Gloudina
>>
>
> Sê jy vir ons dat die liedjie 'n Franse oorsprong het?
>
> DD
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58736 is 'n antwoord op boodskap #58683] Vr, 15 Maart 2002 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 14 Mar 2002 21:18:40 GMT, "@rogers.com" wrote:

>

> "Dormer" is die Frans vir "slaap."
>
> Gloudina wat Fouché's en Rossouws in
> haar agtergrond het.
>

Kon darem nie help om te wonder of die
Franse "dromer" probeer spel het nie :-)

Didi wat Eugene (dr) en Maria in sy
agtergrond het.
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58779 is 'n antwoord op boodskap #58683] Sa, 16 Maart 2002 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernest Bessinger  is tans af-lyn  Ernest Bessinger
Boodskappe: 17
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
So, jy is 'n suiwer dutchman :-)

skryf in boodskap news:3C9113F6.50005@rogers.com...

> Gloudina wat Fouché's en Rossouws in
> haar agtergrond het.
>
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58788 is 'n antwoord op boodskap #58779] Sa, 16 Maart 2002 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ernest" schreef...
> So, jy is 'n suiwer dutchman :-)

Waar vind mens nog suiwer dutchmanne?

Arthur wat De Tombé's, Le Carré's, Collibé's, Demaisse's, DeJardin's, maar
ook Schlamanne, Laermanne en Agternkampjies in sy agtergrond het :-)

> ...
>> Gloudina wat Fouché's en Rossouws in
>> haar agtergrond het.
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58789 is 'n antwoord op boodskap #58788] Sa, 16 Maart 2002 18:28 Na vorige boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 16 Mar 2002 17:57:19 +0100, "Arthur Hagen"
wrote:

>
> Arthur wat en en en en en en en en en Agternkampjies in sy agtergrond het :-)
>

Dan is Emmy dalk reg Arthur, want kom jy ook maar
van die agterste kampe af :-)
Vorige onderwerp: Hermien en Fanie
Volgende onderwerp: Kapitalisme in 'n neutedop - Engels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 08:19:15 MGT 2024