Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » waar bly die gedigte?
waar bly die gedigte? [boodskap #5874] Vr, 01 Maart 1996 00:00 na volgende boodskap
Elmar Thomas  is tans af-lyn  Elmar Thomas
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek moet saamstem met Gloudina - die' nuusgroep raak alhoe
treuriger... Ek't gehoop ons sou ten minste nog 'n gedig
of twee kan lees. As die groep so stil bly word ek gedwing
om my eie verse te pos - en dan sal ons lesergetal sonder
twyfel no'g verder val!

[BTW (verskoon tog die anglisisme), ek was altyd van mening
dat my van uiters 'internasionalisties' was - en nou hoor ek
dis Engels.... Nou ja.]

Groetnis

Tom
--
=======================================================
E. Tom Thomas Awumbiwa
Anthropology, UC Berkeley sigodinisinye...
=======================================================
Re: waar bly die gedigte? [boodskap #5936 is 'n antwoord op boodskap #5874] Do, 14 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Il’dio Sim‹o  is tans af-lyn  Il’dio Sim‹o
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
on,14 March of 1996.

Please forgeve me because my ingles is very bad. I am angolan student
of social comunication in portugal. I talk with yo about soc.
culture.south-africa. I don't now your contry but I would lik. So, maybe
I could learn same ingles. As you can see, ingles language is a big
problem for me.
Vorige onderwerp: nog 'n gedig
Volgende onderwerp: Gedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 18:52:40 MGT 2024